Vrystaat Krieketproewe – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat Krieketproewe. Vier van HoĆ«rskool Fichardtpark se krieketspelers het aan die Vrystaat Krieketproewe week deelgeneem. Die 0.16 seuns se onderskeie hoogtepunte is as volg: Die 0.19 krieketmanne behaal ook besonderse…
Freestyle and Greco wrestling – Dundee High School
Freestyle and Greco wrestling. JC Botha, learner of Dundee High School obtained 2 Gold medals in boys u/20 (80 -92kg division) Freestyle and Greco wrestling at the 2024 SAWF Youth…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Kom ons hou aan om goed te doen. Let’s not get tired of doing good. More news: https://schoolsthatrock.co.za/
SA Mathematics Team Competition – HoĆ«rskool Goudveld
SA Mathematics Team Competition. Janro Malan, leerder van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, het deelgeneem het aan die SA Mathematics Team Competition (SAMTC). Janro was deel van die Vrystaat provinsiale span.…
WOW Spelfees – HoĆ«rskool Trio
WOW Spelfees. Michelle Fourie, leerder van HoĆ«rskool Trio in Kroonstad, het ‘n algehele 1ste plek by die WOW Spelfees behaal in Afrikaans Huistaal Graad 8. Nog twee leerders van Trio,…
Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie. Rickus Steyn, leerder van HoĆ«rskool SPS Brandfort, het aan die Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie (SANSSU) in Nylstroom deelgeneem en skitterend presteer. Die kompetisie het plaasgevind vir die noordelike…
U17 Sevens National Tournament – BVHS
U17 Sevens National Tournament. Photo from left, back: Kane duplessis, Virgil Pockpas, Henru Nell, Myburgh Eksteen,Reshaan Damans. Middle: Jay Zee Apollis, Farrel-Leigh Dido, Dylan Jordaan, Wayne Ganniwa, Deveno Barnardo. Front:…
Matriekafskeid 2024 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Matriekafskeid 2024. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het hul Matriekafskeid 2024 Vrydagaand, 27 September gevier. Hierdie hoogtepunt van hul skoolloopbaan sal hierdie jong mense altyd bybly. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Matriekafskeid 2024 – HoĆ«r Jongenskool Paarl
Matriekafskeid 2024. Die matriekafskeid van HoĆ«r Jongenskool Paarl het ook aangebreek. Die bewys van vreugde is ook op almal se gesigte te sien. Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlboyshigh.org.za/…
Senior Toutrek-wĆŖreldkampioenskap – HTS Drostdy
Senior Toutrek-wĆŖreldkampioenskap. HTS Drostdy leerder, Alita Basson, het vanaf 5 tot 8 September in Mannheim, Duitsland aan die Senior Toutrek-wĆŖreldkampioenskap deelgeneem. Sy het as lid van die volgende Protea-spanne deelgeneem…
Seiljagvaarder Tharina Viljoen – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Seiljagvaarder Tharina Viljoen. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se seiljagvaarder, Tharina Viljoen, wil die wĆŖreld uit haar pienk boot verken. Tharina Viljoen, graad 11 leerder is gān bangbroek as dit by die…
Internasionale Wetenskap Ekspo – HoĆ«rskool Fichardtpark
Internasionale Wetenskap Ekspo. Henro Vorster, Graad 10 leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark, het ‘n silwer medalje tydens die Internasionale Wetenskap Ekspo verwerf. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
Tyd Krieket – HoĆ«rskool Framesby
Tyd Krieket. Framesby 1ste krieketspan seuns, Somerset College Noord teen Suid Toernooi. Tyd krieket, 120 boulbeurte deel deur die spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.framesby.co.za/ Foto’s verskaf
Matriekafskeid 2024 – HoĆ«r Volkskool Heidelberg
Matriekafskeid 2024. Die Volkies se Matriekafskeid 2024 was asemrowend mooi. Kyk gerus hoe die Volkies geskitter het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://volkies.co.za/ Foto’s verskaf
SASN Fast 5 Kampioenskap – HoĆ«rskool Wilgerivier
SASN Fast 5 Kampioenskap. Die Wilgies se 0/13A span het deelgeneem aan die SASN Fast 5 Kampioenskap in Boksburg. Die Wilgies wen 4 van hul 5 ‘pool’ wedstryde en speel…
U17 Sevens National Tournament – BVHS
U17 Sevens National Tournament. The U17 Sevens National Tournament 2024 takes place at Bethlehem Voortrekker High School. The captains (photo above from left): William Beukes (Namibia), Tjeripo Karuhumba (Namibia), Tiaan…
