Netbal. Morgenzon Landbou Akademie, Potchefstroom, se 0/14 netbalspan is as die 2022 wenners in hul liga aangewys! Die Eerstespan is die naaswenners in hul liga! MLA is baie trots op elke een van die meisies! Die meisies het hard gewerk, gefokus gebly en nou pluk julle die vrugte!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf