)
Happy Teachers Day 2024 – Gelukkige Onderwysersdag 2024

Happy Teachers Day 2024. Gelukkige Onderwysersdag 2024. Mag elke onderwyser besef hoe waardevol hulle is vir alle kinders. May every teacher realize how valuable they are to all children. The…

Western Province U19 Rugby – St Charles College

Western Province U19 Rugby. St Charles College is incredibly proud to share that Daniel Mason, their First XV Captain in 2023 and a recent SCC Matriculant. Daniel made his Western…

Krieketstryd van die Suide – Hoërskool Fichardtpark teen JF

Krieketstryd van die Suide. Een van die Vrystaat se krieket-hoogtepunte, die Krieketstryd van die Suide, vind eerskomende Woensdag, 9 Oktober, plaas by die Mangaung Oval in Bloemfontein. Hierdie wedstryd vind…

Interskole Redenaarsliga – Hoërskool Fichardpark

Interskole Redenaarsliga. Karla Marais, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het met haar deelname aan die Landsfinaal van die Interskole Redenaarsliga SA by Wits Universiteit uitstekend presteer. Karla eindig algeheel…

SASRA o.17 Nasionale Sewes – Grey Kollege

SASRA o.17 Nasionale Sewes. ‘n Groep van elf Grey Kollege rugbyspelers het die Vrystaat o/17-span en die Vrystaat XV-tal by die SASRA o.17 Nasionale Sewes Toernooi in Bethlehem verteenwoordig. Die…

Matriekafskeid – Hoërskool Bastion

Matriekafskeid – Met hierdie matriekafskeid van Hoërskool Bastion bereik die jongmense die einde van hul twaalf jaar lange skoolloopbaan. Hulle betree nou ‘n nuwe tydvak in hulle lewens en daarmee…

SA Skole MTB finale – Grey Kollege

SA Skole MTB finale. Na afloop van die SA skole MTB finale wat in Brits aangebied was, is Grey Kollege trots op hul fietsryers se prestasie. Hierdie wedren lok al…

Vrystaat Kieket – Hoërskool Sasolburg

Vrystaat Kieket. Krieketnuus van Hoërskool Sasolburg is dat Meyer Pretorius vir die Vrystaat Krieket o.19 span gekies en Liam Singleton is vir die o.17 Vrystaat Platteland Krieketspan gekies. Meer skolenuus:…

TBM Dogters Krieketliga – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

TBM Dogters Krieketliga. Die TBM Dogters Krieketliga het op ‘n hoë noot afgeskop. Hoërskool Witteberg se 1ste dogterskrieketspan het die veld betree teen Hoërskool Ladybrand se 2de span. Witteberg het…

Vrystaat Sportsterre Banket – Sekondêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Sportsterre Banket. Vyf van Oranje se sportsterre asook die 1ste tennisspan is Donderdagaand by die Vrystaat Sportsterre banket vir hul puik sportprestasies die afgelope jaar vereer. Die 1ste tennisspan…

Dancer of the Year – Laerskool Rooihuiskraal

Dancer of the Year. Laerskool Rooihuiskraal Graad 6 leerder, Dajunè Grobler, het ‘n merkwaardige prestasie behaal. Sy het kwalifiseer om deel te neem aan die Independent Dance Federation se Dancer…

SACOPA Team SA 2025 – Leeuwenhof Akademie

SACOPA Team SA 2025. Twee leerders van Leeuwenhof Akademie, Germiston, Leila en Lumé het spog-prestasies behaal tydens die SACOPA. Albei is ook gekies vir Team SA 2025. Leila: Lumé: Meer…

Chu Jin Internationals – Hoërskool Jim Fouché

Chu Jin Internationals. Ignus Ferreira, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het ‘n brons medalje verwerf vir Kata senior seuns asook ‘n goue medalje vir Kumite senior seuns by…

Interprovinsiale Tweekampkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

Interprovinsiale Tweekampkampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché leerder, AJ Theron, het die Suid-Vrystaat se A-span by die Bloemfontein Interprovinsiale Tweekampkampioenskappe verteenwoordig. Die kampioenskappe het Saterdag, 28 September plaasgevind. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za…

Mental Math World Cup – Crawford International Sandton

Mental Math World Cup. Crawford International Grade 8 student, Moath Hakami, showed superior Mathematical at the Skills South Africa in the Mental Math World Cup 2024. Moath placed third in…

Beeld-skryfkompetisie – Hoërskool Ermelo

Beeld-skryfkompetisie. Verskeie EHS-leerders het besonder goed presteer tydens 2024 se Beeld-skryfkompetisie. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto verskaf