Interprovinsiale 7’s Rugbytoernooi – HoĆ«rskool Witteberg
Interprovinsiale 7’s rugbytoernooi. Drie rugbyspelers van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, JC van Rhyn, Rico van Vuuren en Sedwin Gysman neem die naweek deel aan die Interprovinsiale 7’s rugbytoernooi. Die toernooi…
SASN Fast Five kampioenskap – HTS Middelburg
SASN Fast Five kampioenskap. HTS Middelburg se meisiespanne het dag 1 van die SASN Fast Five kampioenskap hul staal gewys met uitstaande vertonings. Die span het al drie van hul…
SA-skole Gholftoernooi – HoĆ«rskool Menlopark
SA-skole Gholftoernooi. Heino Oellerman, leerder van HoĆ«rskool Menlopark het waarlik sy merk gemaak tydens die SA-skole Gholftoernooi. Heino is gekies vir die SA-skolespan en het sommer sy puik spel by…
SITA challenge in Gqeberha – Bredasdorp High School
SITA challenge in Gqeberha. The robotic team of Bredasdorp High School is currently participating in the SITA challenge in Gqeberha (Port Elizabeth). They are presenting their project, the Freedon Flight…
Interskole Redenaarsliga – HoĆ«rskool Wesvalia
Interskole Redenaarsliga. Agt redenaars van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, het tydens die Nasionale rondte van die Interskole Redenaarsliga puik resultate behaal: Graad 12: Graad 11: Graad 8 Span: Vierde plek Graad…
PrimĆŖre Skool Senekal Kriekettoernooi – Grey College PrimĆŖr
PrimĆŖre Skool Senekal Kriekettoernooi. Grey College PrimĆŖr se o.13B krieketspan het teen die die hele Vrystaat se A-spanne gespeel tydens die PrimĆŖre Skool Senekal Kriekettoernooi. PrimĆŖre Skool Naudeville: Die spanne…
Free State Sport Awards – Eunice High School
Free State Sport Awards. Eunice High School U15 learner, Mika-Leigh Strydom, won the prestigious “Newcomer of the Year” award at the Free State Sport Awards. This award was mostly based…
Punt Krieketfees – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Punt Krieketfees. Foto: Adrian de Necker en Cobus Wilken HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se 1ste krieketspan maak dit 3 uit 3 op hul Suid-Kaap toer se Punt Krieketfees. Hoogtepunte: JF se…
SAMF Maths Olympiad – Pietermaritzburg Girls’ High School
SAMF Maths Olympiad. Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 10 learner, Iysti Sewram, excelled in the SAMF Maths Olympiad, qualifying for the prestigious Teams Competition – a feat achieved by only…
Noord/suid Top 14 Atletiekbyeenkoms – Grey Kollege
Noord/suid Top 14 Atletiekbyeenkoms. Die Noord/Suid Top 14 Atletiekbyeenkoms het vanjaar in die Paarl plaasgevind en Grey Kollege se atlete het goed presteer. Grey se atlete eindig 8ste en bring…
Fast Five Netbal SA’s – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Fast Five Netbal SA’s. Twee van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se netbalspanne, o.17 en o.15, het hul skool verteenwoordig by die Fast Five Netbal SAās. Uitslae behaal: O.17 Span O.15 Span…
Skole Krieket – Grey Kollege
Skole Krieket. Foto: Michael Niewoudt 50 (72) en Albert Liebenberg 51 (81). Grey Kollege se krieketspanne het teen verskeie skole gespeel tydens skole krieket wedstryde in die skoolvakansie. O.19A Span…
U14 Cricket – Pretoria Boys High School
U14 Cricket. The U14 cricket boys of Pretoria Boys High School had an incredible time at the Charl van Rooyen U14 Festival producing an excellent set of results! Day 1:…
Western Mounted Games – HoĆ«rskool Ermelo
Western Mounted Games – Ses ruiterkuns-leerders van HoĆ«rskool Ermelo is gekies is vir die Mpumalanga Provinsiale span vir Western Mounted Games. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto verskaf
Simbiotiese ATKV SĆŖrwenners bekroon – HoĆ«rskool Garsfontein
Simbiotiese ATKV SĆŖrwenners bekroon. Foto: Beste musiektalent, HoĆ«rskool Garsfontein met die produksie Checkers Sixty60 superheroes. Nasionale sĆŖrmentors, Frieda van den Heever en Francois van der Merwe moes behoorlik kopkrap om…
Matric Farewell 2024 – De Villiers Graaff High School
Matric Farewell 2024. De Villiers Graaff High School Matric Farewell 2024 was Pure Gold. The matrics celebrated an unforgettable Matric Farewell with a stunning 24K theme, and wow, what a…
Blou Bulle HoĆ«rskole Rugbyvereniging – HoĆ«rskool Die Wilgers
Blou Bulle HoĆ«rskole Rugbyvereniging. Vanjaar se Blou Bulle HoĆ«rskole Rugbyvereniging prysuitdelingsfunksie is op 17 September by Midstream College aangebied. HoĆ«rskool Die Wilgers van Pretoria het wƩƩreens skoonskip by diĆ© prysuitdeling…
Vrystaat Krieketproewe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Krieketproewe. Twee dogters-krieketspelers van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Shanique Jansen van Rensburg en Zanelle Carelzen, gaan die Motheospan verteenwoordig by die Vrystaat krieketproewe. Die proewe vind plaas op 23 en…
Matrieksfskeid 2024 – HoĆ«rskool Ermelo
Matrieksfskeid 2024. Op Donderdagaand, 19 September, het EHS se graad 11ās, graad 11-ouers en onderwysers ān spoggeleentheid gereĆ«l vir die matrieks van 2024. Hierdie funksie met ān ātwistā is aangebied…
Matriekafskeid – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
Matriekafskeid – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl het hulle matriekafskeid gehou. Hulle het ‘n heerlike aand van samesyn en kuier geniet. So het die einde van ‘n twaalf jaar lange skoolloopbaan tot…
Cheerleaders Nasionale kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
Cheerleaders Nasionale kampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark se Lions Cheerleaders het aan die Cheerleaders Nasionale kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem. Die All Girls-span wen eerste plek in hulle kategorie, wat hul dus diĆ©…
Matriekafskeid – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Matriekafskeid – HoĆ«r Meisieskool Oranje het hul matriekafskeid gehou op 19 September. Dit was ‘n aand om nooit te vergeet nie. So sluit hulle dan hul skoolloopbaan op ‘n hoogtepunt…
SA Schools’ XCO Championships – Paul Roos Gimnasium
SA Schools’ XCO Championships. Paul Roos Gymnasium’s cyclists participated at the SA Schools’ XCO Championships finals at Wagpos High School in Brits. Results: Youth 16: Youth 15: Junior men 17:…
Fezile Dabi Krieketspanne – HoĆ«rskool Sasolburg
Fezile Dabi Krieketspanne. Dertien krieketspelers van HoĆ«rskool Sasolburg is in die Fezile Dabi Krieketspanne opgeneem. Hulle neem gedurende die vakansie in Bloemfontein deel aan die Vrystaatproewe. O.18 Seunsspan O.16 Seunsspan…
Cape Town Premier Hockey – HoĆ«rskool Stellenbosch
Cape Town Premier Hockey. Vyf van HoĆ«rskool Stellenbosch se leerders het deelgeneem aan die Cape Town Premier Hockey League (CPL) wat in Kaapstad gehou is. Hulle het besonders goed gevaar…
Goue Leeus IPT spanne – HoĆ«rskool Linden
Goue Leeus IPT spanne. Drie rugbyspelers van HoĆ«rskool Linden is onlangs by die Goue Leeus IPT-spanne ingesluit. JandrĆ© Pienaar (o.15), Keanu Thomas (o.16) en Jordan Welle (o.16) verwerf hierdeur hul…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Philippians 4:6,7. Filippense 4:6,7. Dont worry about anything; instead, pray about everything.
Matriekafskeid 2024 – HoĆ«rskool Oos-Moot
Matriekafskeid 2024. Oosies hou matriekafskeid en daarmee groet hulle ‘n 12-jaar skoolloopbaan. Geniet die video. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.oos-moot.co.za/ Video verskaf
Matric Dance 2024 – Eunice High School
Matric Dance 2024. Eunice High School Matric Dance 2024, a night under the stars, was celebrated last night. Enjoy the video. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za Video supplied
Sentraal Gauteng Muurbal – Helpmekaar Kollege
Sentraal Gauteng Muurbal. Foto van links: Zuan Joubert, Armandt Griessel, Telise Erasmus, Ivanka van Buren Schele, Ine van der Walt Vyf van Helpmekaar Kollege se muurbalspanne het toekennings ontvang by…
Matric Dance 2024 – Rhenish Girls’ High School
Matric Dance 2024. The Grade 12s of Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, looked stunning as they made their way down the red carpet to attend their Matric Dance. Here are…
Matriekafskeid – HoĆ«rskool Fichardtpark
Matriekafskeid – HoĆ«rskool Fichardtpark het hulle matriekafskeid gehou op 20 September in gietende reĆ«n. Alhoewel dit baie koud was, was daar geen keer aan hulle entoesiasme om die aand te…


























































