Hoërskool Upington se Redenaarstoekoms skitter
Jolize Swanepoel, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Upington, is op pad na die nasionale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie. Sy het saam met twee ander Hoërskool Upington-leerders aan die semi-finale…
Hoër Jongenskool Paarl toer na Engeland
Hoër Jongenskool in die Paarl se o/19-, o/17- en o/15-krieketspelers toer vanaf 20 Junie tot 5 Julie na Engeland.
Hoërskool Punt, Mosselbaai, WISH-projek
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] WISH (Wees Iemand Se Held) is ‘n gemeenskapsprojek van Hoërskool Punt in Mosselbaai. Leerders deel gereeld kruideniersware en toiletware uit aan behoeftige gesinne in hul skoolgemeenskap. WISH…
Theodore Pauw en Louise Goethals van Hoërskool Jan van Riebeeck
Twee graad 12-leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck, Theodore Pauw en Louise Goethals, het twee posisies in die Top 15 van die De Beers Engels Nasionale Olimpiade losgeslaan. Dit is…
Laerskool Eureka ATKV Redenaars
Baie geluk aan die deelnemers van Laerskool Eureka in Kimberley wat aan die semi-finale rondte top-tien deelgeneem het. GRAAD 4 – 5 Huistaal 5. Denike Strydom Laerskool Eureka GRAAD 6…
Laerskool Eureka Radikale Redenaars
Baie geluk aan elke spreker van Laerskool Eureka in Kimberley wat deelgeneem het aan die redenaarsfees. Die Streeksfinaal vind plaas op 8 SEPTEMBER 2018 te Laerskool Staats in Kimberley en…
Laerskool Eureka, Kimberley, Netbal
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie geluk aan ons 0/12A en 0/13A Netbalspelers wat gaan deelneem aan die Noord-Kaap Finale rondte 2018 in Upington. [/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/06/Laerskool-Eureka-Kimberley-Netbal-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…
JG Meiring High School WP Majorette Championships
Jenna Booth and Skye Reynolds from Protea Heights Academy in Cape Town, participated at Western Province majorette championships this past weekend. They participated as part of the JG Meiring High…
Laerskool Park redenaars
ATKV Redenaars 2018 Semi finaal se uitslae is bekend gemaak. Mienke Vorster van Laerskool Park in Mosselbaai het in die Top Tien geëindig van die Suid- en Oos-Kaap streek. Werklik…
Hoërskool Punt Kuns
Chanté van der Spuy van Hoërskool Punt in Mosselbaai het hierdie pragtige kunswerk geskep. Chanté in een van Punt se graad 11 kuns-leerders.
Hoërskool Outeniqua: Kwaggas spog met 9 Eden Netbalspelers
Kwagga Netbal spog hierdie jaar met 9 spelers wat in Eden netbalspanne verkies is. Hierdie groep dogters gaan van 12 Julie tot 14 Julie deelneem aan die Inter-distrik toernooi te…
Dasse-hokkie hou skool se naam hoog
Andrie Swart, Zanell Warner, Elizmarie Solomon en Christiaan Schabort, uitblinker hokkiespelers van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is na afloop van ‘n hele paar stresvolle proewe in Edenspanne opgeneem. Andrie, Zanell…
Dasse-netbalspelers presteer
Elf van Hoërskool Langenhoven se netbalspelers is na afloop van die Eden Proewe in die Eden-spanne opgeneem. Hierdie Dasse gaan vanaf 12 – 14 Julie, te Wellington, in die verskillende…
Dasse-personeel woon kongres by
Agt lede van Hoërskool Langenhoven in Riversdal se personeel en een personeellid van Laerskool Volschenk het vanaf 1-3 Junie ‘n Onderwyskongres (Summit) te Stellenbosch bygewoon. Education Summit is dié kongres…
Hoërskool Punt netbal
Sanchia-Lee Bernardo van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is ook in die Wes-Kaap o/18 Netbalspan, wat van 24 tot 29 Junie in Boksburg aan die SASN All Ages Toernooi gaan deelneem, ingesluit.…
Kwagga gekies vir OPP-rugbyspan
Delaré Schoeman, ‘n matrikulant van Hoërskool Cradock, is onlangs gekies vir die o/19 OPP-rugbyspan. Delaré
Hoërskool Cradock koester die kunste
CJ Langenhoven het eenmaal gesê: “Om te lewe is ‘n kuns”. By Hoërskool Cradock is hierdie woorde sigbaar in
Cradock Hoërskool Gholfdag
Op Saterdag 09 Junie 2018, het die Cradock Gholfbaan gewemel van spelers wat deelneem aan die jaarlikse CHS
St Andrew’s School for Girls Music
Tanya Zhu, a grade 5 pupil at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, has been awarded 2 trophies for the
MEC of Health visits Glenwood High School
We welcome Mr Linda Zondi, Old Boy, back to our school this morning. Mr Zondi has left a rich legacy at
Glenwood High School Rowing
Grant Kennard (Grade 12) at Glenwood High School in Durban, has been awarded KZN colours for Indoor
Hoërskool Langenhoven kry adjunkhoof
Mnr. Abrie Cronje, afkomstig van Bloemfontein, is as adjunkhoof van Hoërskool Langenhoven in Riversdal
Ligbron 0/16A netbalspan is derde in Mpumalanga
Die netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Vrydag en Saterdag, 8 en 9 Junie 2018,
