)

Affies vir Kansa – Afrikaanse Hoër Meisieskool Kansa-Interskole-Projek

Affies vir Kansa. Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria daag jóú of jou skool uit om deel te vorm van die Affies vir Kansa Kansa-Interskole-Projek. Die doel van hierdie projek is om weer ‘n bewusmaking rondom die siekte, kanker, te skep; daarom wil Affies graag, sáám met skole of individue van Suid-Afrika, geld insamel vir kankerpasiënte.

Kansa sal jou skool op ‘n spesifieke datum en tyd, soos ooreengekom tussen die skool en die Kansa-beampte, besoek. Kontak hulle gerus: Pretoria (0800 22 66 22).

Affies pak die Affies vir Kansa projek op 4 Maart aan. Enige individu, groep of besigheid wat wil deelneem kan die oggend vanaf 7:00 kom oë wys.

Die projek werk soos volg: Kansa bring die bandanas en sproeiverf. Leerders kan óf ‘n bandana koop óf hul hare sproei teen ‘n sekere bedrag. Jy kan ook jou hare skenk indien dit die regte lengte is.

Enige donasie word deur Kansa verwelkom!

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://ahmp.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal