)

You are sponsoring

Hoërskool Aliwal-Noord leerder presteer by SA Saalperdkompetisie

Simone van Metzinger van Hoërskool Aliwal-Noord het verseker nie die verkeerde perd opgesaal nie! Sy het ‘n derde en twee sewende plekke by die naweek se Suid-Afrikaanse saalperdkampioenskap in Bloemfontein…