Liggie Chess Player won silver
Shraddha Agre from Ligbron Academy of Technology in Ermelo, won the silver medal in the u/18 girl’s
Drie Ligbron B-rugbyspanne gekroon as Mpumalanga Kampioene
Die Blou Gholf rugbyspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 9 Junie 2018, groot
Ligbron Akademie hokkiespanne behaal goeie uitslae by poel-uitspele
Die hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het die afgelope naweek op verskeie plekke
Paul Roos Gynmasium MTB
PRG MTB took part in the first SPUR MTB league race for the season and was it a muddy affair! The race took
Laerskool Outeniqua dogtershokkie
Die 0/13A hokkiedogters van Laerskool Outeniqua in George bedank mnre Johan Willemse en Piet Willemse van Jireh Foods, asook Grant Thornton Ouditeure vir hul borgskap vir 2018. Agter v.l.n.r. Mnr…
Leerders van Laerskool Outeniqua presteer tydens Jong Musikante konsert
Baie geluk aan die volgende twee leerders van Laerskool Outeniqua in George wat pragtig presteer het tydens die Jong Musikante konsert wat aangebied is deur die George Munisipaliteit. V.l.n.r. Henco…
Rugbyseuns van Laerskool Outeniqua in SWD-spanne opgeneem
Laerskool Outeniqua van George is trots op die rugbyseuns wat in SWD spanne opgeneem is. v.l.n.r. Lee-Mar Pedro (XV-tal), Laurenze Laminie (Cravenweek), Wihann Cloete (XV-tal) en Zander Nel (XV-tal)
Hoërskool Outeniqua leerder met SA Junior Atletiekspan na Finland
Baie geluk aan Meike Strydom, Gr 12 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, wat vanaf 10-15 Julie aan die 2018 “IAAF World Junior Track & Field Championships” in Finland gaan…
Kwaggas is trots op hul atletieksterre
Hoërskool Outeniqua in George is baie trots op hul atlete wat aan die “ 2018 AUSC Region 5 Games” gaan deelneem. Op die foto VLNR is drie Kwaggas, Simonn Swanevelder,…
HOËRSKOOL PUNT ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2018
Baie geluk aan Marina Barnard (4de: Gr. 10 – 12 Huistaal onvoorbereid) en Lucia Pauw (1e: Gr. 8 – 9 Huistaal onvoorbereid) wat onder die Top 10 van die semifinale…
St John’s DSG Comrades Marathon runners
St John’s D.S.G. will once again be cheering on their 6 staff members who are running the Comrades Marathon this
SUPERSTAR IN CURRO KRUGERSDORP MIDST
Gabby de Gama, Grade 6 learner at Curro Krugersdorp has been selected to play Annie in the theater production
Hoërskool Drie Riviere Gr 11’s maak Sushi
Hoërskool Drie Rivier van Vereeniging se Gasvryheidstudieklas het onlangs, onder leiding van Sjef Pieter Hallmanns,
Hoërskool Drie Riviere vier Moedersdag
Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging het onlangs ‘n Manjifieke Moedersdagtee aangebied. Baie dankie
Glenwood High CharterQuest CFO Case Study Competition
Nicholas James Hardman (17), Calhan Jones [Team Leader] (17) and Mhlengi Lushaba (16) from
Hoërskool Punt Netbal
Hoërskool Punt, Mosselbaai, het onlangs deelgeneem aan die Wes-Kaap Top Skole Netbaltoernooi. Die uitslae was as volg o/14 Hoërskool Punt vs Hoërskool Bloemhof: 6 – 20 Hoërskool Punt vs Hoërskool…
St Charles College Comrades Marathon Assembly in the Prep School
In anticipation for the Comrades Marathon, two of our staff members and Comrades Marathon runners Mr Chad
Hoërskool Ermelo presteer by Artisticulta-Redenaars
Op 25 April 2018 het die Erries deelgeneem aan die Artisticulta-Redenaars Nationale Uitdunne te EHS.
Hoërskool Ermelo-netbal – naaswenners in Gert Sibande-liga
Die afgelope paar weke het uitspele vir die Gert Sibande-liga vir Groot skole plaasgevind en die Erries se netbal
Hoërskool Ermelo hokkie presteer in kwartfinale-uitspele
Die tweedespan hokkiedogters neem deel aan die Mpumalanga kwarteindrondte op Hoërskool Volksrust se velde.
Hoërskool Ermelo rugby presteer in kwartfinale-uitspele
Die Erries se rugbyspanne het die afgelope Saterdag, 2 Junie 2018, aan die kwartfinale rondte van Mpumalanga
Hoërskool Ermelo-rugbyspelers gekies vir AVS-spanne
Baie geluk aan die volgende seuns van Hoërskool Ermelo wat, na ‘n reeks proewe, gekies is vir die o/19 AVS-span:
Glenwood High School Cambridge Learner Awards
One hundred and nineteen students from 46 schools in South Africa have received prestigious awards from
Hoërskool Noord-Kaap leerders presteer by Radikale Redenaarskompetisie
Die volgende leerders van Hoërskool Noord-Kaap het aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem en baie goed presteer: Voor VLNR: Fadiel Green (A+) , Chanté Januarie (A+), Rethabile Sindi (A), Lurika Faber (A+),…
Learner of Northern Cape High School performs in De Beers English Olympiad
Silje Fredericks, a grade 11 learner from Northern Cape High, participated in the De Beers English Olympiad and received a silver certificate. Congratulations Silje!















