)
Akademiese Top 10 Leerders – Laerskool Westwood

Akademiese Top 10 Leerders – Foto Graad 4: Agter: Marnitz Roos, Caitlyn Cloete, Karla Smit, Darius Oosthuizen, Karlie Botes. Voor: Skyla Piek, Milea Theron, Casey Cockburn, Hannro Oelofse, Leané Mann…

Graad 12’s ontvang Streepbaadjies – Hoërskool Ermelo

Graad 12’s ontvang Streepbaadjies. Foto: Elizma Swart en me Erna Schoeman met die oorhandiging van die Skoolbybel Graad 12’s ontvang Streepbaadjies. Hoërskool Ermelo se jaarlikse Streepbaadjiesseremonie het op Maandag, 7…

Mini Krieketwedstryde – Primêre Skool Universitas

Mini Krieketwedstryde. Tjokkies se Graad 1 mini-krieketwedstryde het met hulle rondomtalie wedstryde afgeskop. Daar is nog twee weke om na uit te sien waar almal ‘n beurt gaan kry om…

Geografie en Lewenswetenskappe – Geref Skool Dirk Postma

Geografie en Lewenswetenskappe. Op 9 Oktober het die Graad 10, 11 en 12 leerders van die Gereformeerde Skool Dirk Postma, Pretoria, wat Geografie en/of Lewenswetenskappe neem, op ‘n uitstappie na…

Huisleidster tradisie voortgesit – Sekondêre Meisieskool Oranje

Huisleidster tradisie voortgesit. Die Huisleidster tradisie word voortgesit by Sekondêre Meisieskool Oranje in 2025. Aanstaande jaar se 2 huisleidsters van Brebner sal ’n tradisie voortsit waarin iemand soos haar ousus…

Afrikaanse Ekspo – Hoërskool Ermelo presteer

Afrikaanse Ekspo. Foto van links, Voor: An-Euné van Niekerk, Sbongakonke Madela, Kara McKenzie, Melokuhle Mashabane; Agter: JF Möller, Mar-Louise Viljoen, Abigail Ekermans, Franco Gibbens Nege leerders van Hoërskool Ermelo het…

Prefekte van 2025 – Laerskool Westwood

Prefekte van 2025. Foto: Voor: Joshau Strydom, Eduhan Dicks, Ro-Shaan Moodley; Ry 1: Ryan Coetzee, Christine Kleynhans, Francois Cilliers, Matthew Human, James Myburgh, Mia-Bella O’Connor, Ry 2: Morné Nel, Mia…

Con Spirito Sanggroep – Sekondêre Meisieskool Oranje

Con Spirito Sanggroep. Sekondêre Meisieskool Oranje se sanggroep, Con Spirito, het ’n spesiale week agter die rug. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf

SA Skole Skietkampioenskap – Hoërskool Ermelo

SA Skole Skietkampioenskap. Foto: AJ Verster, Marla de Jager, Dehandri Morkel en Lynné Rademan   Die Errie-skuts het die afgelope vakansie ge-“skutter” in Limpopo. Die Errie-skuts het aan die SA Skole…

Nasionale Equestrian Kampioenskappe – Hoërskool Goudveld

Nasionale Equestrian Kampioenskappe. Hoërskool Goudveld leerder, Elri Coetzee en haar perd, Legend, het deelgeneem aan die nasionale Equestrian kampioenskappe te Kyalami Equestrian Park in Johannesburg vanaf 24 tot 28 September.…

Nasionale Equestrian Kampioenskappe – Hoërskool Goudveld

Nasionale Equestrian Kampioenskappe. Hoërskool Goudveld leerder, Caitlin Coetzee en haar perd, Your Wish, het deelgeneem aan die nasionale kampioenskappe te Kyalami Equestrian Park in Johannesburg vanaf 24 tot 28 September.…

Skole Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Fichardtpark

Skole Krieket. In die skole krieket wedstryd, Krieketstryd van die Suide, tussen die twee Bloemfontein skole, Hoërskool Jim Fouché en Hoërskool Fichardtpark, het JF se eerste krieketspan Hoërskool Fichardtpark met…

WOW Spelfees Nasionaal – Hoërskool Ermelo

WOW Spelfees Nasionaal. Om reg te kan spel, is een ding, maar om hardop reg te kan spel tussen die land se bestes en dan boonop nog onder druk, is…

Skolerugby – Primêre Skool Truida Kestell

Skolerugby – HJ Eksteen van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het die eer te beurt geval om vir die jaarlikse o/13 VKB skolerugby week te gaan speel. Dit het plaasgevind…

Speech Night 2024 – Hilton College

Speech Night 2024. Hilton College, KZN, is excited to share the winners of this year’s special awards and give a big shoutout to their amazing feeder schools. More Schools news:…

Hoofdogters Protea Seremonie – Hoërskool Waterkloof

Hoofdogters Protea Seremonie. Die Hoërskool Waterkloof hoofdogters van 2023 het ‘n tradisie, waar al die oud-hoofdogters aan die nuutverkose hoofdogters proteas oorhandig, teruggebring. Hierdie jaar is die tradisie volgehou en…

Level 2+ CGA gala – Hoërskool Randburg

Level 2+ CGA gala. Sewe swemmers van Hoërskool Randburg het 5 en 6 Oktober by Wahoo Aquatic Center aan die Level 2+ CGA gala deelgeneem. Uitslae behaal: Thomas Pretorius O.15…

Academic Merit Awards – Saint Andrew’s School

Academic Merit Awards. Saint Andrew’s School, Bloemfontein, awarded Academic Merit Awards to the Grade 9 academic achievers at the annual Speech Day. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sasb.co.za/ Photo supplied

Oppie Tong Af Nasionaal – Hoërskool Jim Fouché

Oppie Tong Af Nasionaal. Vier redenaars, Karla Visser, Lisa Botha, Josua Deacon en Jacobus Lourens, het JF se naam in Pretoria hoog gehou tydens Oppie Tong Af Nasionaal Voorbereide Redenaars:…

Kay Motsepe Cup – Meridian Northern Academy

Kay Motsepe Cup. Following the recent win of Meridian Nothern Academy as the top soccer school in South Africa, Curro CEO Cobus Loubser has described the school’s achievement as one of ‘the greatest feats…

VRL 2025 – Hoërskool Bothaville

VRL 2025 – Hoërskool Bothaville het hul VRL vir 2025 aangekondig. Hierdie jong leiers is verteenwoordigers van die skool en dien as ondersteuning tot die skool se leerlingraad. Dogters vir…

AVS Vrystaat Somerfees – Hoërskool Fichardtpark

AVS Vrystaat Somerfees. Twaalf Fichies het die Vrystaat verteenwoordig gedurende die jaarlikse AVS Vrystaat Somerweek. 𝗞𝗿𝗶𝗲𝗸𝗲𝘁 O.19 𝗦𝗻𝗲𝗹𝗯𝗮𝗹 (𝗙𝗮𝘀𝘁 𝗙𝗶𝘃𝗲) O.17 𝗛𝗼𝗸𝗸𝗶𝗲 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀 (𝗪𝗼𝗲𝗺𝗮) O.𝟭𝟳 𝗥𝘂𝗴𝗯𝘆 𝟳’𝘀 O.𝟭𝟲 𝗛𝗼𝗸𝗸𝗶𝗲 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀…

Debating Honours – St Andrew’s College

Debating Honours. Citation for Alexander Hutton. Alex Hutton from St Andrew’s College, Grahamstown, has been an energetic and dedicated member of the Debating Society since Grade 8. He showcased his…

Oppi Tong Af Redenaarkompetisie – Hoërskool Linden

Oppi Tong Af Redenaarkompetisie. Tydens die nasionale rondte van die Oppi Tong Af Redenaarkompetisie is Hildegard Schraader, Graad 9 leerder van Hoërskool Linden, as die algehele wenner van die Engels…

Karate Free State Champs – Truida Kestell Primary School

Karate Free State Champs – Truida Kestell Primary School, Bethlehem super karate Truidjies took part in the Free State Champs. Die volgende uitslae is behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/home Foto’s…

VRL- en Rustieraadinhuldiging – Hoërskool Rustenburg

VRL- en Rustieraadinhuldiging. Die Rusties het behoorlik geskitter tydens ons VRL- en Rustieraadinhuldiging. Die Top-8-graadleiers vir graad 9, 10 en 11 is met groot opgewondenheid aangekondig. Hierdie groep leerders is…

Stellenbosch Woordfees – Hoërskool Die Wilgers

Stellenbosch Woordfees. Die talentvolle Graad 11 Wilgie-aktrise, Zanje Bodenstein, het onlangs aan die 2024-Toyota Stellenbosch Woordfees, deelgeneem. Zanje het, met Hendré Henning van Helpmekaar Kollege as medespeler, die dialoog, BONSAI…

Allegretto Nasionale Eisteddfod – Hoër Volkskool Potchefstroom

Allegretto Nasionale Eisteddfod. Hoër Volkskool Potchefstroom het die voorreg gehad om verlede week ‘n gedeelte van die Nasionale Allegretto Eisteddfod aan te bied en het uitstekende individuele en gesamentlike prestasies…

Head Prefects 2025 – St John’s DSG

Head Prefects 2025. St John’s DSG, Pietermaritzburg, proudly anoounced their Head Prefects 2025. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.stjohnsdsg.com/

Graanveld Cricket Tournament – Truida Kestell Primary School

Graanveld Cricket Tournament. Truida Kestell U.13 cricket team participated at the Graanveld Cricket Tournament this past weekend. The school is very proud of the boys, ending 3rd at the tournament.…

Oppie Tong Af Finaal – Laerskool Truida Kestell

Oppie Tong Af Finaal. Laerskool Truida Kestell leerders se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af Finaal (nasionaal) wat in Centurion plaasgevind het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto’s…

