)
SA JKA African Cup – Fichies leerder ontvang SA Erekleure

SA JKA African Cup. MJ van der Walt, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het op 28 Julie aan die 0/14 SA JKA African Cup in Johannesburg deelgeneem. Tydens hierdie…

ConSpirito Kunswedstryd – Morgenzon Landbou Akademie presteer

ConSpirito Kunswedstryd. Agt leerders van Morgenzon Landbou Akademie, Potchefstroom, se leerders het verlede week aan die ConSpirito Kunswedstryd in Secunda deelgeneem. Morgenzon het baie goed presteer in hulle kuns, musiek,…

Klawer Kunste Eisteddfod – Laerskool Vredendal presteer

Klawer Kunste Eisteddfod. Leerders van Laerskool Vredendal het 27 Julie aan die Klawer Kunste Eisteddfod deelgeneem. Van oral uit die omgewing het leerders by Laerskool Klawer byeengekom om hul verskeie…

Gert Sibande Disktriksprysuitdeling – Hoërskool Ermelo vereer

Gert Sibande Disktriksprysuitdeling. Agt matrikulante van Hoërskool Ermelo is uitgenooi na die Gert Sibande disktriksprysuitdeling. Die geleentheid was om dié distrik se “Mid Year Top 100 Grade 12” -pryse te…

Fairtree Super 12 Hokkietoernooi – Oranje wil vertoningslys voortsit

Fairtree Super 12 Hokkietoernooi. Die Fairtree Super 12 Hokkietoernooi word by Hoër Meisieskool Oranje aangebied vanaf 10 tot 12 Augustus. Suid-Afrika se top 12 hokkie-skole sal aan die toernooi deelneem.…

Computer Programming Olympiad – Curro Durbanville participated

Computer Programming Olympiad. Twenty six learners of Curro Durbanville participated in the First round of the Computer Programming Olympiad. Participants were expected to attempt three questions in one hour. A…

Kempies Hoofleiers 2023-2024 – Hoërskool Kemptonpark

Kempies Hoofleiers 2023-2024. Hoërskool Kemptonpark is baie opgewonde oor die verkiesing van hul nuwe hoofleiers vir 2023-2024 wat pas aangekondig is. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf

British Junior Internationals Bisley – Bothaville leerder presteer

British Junior Internationals Bisley. Cilliers van der Merwe, leerder van Hoërskool Bothaville, het ‘n derde plek behaal in die o.21 junior mans se “target sprint” kompetisie by die British Junior…

Pom Poms – Primêre Skool Jordania wen Goud

Pom Poms. Primêre Skool Jordania van Bethlehem se Pom Pom’s het deelgeneem in Vanderbijlpark waar hulle hoër goud behaal het en ‘n goue medalje verwerf het. Jordania Pom Poms is…

ATKV Tienertoneel kompetisie – Hoërskool Witteberg presteer

ATKV Tienertoneel kompetisie. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is baie trots op hul twee produksies wat Maandag, 7 Augustus aan die ATKV tienertoneel kompetisie in Bloemfontein deelgeneem het. Beide die eenvrouvertoning en…

SANESA Q6 Finaal – Primêre Skool Naudeville verteenwoordig

SANESA Q6 Finaal. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het 5 en 6 Augustus hul skool verteenwoordig by die SANESA Q6 finaal. Die finaal is in Bloemfontein gehou…

Tienertoneel – Hoërskool Durbanville by Play House kompetisie

Tienertoneel. Hoërskool Durbanville se toneelgroepe het aan die Play House Tienertoneel kompetisie deelgeneem en ‘n baie sterk begin vir die seisoen gemaak. Spesiale toekennings: Beste Ensemble: Beste ondersteunende aktrise: 24…

Adjunkhoof – Primêre Skool Naudeville verwelkom Mnr. Goslett

Adjunkhoof. Dit is met groot opgewondenheid en ‘n voorreg vir Primêre Skool Naudeville in Welkom om hul nuwe Adjunkhoof voor te stel. Mnr. William Goslett is in die pos van…

Afrika Gessisus Archery – BVHS leerder presteer

Afrika Gessisus Archery. Sophia Pieters is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sophia het op 5 Augustus aan die AGA (Afrika Gessisus Archery)  Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer. Sy…

Interskole Sport – Laerskool Swartland vs Hugenote

Interskole Sport. Laerskool Swartland, Malmesbury, se netbal- en rugbyspanne het ‘n baie suksesvolle interskole gehad. Laerskool Swartland se spanne het skoonskip gemaak het met al hul oorwinnings teen Hugenote. Uitslae:…

DSG U16 Rising Champions Hockey – BVHS o.16 dogters skitter

DSG Rising Champions Hockey. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.16 dogters-hokkiespan is uitgenooi na die DSG u/16 Rising Champions Challengers Cup wat vanaf 4 tot 7 Augustus in Grahamstad plaasgevind het.…

