Simone van Metzinger van Hoërskool Aliwal-Noord het verseker nie die verkeerde perd opgesaal nie!
Sy het ‘n derde en twee sewende plekke by die naweek se Suid-Afrikaanse saalperdkampioenskap in Bloemfontein verower.
Alies is trots op jou, Simone!
Foto’s verskaf