Pat Uys Tennis Festival – Eunice High School

Pat Uys Tennis Festival. The annual Pat Uys Tennis Festival drew to a close. The eight teams played excellent tennis over the three days and formed wonderful friendships. Congratulations to…

Kloppers Tennis Tournament – Truida Kestell Primary

Kloppers Tennis Tournament. Photo: Fouché Vermeulen and Müller Bosch Fouchè Vermeulen and Müller Bosch from Truida Kestell Primary School, Bethlehem participated at the Kloppers Tennis Teams tournament. It took place…

Hoofleiers 2025 – Primêre Skool Willem Postma

Hoofleiers 2025. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, het hul Hoofleiers vir 2025 aangekondig. “Laat niemand op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges…

Moolmanshoek perde uithourit – Laerskool Truida Kestell

Moolmanshoek perde uithourit. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan die Erasa Moolmanshoek perde uithourit deelgeneem. Tydens die uithourit wat op 28 Septenber plaasgevind het, het Willie Nel…

Grey/OMS Atletiekbyeenkoms – Sekondêre Meisieskool Oranje

Grey/OMS Atletiekbyeenkoms. Rumé Burger, graad 10 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje, is Saterdag 5 Oktober by die Grey/OMS-Atletiekbyeenkoms as die beste senior baanatleet aangewys. Hierdie is die derde groot byeenkoms…

Curro AquaElite Gala 2024 – Grey Kollege

Curro AquaElite Gala 2024. Grey Kollege se swemspan het as algehele seunswenners van die Curro AquaElite Gala in Hillcrest (KZN) weggestap. Die Grey-swemmers het verlede jaar (2023) in die derde…

Diamantveld Kriekettoernooi – Hoër Landbouskool Oakdale

Diamantveld Kriekettoernooi. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal in die Suid-Kaap het aan die Diamantveld Kriekettoernooi, wat oor vier dae aangebied is, deelgeneem. Donderdag 3 Oktober: Oakdale teen Grey College Vrydag…

Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark

Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms. Gedurende die afgelope naweek het die atletiekspan van Hoërskool Fichardtparkin die A-Afdeling, saam ander prominente atletiekskole, aan dié atletiekbyeenkoms deelgeneem. Skole teen wie die Fichies kompeteer het…

Ocean Racing World Champions – Camps Bay High School

Ocean Racing World Champions. Brother-Sister Duo from Camps Bay High School Crowned Ocean Racing World Champions! Holly and Ryley Smith, residents from Hout Bay and both students at Camps Bay…

Hoofleiers 2025 – Primêre Skool Naudeville

Hoofleiers 2025. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul Hoofleiers vir 2025 aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. The Lors is pleased only with those who worship him and trust his love. Wat Hy wil hê is dat mense Hom moet dien en aanbid.…

Skole Tennis – Hoër Jongenskool Paarl

Skole Tennis. Hoër Jongenskool Paarl se 1ste en 2de tennisspanne het die afgelope naweek uitstekende tennis gespeel. Die eerste tennisspan het die tweede plek behaal by die Grey College Tennistoernooi.…

Skole krieket – Welkom Gimnasium teen Sentraal

Skole krieket. Welkom Gimnasium se eerste krieketspan het kragte gemeet teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein. Welkom Gimnasium uitslae: behaal 235 vir 10 paaltjies Kolwers: Boulers: Hoërskool Sentraal: behaal 96 vir…

Grey/OMS Athletics Meet – Eunice High School

Grey/OMS Athletics Meet. Nine athletes from Eunice High School competed at the annual Grey/OMS athletics meet. Eunice won three silver medals and one bronze. Congratulations to the following athletes: Isobel…

Driekuns vir Con Spirito – Sekondêre Meisieskool Oranje

Driekuns vir Con Spirito. Con Spirito het byna soos in 2022 en 2023 skoonskip in die nasionale Animato A Capella-kompetisie in Pretoria gemaak. Dié OMS-sangroep het nietemin Saterdagaand drie van…

Oppie Tong Af Redenenaars – Hoërskool Nelspruit

Oppie Tong Af redenenaars. Hoërskool Nelspruit se redenaars het weer uitgeblink by Oppie Tong Af redenaars deur weereens die eerste plek te behaal. NHS se redenaars het die afgelope drie…

50-Beurt Skolekrieket – Hoërskool Fichardtpark

50-Beurt Skolekrieket. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het ‘n 50-beurt skolekrieket wedstryd gespeel teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Witteberg teken 223/10…

Prefect Induction Ceremony – Kingswood College

Prefect Induction Ceremony. Kingswood College, Grahamstown, held the Prefect Induction Ceremony for the 2025 Prefects. The college thank the outgoing prefects who have been exemplary leaders this year and a…

SA 20 Krieketreeks – Hoërskool Fichardtpark

SA 20 Krieketreeks. Hoërskool Fichardtpark het gister die SA 20 Krieketreeks afgeskop met ‘n reuse oorwinning teen HTS Louis Botha. Fichies het die loot gewen en besluit om eerste te…