Wêreldskiet – Hoër Landbouskool Marlow se ramme woon wêreldskiet by
Wêreldskiet. Vier oud- en huidige ramme van Hoër Landbouskool Marlow van Cradock gaan Wêreldskiet toe. Hulle gaan aan die volgende kompetisies deelneem: Anro (Vinkel) Steyn Junior kleinkaliber handwapen Tiaan Scheepers…
SA Ryukyu Martial Arts – Hoërskool Linden leerders skitter
SA Ryukyu Martial Arts. Twee graad 8-leerders van Hoërskool Linden in Randburg, SA Ryukyu Martial Arts – Hoërskool Linden leerders skitter, was deel van die Gauteng-span wat aan die begin…
SANESA Skou -Primêre Skool Naudeville ruiters skitter
SANESA Skou. Vier perde ruiters van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 11 Junie aan die SANESA skou deelgeneem. Karlien van Jaarsveld, Margo Gouws, Mia Best en Ava Adendorff het…
Rugby Captains – Schools That Rock chat with Aphelele Dlamini
Rugby Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Aphelele Dlamini. Aphelele is the captain of Curro Vanderbijlpark, U17 rugby team. Today Aphelele scores our eighth…
Rugby – EHS-Rugby oorheers tydens MPU-finaal
Rugby -Hoërskool Ermelo se rugbyspanne het die MPU finaal met hul rugby oorheers. Die o/15A-rugby span het te staan gekom teen HTS Witbank. Na ‘n stryd wat die hele skare…
Rugby – Landboudal rugbyspelers in Cravenweek en Vrystaat spanne
Rugby. Twee van Landboudal van Jacobsdal, se rugbyspelers, Vuyani Moore en Loffie Ackerman, is in die Cravenweek en Vrystaatspanne opgeneem. Vuyani Moore is in die O.18 Cravenweek Rugby span opgeneem…
KeNako Skole Gholftoernooi – Hoërskool Strand leerders presteer
KeNako Skole Gholftoernooi. Hoërskool Strand gholfspelers het gedurende Mei aan die KeNako Skole Gholftoernooi deelgeneem. Hulle het gholf op uitstekende bane soos Kingswood, Oubaai en Mosselbaai gespeel. Die seuns het…
Rugby Captains – Schools That Rock chat to Reverence Ihenacho
Rugby Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Reverence Ihenacho. Reverance is the captain of Curro Vanderbijlpark, Primary School’s 1st rugby team. Today Reverence scores…
Netbal – Morgenzon Landbou Akademie liga wenners
Netbal. Morgenzon Landbou Akademie, Potchefstroom, se 0/14 netbalspan is as die 2022 wenners in hul liga aangewys! Die Eerstespan is die naaswenners in hul liga! MLA is baie trots op…
Goue Leeus Rugby – Hoërskool Linden spanne kwalifiseer
Goue Leeus Rugby. Hoërskool Linden se o/15A- en o/16A-rugbyspanne het gekwalifiseer het vir die Goue Leeus Finale wat 23 Julie by die Randfontein Rugbyklub sal plaasvind. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://linden.co.za/…
Gauteng Netbal Kampioenskappe – Hoërskool Linden spanne dring deur
Gauteng Netbal Kampioenskappe. Drie van Hoërskool Linden se netbalspanne sal hul skool by die Gauteng Kampioenskappe verteenwoordig. Die 0/14A, 0/16A en Eerste netbalspanne het almal deurgedring na die Gauteng Kampioenskappe…
Curro Schools – Meet Curro Westbrook – Video nr 3
Curro Schools. Meet Curro Westbrook Primary School. Video nr 3. You will enjoy this one just as much. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za https://curro.co.za
Hokkie – EHS-seunshokkie sluit seisoen af teen Evander
Hokkie – Hoërskool Ermelo se seuns hokkie het ‘n ongelooflike seisoen beleef. Elke Woensdagmiddag het die groep seuns Errie-guts getoon en as hokkiespan van krag tot krag gegaan. Hoërskool Ermelo…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Emile Smit
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Emile Smit. Emile is die kaptein van Hoërskool Linden se 1ste seuns hokkiespan. Hy teken vandag die…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. God’s Spirit and Our Own Desires/ Die Gees van God en ons sondige natuur.
Gothia Cup in Sweden – Curro learner scores place on world stage
Gothia Cup in Sweden. Omphiwe Coko is a grade 8 learner from Curro’s Meridian Pinehurst School in Durbanville, Cape Town. She has been selected to play football on the world…
Netbalspeler na Witteberg – Alicia Puren sluit by Hoërskool Witteberg aan
Netbalspeler na Witteberg. Hoërskool Witteberg in Bethlehem het aangekondig dat Mej. Alicia Puren, bekende netbalspeler by Witteberg aansluit. Sy is van Kingsway Hoërskool, en sal eersdaags as onderwyser by Witteberg…
Curro Roodeplaat – Alta Theunissen new Exucutive Head
Curro Roodeplaat. Curro Holdings, the JSE-listed independent school group, is pleased to announce the appointment of Alta Theunissen as the Executive Head of Curro Roodeplaat. Theunissen is both a familiar…
ATKV Redenaarskompetisie – Primêre Meisieskool Oranje presteer
ATKV Redenaarskompetisie. Die ATKV-redenaarskompetisie halfeindronde het op 21 Mei te Hoërskool Trio in Kroonstad, plaasgevind. Oranje se eende was voor in die koor en spog met fantastiese uitslae. Die volgende…
Saints Rugby – St Charles College Supporters day
Saints Rugby. With St Charles College Matric rugby players donning the Blue & Gold jersey for the final time on home soil, a special feature of the pre-match build-up was…
SA Cycling XCO Cup – Michael Kanis presteer in Sproggs kategorie
SA Cycling XCO Cup. Michael Kanis is ‘n laerskool leerder van Curro Krugersdorp. Hy het onlangs tydens die SA Cycling XCO Cup #4 by Thaba Trails ‘n derde plek losgeslaan…
Wes-Kaap Hip Hop – Hoërskool Durbanville dansers presteer
Wes-Kaap Hip Hop. Twee van Hoërskool Durbanville se leerders, Mia Marais en Zahn Voges is albei lede van Splice Dance Studio. Hulle het onderskeidelik saam met ‘n dansmaat in die…
Rugby Captains – Schools That Rock chat to Hendré Beyer
Rugby Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Hendré Beyer. Hendré is the captain of Curro Roodeplaat, Pretoria, 1st rugby team. Today Hendré scores our sixth…
Swem/Swimming – Nico Arangies van Curro Krugersdorp presteer
Swem/Swimming. Tydens ‘n onlangse swemklub prysuitdeling het Nico Arangies van Curro Krugersdorp twee trofeë ontvang vir die 2021/2022 swem/swimming seisoen: Junior swemmer van die jaar Mees gevorderde manlike swemmer Hy…
Redenaars – Sprekers van Truida Kestell eindig onder Top 10
Redenaars – Sprekers van Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem het aan die ATKV Redenaars Semi-finaal deelgeneem. Die volgende sprekers het onder die TOP 10 van hulle onderskeie kategorieë in…
Junior Boerbokkursus – Augsburg Landbougimnasium grootste kursus
Junior Boerbokkursus. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het vanaf 26 tot 27 Mei ‘n junior boerbokkursus aangebied. Die kursus is aangebied in samewerking met die Wes-Kaapse Boerbokklub. Hierdie was een van die…
Raceway Micro Midgets – Leerders van Primêre Skool Naudeville presteer
Raceway Micro Midgets Eduan Goss (11 jaar) en Dejan Booyens (13 jaar) van Laerskool Naudeville in Welkom het aan die Radeway Micro Midgets deelgeneem. Dit is gehou op 28 Mei…
Boland Junior Squash – Paarl Girls’ High learners at 2022 IP Tournaments
Boland Junior Squash. Three learners from Paarl Girls’ High, Cailyn Nieuwoudt, Rebecca Vos and Emma Kaufman have been selected to represent Boland Junior Squash at the 2022 Inter Provincial Tournaments:…
Global Youth Science/Technology – Jaco Jacobs verteenwoordig SA
Global Youth Science/Technology. Jaco Jacobs van Hoërskool Outeniqua in George is gekies om Suid Afrika virtueel te verteenwoordig by die “2022 Global Youth Science and Technology Bowl (GYSTB) Science Fair”…
Rugby/Netbal Liga – Laerskool Truida Kestell ligawenners
Rugby/Netbal Liga. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem se O.9 rugbyspan, O.11 rugbyspan, O.12A netbalspan, O.10A netbalspan en hul O.10B netbalspan is gekroon as die verskillende ligawenners. 0/9 Rugbyspan: Stefflo du…
Netbal Kapteins – Schools That Rock gesels met Kate-Lynne Grobbelaar
Netbal Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Kate-Lynne Grobbelaar. Kate-Lynne is die kaptein van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, se 1ste netbalspan. Kate-Lynne…
Curro Schools – Meet Curro Westbrook – Video nr 2
Curro Schools. Meet Curro Westbrook Grade R. Video nr 2. You will enjoy this one just as much. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za https://curro.co.za
Siemens Hackathon – Curro school leads the green revolution