Skolehokkie – Hoërskool Rustenburg vs RHS Old Girls

Skolehokkie. Hoërskool Rustenburg se Eerste dogtershokkiespan het Sondag, 6 Augustus, ‘n skolehokkie oefenwedstryd teen die RHS Old Girls gespeel. Dit was ook hul laaste oefening en tuiswedstryd vir hierdie seisoen.…

Springbok kleure oorhandig – Grey Kollege ontvang van oud leerder

Springbok kleure oorhandig. Tydens Grey Kollege se saalperiode op Vrydag, 4 Augustus, het dr. Wynand Pieter Johan van den Berg sy Springbok-kleure vir Skerm (1960 verwerf) aan sy Alma Mater…

Free State Technical Skills – BVHS neem deel aan kompetisie

Free State Technical Skills. Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met ses talentvolle leerders. Hierdie ses leerders het op 5 Augustus deelgeneem het aan die “Free State Technical Skills School Competition” vir…

SA Jagters Vereniging – Hoërskool Bultfontein skitter by kompetisie

SA Jagters Vereniging. Vier skuts van Hoërskool Bultfontein het aan die SA Jagters Vereniging se streekskompetisie deelgeneem. Hierdie vier skuts het skitterende prestasies behaal. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za Fotos verskaf

International Tennis Federation – Curro Hillcrest hosted J300

International Tennis Federation. Love was in the air at Curro Hillcrest in Durban. The International Tennis Federation (ITF) J300 tournament final served up a smashing spectacle this weekend. The world’s…

World Kickboxing Champs – Welkom Gimnasium leerder presteer

World Kickboxing Champs. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het op 5 en 6 Augustus deelgeneem aan die World Kickboxing Championships WKO in Barnsley London. Hy het deelgeneem teen skopboksers…

ATKV Senior Afrikaans Olimpiade – Curro Durbanville skitter

ATKV Senior Afrikaans Olimpiade. Tydens die afgelope ATKV-Senior Afrikaans Olimpiade het drie van Curro Durbanville se leerders uitstekend gevaar. Ithike Gunter, Inühn Fourie en Maria Inggs haal al drie ‘n…

Gauteng Noord Ruiterkuns – Hoërskool Waterkloof leerders in span

Gauteng Noord Ruiterkuns. ‘n Totaal van 21 Hoërskool Waterkloof-ruiters het vir die Gauteng Noord Ruiterkuns span gekwalifiseer. Hulle het die afgelope naweek, vanaf 5 tot 6 Augustus aan die Gauteng…

Gasvryheidstudies – Hoërskool Ermelo leerders presteer in prakties

Gasvryheidstudies. Hoërskool Ermelo se graad 12-leerders wat Gasvryheidstudies as keusevak het, hul laaste PAT in die Errie-Suprème hotelskool aangebied. Nie net dien hierdie as deel van die graad 12’s se…

Einsteinklub – Fichies besoek Universiteit van die Vrystaat

Einsteinklub. Die Einsteinklub leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het Vrydag die Universiteit van die Vrystaat se mediese fakulteit besoek. Dit was ‘n verrykende ervaring vir die Einsteinklub leerders onder…

Frazerburg Logan Toneelfees – Eunice High School’s production

Frazerburg Logan Toneelfees. Forty-two productions made their way to the stage in Fraserburg over five days and Eunice couldn’t be more proud of our “Afspiegeling” team. The results for the…

Fraserburg Logan Toneelfees – OMS se ‘Vry’ ryg toekennings in

Fraserburg Logan Toneelfees. Oranje se verhoogstuk “Vry” het bykans skoonskip op die Fraserburg Logan-toneelfees gemaak waar 42 produksies op die planke was. Die stuk, geskryf deur Pieter Odendaal en geregisseer…

Hockey – Eunice U14 crowned as 2023 Rising Stars Champions

Hockey. Eunice High School is super proud of their U14A hockey team. The team was crowned as the 2023 Rising Stars champions! Storm Harris was announced as the “Defender of…

Vrystaat Hoërskole Rugby – Fichies vs Sentraal en Landboudal

Vrystaat Hoërskole Rugby. Hoërskool Fichardtpark se rugbyspanne het wedstryde teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein en Landboudal Boere van Jacobsdal gespeel. Die wedstryde is vandag, 5 Augustus, tydens die Vrystaat Hoërskole…

Top 20 Akademie – Primêre Skool Fichardtpark top presteerders

Top 20 Akademie. Primêre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, het hul Top 20 akademie presteerders bekend gemaak. Graad 7: Graad 6: Graad 5: Graad 4: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto’s verskaf

Top Tien Akademie – Hoërskool Jim Fouché prestasies

Top Tien Akademie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se leerders het baie goed presteer in die tweede kwartaal. Hiermee word die Top tien akademie presteerders van elke graad bekend gemaak. Graad…

Adjunkhoof – Hoërskool Jim Fouché verwelkom Mnr Corné Erasmus

Adjunkhoof. Hoërskool Jim Fouché maak bekend dat Mnr Corné Erasmus aangestel is as die nuwe adjunkhoof. Mnr Erasmus word God’s rykste seën toegebid vir sy nuwe pos by Jim Fouché.…

SANESA Tshwane – Afrikaanse Hoër Meisieskool leerders in span

SANESA Tshwane. Veertien ruiters van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria is na afloop van die vier kernliga Sanesa Tshwane kwalifiseerders verkies vir die Tshwane (Gauteng Noord) span. Hierdie ruiters gaan…

Learner Support Centre – Eunice High School

Learner Support Centre. The LSC (Learner Support Centre) at Eunice plays a pivotal role in the well-being of the learners. It was established in 2017. Some of their core services…

Golfing Tournaments in USA – Motsamai Moreki swings to success

Uber talented Motsamai Moreki is a Grade 5 learner from Curro Vanderbijlpark. He has putted his way into the spotlight yet again, thanks to his outstanding performance in two prestigious…

Vrystaat Landloop – Primêre Skool Naudeville leerders in span

Vrystaat Landloop. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Elle-Anne Roper (0/9) en Quinne van Staden (0/10) is in die Goudveld Landloopspan ingesluit. Hulle gaan 19 Augustus in Bloemfontein…

JKA Karate SA – Primêre Skool Naudeville leerder presteer

JKA Karate SA. Eben Fourie, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 28 Julie in Johannesburg aan die JKA karate SA championships deelgeneem. Hy het ‘n brons medalje vir…

Laerskole Hokkie – Grey Kollege Primêr vs Pres. Brand Primêr

Laerskole Hokkie. Die hokkiespanne van Grey Kollege Primêr het meegeding teen die hokkiespanne van Primêre Skool President Brand van Bloemfontein. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegeprimary.com/ Foto’s…

Pullen Cup tournament – St Stithians College wins sporting double

Pullen Cup tournament. The St Stithians family of schools completed a unique sporting double last weekend. At the event the Girls’ College First hockey team won the Pullen Cup tournament.…

Tweede Liga Tennis – Hoërskool Fichardtpark 1ste span maak geskiedenis

Tweede Liga Tennis. Die Fichie manne van die Eerste Tennisspan maak geskiedenis deur as die wenners van die Bloemfontein tweede liga afdeling aangewys te word. Hierdie vyf seuns het bo-gemiddelde…

Vrystaat SAKMAA – Primêre Skool Fichardtpark leerder skitter

Vrystaat SAKMAA. Liam Franca, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Vrystaat SAKMAA (South African Korean Martial Arts Association) kompetisie deelgeneem. By die kompetisie het Liam een…

Beauty and the Beast – A Production by Edgemead High School

Beauty and the Beast. Disney’s Beauty and the Beast – A Production by Edgemead High School, Cape Town. Beauty and the Beast has held a special place in many people’s…

ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade – Errie leerder behaal 2de plek

ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade. Isabelle Moussier, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het ’n tweede plek (nasionaal) behaal by die ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade, Addisionele Taal. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto…

Trailseeker GTN – Hoërskool Ermelo leerder presteer

Trailseeker GTN. Hoërskool Ermelo graad 12 leerder, Luzaan Durand, het Saterdag, 29 Julie, aan die Trailseeker GTN bergfiets kompetisie deelgeneem. Sy behaal ’n vyfde plek in haar ouderdomsgroep en eindig…

Wes-Boland Skiet – Hoërskool Swartland leerder presteer

Wes- Boland Skiet. Niel Koen, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury, het onlangs aan die Wes-Boland skiet-kompetisie deelgeneem. Hy behaal ‘n tweede plek in die juniors Windbuks rondte en ‘n…

Msukaligwa Skaaktoernooi – EHS neem deel aan toernooi

Msukaligwa Skaaktoernooi. Hoërskool Ermelo het die Msukaligwa-skaaktoernooi op Maandag, 31 Julie, aangebied. Drie hoërskole van Ermelo het aan die toernooi deelgeneem: Hoërskool Ermelo, Ligbron Akademie vir Tegnologie en Netherland Park…

KZN SANESA – Treverton students at National Championships

KZN SANESA. Eight students from Treverton College, Mooi River, have been chosen to represent the KZN SANESA Team. The National Championships takes place in October.  Their hard work and passion…

Akademie – Hoërskool Fichardtpark top presteerders

Akademie. Hoërskool Fichardtpark maak hul Top Tien akademiese presteerders van die tweede kwartaal bekend. Graad 12 Akademie: Graad 11: Graad 11: Graad 10: Graad 10: Graad 9: Graad 9: Graad…