)

Hoërskole Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Landboudal

Hoërskole Tennis. Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste tennis span het Saterdag, 27 Februarie, teen Hoërskool Landboudal van Jacobsdal gespeel.

Van die begin af was hierdie wedstryd baie gelyk. Gelukkig kon Alies die knoop deurhaak en wen die wedstryd met 9-7.

Baie geluk aan Janco Labuscagnie, Henco Vorster en Anica Pretorius wat al hulle wedstryde gewen het. Baie geluk ook aan Yola Dinga wat defnitief die ‘game changer’ wedstryd gehad het.

Alies se tennisspelers

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal