Foto bo: Bean en Beyers saam met Hoërskool Aliwal-Noord se skoolhoof, mnr Charles van Rooyen
Bean Extreme inspireer die Alies met hulle boodskap van hoop.
For the first time in history, the mighty Orange River will be taken on. From its origins in mountainous Lesotho, up to where it flows into the ocean at Oranjemund, Namibia. 50 days on 2200km of challenging river. One man and a kayak against the odds for charity. Follow the Bean Extreme journey on the Facebook page @ Bean Extreme.
Wat n voorreg was dit om vir Bean (Edward-John Hill) en Beyers van Staden by Hoërskool Aliwal-Noord te kon ontvang. Baie dankie vir julle inspirerende boodskap oor hoop. Die ALIES daag alle skole, veral dié langs die roete van die Oranjerivier uit, om betrokke te raak by die projek van Bean Extreme. Bean roei in
n kayak van die begin van die Oranjerivier in Lesotho, 30km anderkant Mokotlong, tot waar dit in Namibië in die see vloei by Oranjemund. Dit strek oor n afstand van 2200km. Dit is ten bate van Droogtehulp SA NPC. Die Landsdiens van Hoërskool Aliwal-Noord ondersteun die projek. Daar gaan
‘n fondsinsameling geloods word ten bate van die organisasie.
“Ons ALIES wens julle alle voorspoed toe met die avontuur en al die uitdagings daarmee saam. Ons volg julle vordering en twyfel geensins dat julle veilig in
Oranjemund gaan uitkom.”
From the bank of the Orange River in the Eastern Cape, in the small town Aliwal North a pride well known as The Buffalo’s, the ALIES from Aliwal North
High School challenge all schools to take part and support this project, especially the schools on the bank of the mighty Orange River. ANHS is part
of the journey, who else will join?
We wish you luck Bean Extreme!
Foto’s verskaf