Siemens Hackathon. Learners from Woodhill College in Pretoria, a school managed by Curro Holdings, have won themselves bursaries with Siemens Energy. This happened after taking home the top spot at…
Maths -Truida Kestell Learners participated in Mental Maths
Maths – Primary Truida Kestell from Bethlehem learners participated in Mental Maths. Bethlehem hosted the Mental Maths. The results were as follows: David Sheperd, Olerato Motholo and 1ste place David…
SANESA Qualifier – EHS Ruiters presteer op Badplaas
SANESA Qualifier. Drie Errie-ruiters, Elizca Lotz, Helené Lotz en Joané van Zyl het op 21 en 22 Mei aan die SANESA QUALIFIER 3 te Badplaas deelgeneem. Elizca Lotz, met haar…
Curro Schools – Meet Curro Westbrook – video
Curro Schools. Meet Curro Westbrook Preschool. You will really enjoy it. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za https://curro.co.za
Gholf – Ruben Field behaal tweede plek in Junior Afdeling
Gholf – Ruben Field van Primêre Skool Naudeville in Welkom behaal tweede plek. Ruben het op 28 en 29 Mei aan die Club Champs gholf deelgeneem. Hy het 181 houe…
Rugby Captains – Schools That Rock chat to Lizweilenkosi Zulu
Rugby Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Lizweilenkosi Zulu. Lizweilenkosi is the captain of Curro Salt Rock High School, Ballito, Durban, 1st rugby team.…
Casey-Jean Botha – Hoërskool Witteberg verwelkom onderwyser
Casey-Jean Botha. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is dankbaar om te kan aankondig dat Mej. Casey-Jean Botha, vanaf new Horizon College, eersdaags as onderwyser by die skool aansluit. Casey-Jean beskik oor ‘n…
Redenaars – Interskole Redenaarsliga
Redenaars – Twee sprekers van Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem het deelgeneem aan die Interskole Redenaarsliga. Nelisa-May Doman, Graad 6 en Andries van der Walt, Graad 1 het deurgedring…
Elements of Dance SA – Primêre Skool Naudeville skitter
Elements of Dance SA. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Dominique Joubert, Chelsea Joubert en Anandi Jacobs het skitterend presteer tydens die Elements of Dance SA kompetisie. Hulle…
National Chess Championships – Grenville High School participated
National Chess Championships. Grenville High School, Rustenburg, learners qualified to participate at the National Chess Championships. The championship is to be held in Cape Town. The four chess boys are Lebogang…
German Olympiad – Nicolas Smit won DeutschlehrerverbandÂ
German Olympiad. Paul Roos Gymnasium learner, Nicolas Smit, won the grade 10 Deutschlehrerverband (DLV) German Olympiad last year. He will be going to Germany in July. The National German Olympiad…
Redenaars – Hoërskool Witteberg leerders skitter
Redenaars – Leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het deelgeneem aan die ATKV Vrystaat Semifinaal redenaars. Twintig redenaars eindig onder die toptien sprekers. Ses redenaars het deurgedring na die landsfinaal…
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Helgard Bruwer
Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Helgard Bruwer. Helgard is die kaptein van die Hoërskool Robertson se 1ste rugbyspan. Hy druk vandag…
Onderwyser – Makker oppad na aftrede!
Onderwyser – Mnr Andre Pottas, onderwyser, departementshoof en kollega van Hoërskool Witteberg, in Bethlehem is oppad na aftrede! Aftree en Groet: Dit is altyd moeilik om verlief te neem van…
Curro Holdings – New head appointed at trailblazing Delft School
Curro Holdings. Curro Holdings, the South African JSE-listed independent education provider is delighted to announce the appointment of Mr. Ruan Beukes as the new head of school for Curro Delft,…
Provinsiale Sport Spanne – HNK spog reeds met 46 leerders
Provinsiale Sport Spanne. Hoërskool Noordkaap spog al reeds met 46 leerders wat in vanjaar se Provinsale spanne ingesluit is. Dit is nog buiten die rugbyspanne wat eerskomende naweek hulle eerste…
GHS cheerleading – Grenville High School at regional competition
GHS cheerleading. The Grenville High School cheerleading team participated at the regional competition in Potchefstroom on 4 June. This competition was hosted by the NWMCA – North West Majorette &…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Anica Pretorius
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Anica Pretorius. Anica is die kaptein van Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste meisies hokkiespan. Sy teken vandag die…








