)

Prysskiet 2 – Hoërskool Aliwal-Noord skuts se sukses skiet die hoogte in

Prysskiet 2. Gewapen met konsentrasie, uithouvermoë en self-dissipline het Hoërskool Aliwal-Noord se vier skuts, Izelle van Vuuren, Johane Malan, Nellie Geldenhuys en Annika de Wet aan Prysskiet 2 deelgeneem.

Hierdie mededingende Luggeweerkompetisie is by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied. Die skuts het die dag baie geniet en “skutterend” gevaar. Izelle van Vuuren het ‘n goue medalje na die Buffelkamp gebring en behaal ‘n eerste plek uit 69 skuts in die onder 16 afdeling met ‘n merkwaardige 868 punte. Johane Malan het ook die buffelnaam hoog gehou en behaal ‘n 22ste posisie uit 69 skuts met 761 punte.

Die twee beginner skuts in die span verbeter skoot vir skoot en het nie teruggehou by hierdie kompetisie nie. Nellie Geldenhuys behaal ‘n skitterende twaalfde posisie met 687 punte. Annika de Wet behaal ‘n trotse 48ste posisie met 534 punte. ‘n Totaal van 68 skuts het in die O.14 afdeling deelgeneem.

Hierdie vier dames het voluit gegaan om die buffelharte te laat klop.

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal