)
FIDE Bojanala Chess tournament – Grenville High learners participated

FIDE Bojanala Chess tournament. Well done to all of the chess players from Grenville High School, Rustenburg, who represented Grenville at the FIDE Bojanala Chess tournament on the 25th –…

Mpumalanga Atletiek Kampioenskappe – Erries presteer uitstekend

Mpumalanga Atletiek Kampioenskappe. Elf atlete van Hoërskool Ermelo het Saterdag, 26 Februarie, aan die Gert Sibande Streeksuitdunne te Secunda-stadion deelgeneem.  Hierdie atlete het hul uitstekend van hul taak gekwyt en…

Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Oosterlig

Wintersport. Op Saterdag, 26 Februarie, het Hoërskool Ermelo op hul tuisveld teen Hoërskool Oosterlig van Boksburg te staan gekom.  Dit was die eerste wintersport geleentheid vir 2022 en al EHS…

o/15A Krieketspan – BVHS reken af met Hoërskool Witteberg

o/15A Krieketspan – Die o/15A krieketspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die 1ste span se voorbeeld gevolg. Hulle het ook afgereken met Hoërskool Witteberg. Witteberg het eerste gekolf. Danksy ‘n…

Voortrekker krieket – BVHS wen oortuigend teen Hoërskool Witteberg

Voortrekker krieket – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste krieketspan het vandag geskiedenis gemaak. Hulle wen oortuigend teen Witteberg met 9 paaltjies. Antonio Cavaleiro (kaptein) het verwoesting gesaai met die bal…

Prysskiet 2 – Hoërskool Aliwal-Noord skuts se sukses skiet die hoogte in

Prysskiet 2. Gewapen met konsentrasie, uithouvermoë en self-dissipline het Hoërskool Aliwal-Noord se vier skuts, Izelle van Vuuren, Johane Malan, Nellie Geldenhuys en Annika de Wet aan Prysskiet 2 deelgeneem. Hierdie…

Hoërskole Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Landboudal

Hoërskole Tennis. Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste tennis span het Saterdag, 27 Februarie, teen Hoërskool Landboudal van Jacobsdal gespeel. Van die begin af was hierdie wedstryd baie gelyk. Gelukkig kon Alies die…

Nuwe opvoedkundige klimrame vir Laerskool Stulting speelgrond

Nuwe opvoedkundige klimrame – Laerskool Stulting in Humansdorp se Grondslagfase het gedurende 2021 ‘n baie oulike Virtuele Kunsuitstalling gehou. Dit is wonderlik deur die ouers ondersteun. Die fondse wat tydens…

WP Chess Championship – Izaiah Solomon, Curro Somerset West excels

WP Chess Championship. The WP Open Chess 2022 Championship was held at Meridian Pinehurst on 25-27 February. Izaiah Solomon in Grade 7, Curro Somerset West, played in the U14 Section. After…

Hokkie – Hoër Meisieskool Oranje gerat vir die seisoen

Hokkie. Die Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se eerste hokkiespan het in sy eerste vyf wedstryde reeds getoon hy is gerat vir die jaar se hokkie seisoen. Die OMS span…

Interhoër Swemgala – Hoër Meisieskool Oranje Vrystaatkampioen

Interhoër Swemgala. OMS doen dit weer in swembad! Hoër Meisieskool Oranje is, danksy veral sy senior swemmers, weer vanjaar, as die Vrystaatkampioen vir meisiespanne gekroon. Hierdie prestasie is behaal tydens…

Musiekopvoeding – Henriette Du Toit die ruggraat van Stulting

Musiekopvoeding. By Laerskool Stulting in Humansdorp, is Juffrou Henriette Du Toit die ruggraat van die leerders se musiekopvoeding.  Baie dankie dat Juffrou ons leerders se breine op ‘n musiekale noot…

Mini Krieket – Laerskool Stulting vs Laerskool Jeffreysbaai

Mini Krieket. Stulting het ‘n lekker mini-krieket wedstryd teen Laerskool Jeffreysbaai gespeel. Die spelers het hul natuurlik gate uit geniet en boonop so pragtig in hul wedstryd-klere vertoon. Foto verskaf Meer…

Streeksatletiek – Goutie-waardes en selfdissipline maak hul wenners

Streeksatletiek. Goudveld Hoërskool, Welkom, is vanjaar weer die wenners van die Streeksatletiek! Een van ons Goutie-waardes is selfdissipline. Ons atlete het hierdié waarde gedurende die grendeltydperk toegepas en daarom kan…

Boogskiet – Goudveld Hoërskool meisies presteer

Boogskiet. Gouties se Chevahn Haasbroek en Karmia Voster het mooi presteer tydens die boodskietkompetisie van 19 Februarie. Die uitslae was as volg: Chevahn Haasbroek: 1ste by meisies 0/15 •2de onder…

Karate – Truida Kestell presteer by JKA Freestate Championship

Karate – Johan and Jandré Bezuidenhout from Truida Kestell Primary School in Bethlehem participated in the JKA Freestate Championship on 19 February. These learners will also represent the Free State…

Academic Excellence – St Charles College Full Colours/ Honours

Academic Excellence. Congratulations to St Charles College’ 2022 Matric boys who, through the course of their Grade 11 year, received either Full Colours or Honours in Academics. They are: Yamikani…

Koorleiers – Truida Kestell leerders verkies leiers vir hulle koor

Koorleiers – Primêre SkoolTruida Kestell, in Bethlehem het die volgende leerders verkies tot koorleiers. Die koorleiers bestaan uit die volgende leerders: Louise Lehman, Corrie de Klerk, Ané Botha, Erné van…

SANESA-kwalifisering – Dorethe Meyer en Kara Fourie, Sentraal, presteer

Sanesa-kwalifisering. Hoërskool Sentraal wens hul leerders, Dorethe Meyer en Kara Fourie, geluk met hul prestasies tydens die Sanesa-kwalifiseringsrondtes, op 12 en 13 Februarie. Dorethe Meyer: Novice: twee eerste plekke Prix…

Interlaer – Atletiek byeenkoms te Boksburg

Interlaer – Laerskool Westwood, in Boksburg het die jaar weer aan die Interlaer byeenkoms te Boksburg stadion deelgeneem.  Die Wessies het het hulle baie goed van hulle taak gekwyt tydens…

1st X1 Cricket Captains – Jason Muirhead tells more about his captaincy

1st X1 Cricket Captains. During the next few weeks Schools That Rock  will be chatting to 1st team cricket captain from schools across South Africa. Our twelfth ball is bowled at Jason Muirhead,…

Redenaars – Primêre Skool Jordania leerders presteer

Redenaars. Tydens die Jordania Interne Redenaars wat Woensdag, 23 Februarie 2022 gehou is, het die volgende leerders onderskeidelik 1ste, 2de en 3de plekke behaal in hul verskeie kategorië. 1. Kategorie:…

O.15 Krieket – Hoërskool Witteberg vs Hoërskool Ficksburg in finaal

O.15 Krieket. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se o/15B-krieket span het in die finaal gespeel teen Hoërskool Ficksburg. Witteberg het eerste gekolf en hul eindig hul beurt met 184/9 binne 25…

Linden VLR – Hoërskool Linden VLR vir 2022 bekend gestel

Linden VLR. Dit is met groot trots dat Hoërskool Linden se VLR (Verteenwoordigende Leerderraad) vir 2022 bekend te stel. Hierdie 72 leerders dien vir die jaar as leerder- en klasverteenwoordigers.…

Multigreen Atletiek Byeenkoms – Hoërskool Goudveld skitter

Multigreen Atletiek Byeenkoms. Gouties is baie trots op hul atlete se prestasies tydens die Multigreen Atletiek Byeenkoms. Die byeenkoms is aangebied deur Hoërskool Wilgerivier van Frankfort. Gouties se atlete het…

Praise and Worship – Hoërskool Goudveld verwelkom CRC

Praise and Worship. CRC Welkom het Huis Goudveld besoek vir ‘n wonderlike “Praise and Worship” aand. Almal wat dit bygewoon het, dit baie geniet. Baie dankie aan Me Madri Harmse…

Affies vir Kansa – Afrikaanse Hoër Meisieskool Kansa-Interskole-Projek

Affies vir Kansa. Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria daag jóú of jou skool uit om deel te vorm van die Affies vir Kansa Kansa-Interskole-Projek. Die doel van hierdie projek is…

Powerlifting Championships – Gold for NCH Gareth Kriel and Dyllan Vorster

Powerlifting Championships. Two learners from Northern Cape High School in Kimberley, Gareth Kriel (u/18) and Dyllyn Vorster (u/16) competed on the 19th February in Bloemfontein. They competed in the Free…

T20-Nashua Krieketbeker – Augsburg Landbougimnasium wenners

T20-Nashua Krieketbeker. Baie geluk aan Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se O/19 A-krieketspan wat die T20-Nashua Krieketbeker gewen het! Deelnemende skole was: Augsburg Landbougimnasium, Hoërskool Vredendal, Hoërskool Lutzville en Clanwilliam Sekondêr. Augsburg…

Swem Interhoër – Hoërskool Wonderboom ryg prestasies in

Swem Interhoër. Hoërskool Wonderboom van Pretoria het die swem interhoër vir 2022 ook gewen! Nóg ‘n wen in die Wonnie-sakkie! “Showers of blessings” op Die Hoërskool Wonderboom is dit beslis!…

Interhoër Atletiek – Hoërskool Wonderboom atlete presteer

Interhoër Atletiek. Nóg ‘n wen in die Wonnie-sakkie! “Showers of blessings” op Die Hoërskool Wonderboom is dit beslis! Hartlik geluk aan elke atleet, afrigter en spanbestuurder van Hoërskool Wonderboom met…

Interprimêre Gala – Albert van Staden van Naudéville presteer

Interprimêre Gala. Primêre Skool Naudéville van Welkom is baie trots op Albert van staden (O.12). Hy het 21 en 22 Februarie aan die Mangaung Schools Interprimêre Gala in Bloemfontein deelgeneem…

Herald Cycling Tour – Zubair Esack from Curro Durbanville exels

Herald Cycling Tour. Zubair Esack, a Grade 10 learner at Curro Durbanville High School, participated in The Herald Cycle Tour in Gqeberha. He achieved great results. Esack came second in…

Camps Bay Soccer Star – Daniella Segall to SA U17 Training Camp

Camps Bay Soccer Star. Camps Bay High School’s soccer star, Daniella Segall in Gr 11, was called up to the SA U17 National Women’s Team (Bantwana) Training Camp a couple…

Grey Krieket – Hayden Tolmay skitter met 164 lopies

Grey Krieket. Grey Kollege, Bloemfontein, het ‘n uitstekende krieket wedstryd gespeel teen Hoërskool Waterkloof van Pretoria. Die wedstryd het behoort aan Hayden Tolmay van Grey se 17A krieket span! Hy…

Free State Archery championships – JB Wessels, Grey College first overall

Free State Archery championships. JB Wessels from Grey College (gr 10) qualified for the Free State championships in archery last weekend. He scored 989 over the two days and ended…

North West Biathlon – Curro Klerksdorp Primary School

North West Biathlon. On the 19th of February Natalee-Jordan Brown, Boipelo Moloantoa and Oratile Moloantoa from Curro Klerksdorp Primary competed in the North West Biathlon Championships. Curro is very proud…

Eunice Vitae Cantamus Choir – worship service in Brandfort-Oos NG Kerk

Eunice Vitae Cantamus Choir. The Eunice Vitae Cantamus Choir will take part in a worship service in the Brandfort-Oos NG Kerk on Sunday, 27 February. The service will start at…

OMS Netbalreeks – Hoërskool Sentraal spanne presteer

OMS Netbalreeks. Die Tralie-netbalspanne het Maandag aan die OMS-netbalreeks in Bloemfontein deelgeneem. Sentraal se uitslae was as volg: Sentraal 1ste span vs Hoërskool Fichardtpark 1ste span : 25-9 6A Sentraal…

Curro Klerksdorp – Learners in North West Biathlon Team

Curro Klerksdorp. Curro Klerksdorp is proud of their learners, Legion Brown, Kayleigh Geel and Nathan Beukes who made it to the Biathlon North West team. Photo supplied More schools news:…

Paul Roos Krieket – Wedstryde teen Hoër Jongenskool Paarl

Paul Roos Krieket. Paul Roos Gimnasium Stellenbosch krieket het Hoër Jongenskool Paarl die stryd aangesê 14 tot 19 Februarie. U/19A: PRG 179/8 in 50 beurte: R Norton 52 – HJS 116/10…

UCSA Valentine’s Picnic – ANHS’s learners participated in this lovely event

UCSA Valentine’s Picnic. The 16th of February was a rainy Wednesday. Fortunately, the rain ceased just in time for the UCSA’s annual Valentine’s Day Picnic. Twenty five Group leaders and…

Paul Roos athletes – shines at Twizza Super School National finals

Paul Roos athletes. Paul Roos Gymnasium Stellenbosch athletes, Joshua Acker, Reinhardt Nel, Musahdiq Cornelson, Zak Hickman and John-Oliver Klynsmith all finished with podium places on the day. The PRG team…

Alie Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Zastron

Alie Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste Tennisspan het op Maandag 21 Februarie, teen Hoërskool Zastron te staan gekom. Alies se 1ste span wen 84-72. Baie geluk aan  Henco Vorster,…

Sentraal Top 20 atletiekbyeenkoms – ANHS atlete presteer

Sentraal Top 20 atletiekbyeenkoms. Hoërskool Aliwal-Noord se atlete het Vrydag, 18 Februarie, aan Hoërskool Sentraal Top 20 atltiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Die byeenkoms is deur skole regoor die Vrystaat bygewoon…

Gerrie Berner Tennistoernooi – Paul Roos 1ste span wen vyf jaar in ‘n ry

Gerrie Berner Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium se tennisspanne het koning gekraai die afgelope naweek op die tennisbaan. Die eerste-span het na ‘n baie uitdagende naweek daarin geslaag om die Zest…

Maletswai Meeting – Aliwal North Athletics 2022

Maletswai Meeting – Aliwal North High School attended the Maletswai Athletics Meeting on Saturday 11 February. This meeting took place at Sauer Park. Alies want to congratulate the following athletes…

Athletics clinic – Stulting Primary attended an athletics clinic

Athletics clinic – Stulting Primary attended an athletics clinic at Kouga Team. The athletes attended a athletics clinic to expand an develop their technique and skills. Eighteen of Stulting athletes…

Sentraal Krieket Kaptein – AJ Fourie vertel ons meer oor sy kapteinskap

Sentraal Krieket kaptein. Schools That Rock gesels, in hul reeks oor skole se krieket kapteins, met verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins. Ons elfde bal word vandag geboul na AJ…