Matriekafskeid 2024 – Hoërskool Framesby

Matriekafskeid 2024 – Hoërskool Framesby se matrieks het hulle Matriekafskeid 2024 tydens ‘n spoggeleentheid gevier. Nie net het die uitsonderlike uitrustings, kos, dekor en venue getuig van Hoërskool Framesby se…

SA Skole Interprovinsiale Fietsry – Laerskool Truida Kestell

SA Skole Interprovinsiale Fietsry. Tien leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, gaan provinsiaal deelneem by die SA Skole Interprovinsiale Fietsry finaal te Harrismith vanaf 18 tot 20 Oktober. Individuele fietsryers…

Vrystaat o.13 Krieket – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat o.13 Krieket. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Awert Viljoen en Emma Smit, is gekies vir die Vrystaat o.13 krieket seuns- en dogters krieketspanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Talent Africa Nationals Competition – Sasolburg High School

Talent Africa Nationals Competition. Three learners from Sasolburg High School achieved excellent achievements at the Talent Africa Nationals Competition during the September holidays. Wian Fourie: Suné du Rand: Bernadine van…

SA Nasionale Judo Ranglys – Hoërskool Framesby

SA Nasionale Judo Ranglys. Ben Bekker, leerder van Hoërskool Framesby, Gqeberha in die Oos-Kaap, het aan die SA Nasionale Judo Ranglys kompetisie deelgeneem. Ben het uitstekend presteer deur ‘n goue…

Interskole Redenaarsliga – Hoërskool Ermelo

Interskole Redenaarsliga. Op Saterdag, 21 September, het drie Erries makroskole die stryd aangesê in die landswye finaal van die Interskole Redenaarsliga Redenaarskompetisie. Carel Hancke (graad 9) het aan die voorbereide…

SACOPA – Eunice High School learner excels

SACOPA. Eunice High School Grade 9 learner, Vivienne van der Schyff, participated in the drama category of the South African Championships of Performing Arts (SACOPA) and won 10 medals! Vivienne…

SA Gym Games – Hoërskool Fichardtpark

SA Gym Games. Klarise Ribeiro van Hoërskool Fichardtpark het die Vrystaat tydens die SA Gym Games verteenwoordig. Klarise het aan die Dubbel-mini trampoline, vlak 9 afdeling deelgeneem en eindig algeheel…

Matrikulant van die jaar – Hoërskool Fichardtpark

Matrikulant van die jaar. Twee matrikulante van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Carla Marais en Ethan Burger is deel van die top 14 finaliste van die Matrikulant van die jaar, 2024.…

SA’s Top Soccer School – Meridian Northern Academy

SA’s Top Soccer School. Meridian Northern Academy, based in Polokwane, was crowned the top soccer school in South Africa this past weekend. Northern Academy’s Under-19 Boys team won the Kay…

SA Nasionale Boogskiet kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia

SA Nasionale Boogskiet kampioenskappe. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se boogskuts het aan die SA Nasionale Boogskiet kampioenskappe deelgeneem. Die Wesvalia Boogskietspan is aangewys as die algehele wenners in die skole-afdeling! Tydens…

International Sudoku Day – Stulting Primary School

International Sudoku Day. The Grade 3 learners of Stulting Primary School, jumped into the excitement of International Sudoku Day. They started with a smaller 4×4 grid, moving to a 6×6…

Spraak en Drama – Hoërskool Linden leerders presteer

Spraak en Drama. Ses van Hoërskool Linden se leerders het die Trinity College London se Spraak en Drama eksamens geslaag. Hierdie is ’n internasionale eksamen wat toewyding, kreatiwiteit en talent…

Spring Youth Extravaganza – Eunice High School

Spring Youth Extravaganza. Eunice High School Grade 11 learner, Marica le Roux competed in Show Jumping in the Rotoflo Spring Youth Extravaganza. It took place from 21-24 September at the…

SANESA Nationals – Primêre Skool Naudeville

SANESA Nationals. Primêre Skool Naudeville se ruiters het gedurende die vakansie vanaf 24 tot 28 September, aan die SANESA Nationals deelgeneem by Kyalami Equestrian Park. Hierdie ruiters het baie goed…

Mpumalanga Golf Team Captain – Ermelo High School

Mpumalanga Golf Team Captain. EHS proudly celebrates Bea Breedt, a key member of the Mpumalanga Golf Team. Bea secured the B-Section title at the SA Women’s Inter-Provincial Tournament. Serving as…

Fast 5 Netbal – Hoërskool Ermelo by SA’s

Fast 5 Netbal Nasionaal. Hoërskool Ermelo se o.18-Fast 5 netbalspan, Flames, het gedurende die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Fast 5 netbal kampioenskap deelgeneem. Die uitslae getuig van goeie kompetisie en…

Matric Farewell – St Andrews School

Matric Farewell – St Andrews School, Bloemfontein celebrated their matric farewell. They enjoyed an unforgettable evening. Enjoy the beautiful photos. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sasb.co.za/ Photos supplied

Talent tydens ATKV-Toneelfinaal – Hoërskool Parel Vallei

Talent tydens ATKV-Toneelfinaal. ’n Swaargewig-beoordelaarspaneel moes behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel- en ATKV-Tjokkertoneelkompetisies aan te wys danksy simbiotiese tieners en tjokkers wat met hul passie die…

National Surfing Title – Camps Bay High School

National Surfing Title. Camps Bay High School’s Grade 8 student, Ben Esterhuyse, has once again proven his dominance in South African junior surfing. Ben also secured the U14 Boys Champion…

Cycle Lab Schools Series – Curro Serengeti

Cycle Lab Schools Series. In a thrilling display of resilience and determination, Bella Grobler, a talented young cyclist from Curro Serengeti, showcased her incredible skills at the Cycle Lab Schools…

Landloop liga – Primêre Skool Universitas

Landloop liga. Twintig landlopers van Tjokkies het hierdie jaar behoorlik laat waai en 100% liga deelname gekry. Seuns o.8 Dogters o.8 Seuns o.9 Dogters o.9 Seuns o.10 Dogters 0.10 Dogters…

Sport en Kultuur prysuitdeling – Laerskool Stulting

Sport en Kultuur prysuitdeling. Laerskool Stulting, Humansdorp, het hul jaarlikse Sport en Kultuur prysuitdeling 2024 aangebied. Die volgende leerders se prestasies is beloon: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.stulting.co.za/ Foto’s verskaf

Fourth Art Mural – Crawford International Pretoria College

Fourth Art Mural. Crawford International Pretoria College is proud to unveil its fourth monumental art mural in a decade. Each mural has marked a significant chapter in the school’s artistic…

Gauteng Dance team – Marais Viljoen High School

Gauteng Dance team. Mikela Lioundris, Learner from Marais Viljoen High School in Alberton, went through two qualifying rounds to qualify for the Gauteng dance team between April and May placing…

SAJWV Nasionale Junior Sportskiet – Hoërskool Goudveld

SAJWV Nasionale Junior Sportskiet. Wijan Oberholzer, leerder van Hoërskool Goudveld, het op 27 en 28 September deelgeneem aan die SAJWV Nasionale Junior Sportskiet Kampioenskappe 2024. Wijan het die volgende prestasies…

Eskom Expo for Young Scientists – Vryburg High School

Eskom Expo for Young Scientists. Eskom Expo for Young Scientists is an exposition, or science fair, where students undoubtedly have an opportunity to show others their projects about their own…

WRO SA Kampioenskappe – Laerskool Stulting

WRO SA Kampioenskappe. Laerskool Stulting, Humansdorp, het onlangs ‘n span gestuur na die WRO Suid-Afrikaanse Kampioenskappe (World Robotics Olympiad) in Johannesburg. Hierdie span het uitstekend gevaar vir hul eerste keer!  Die…

Symphonia Nasionale Skole Orkesfees – Eunice High School

Symphonia Nasionale Skole Orkesfees. Die Eunice High School en Grey Kollege Marimba bands (Elementrix, Performance en Knights bands) toer in die Tuinroete en het deelgeneem aan die 2024 Symphonia Nasionale…

SA Nasionale Skole skiet – Hoërskool Kalahari

SA Nasionale Skole skiet. Hoërskool Kalahari leerder, Thys Fourie, het die afgelope week aan die SA Nasionale Skole skiet kampioenskappe 2024 te Castle de Wildt in die Limpopo Provinsie deelgeneem.…

International Arts and Talent – Hoërskool Strand

International Arts and Talent. Saskia McDilling, graad 12 leerder van Hoërskool Strand, het die afgelope week in Johannesburg deelgeneem aan die “International Arts and Talent Showcase 2024”. Sy het skitterend…

WSKF Nasionale Karatekampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

WSKF Nasionale Karatekampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché leerder Cara Hoffman, het op 20 en 21 September deelgeneem aan die WSKF Nasionale Karatekampioenskappe. Cara het utstekend presteer en het twee goue- en…

St Anne’s/Hilton Tennis tournament – St Mary’s DSG Kloof

St Anne’s/Hilton Tennis tournament. On Friday 20 September, St Mary’s DSG Kloof High School tennis team, accompanied by Coach Judy Ambrose, drove to St Anne’s to play in the St…

Nederlandse Hokkietoer – Hoërskool Jim Fouché

Nederlandse Toer. Ses van Hoërskool Jim Fouché se o.16 hokkiemeisies, Martsó, Janice, Liané, Musa en Mia onderneem tans ‘n Nederlandse hokkietoer na Amsterdam. Hul program bestaan uit afrigting en dan…