)
Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan – HoĆ«rskool Rustenburg

Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan. HoĆ«rskool Rustenburg leerder, Rejean van de Venter, bly beĆÆndruk aangesien hy weereens vir die Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan gekies is. Rejean, wat erken word as ‘n uitblinker in…

MTB XCO Series – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof leerder presteer

MTB XCO Series. Lara van der Vyver van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, het gedurende die skoolvakansie aan die MTB XCO Series in Knysna deelgeneem. Sy het baie goed presteer…

TSA Tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof tennisspelers

TSA Tennistoernooi. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, tennisspelers het die afgelope skoolvakansie aan die TSA Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem en puik presteer. Vrystaat Super 8: SA Nationale Kampioenskappe: Bloemhof is trots…

Wolf Pack Cup Tennistoernooi – PrimĆŖre Skool Naudeville

Wolf Pack Cup tennistoernooi. Burger Bothma, Graad 4 leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom,het onlangs deelgeneem aan die 6de Wolf Pack Cup tennistoernooi te Bloemfontein. Burger het uitstekende tennis…

HoĆ«veld Rugbytoer – HoĆ«rskool Ermelo

HoĆ«veld Rugbytoer. Die HoĆ«veld Rugbytoer was een van HoĆ«rskool Ermelo se hoogtepunte die vakansie. Die dorp was vol opwinding en HoĆ«rskool Ermelo, saam met Ligbron Akademie, het ’n reuse sukses…

St Mary’s Hockey Festival – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria

St Mary’s Hockey Festival. AHMP se eerste hokkiespan het aan die St Mary’s Hockey Festival deelgeneem en soos ware wenners uit die stryd getree. Groepwedstryde: Uitspele: Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria…

SA-skole Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Rustenburg

SA-skole Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Rustenburg o.15 atleet, Nathan van Staden, het die afgelope naweek, tydens die SA-skole Atletiekkampioenskappe gewys dat daar niks by harde werk, opofferinge en hope talent kom nie.…

ASA Skole Kampioenskappe – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

ASA Skole Kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool atlete het puik presteer by die ASA Skole Kampioenskappe in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

George Netbaltoer 2025 – HoĆ«rskool Bultfontein

George Netbaltoer 2025. Na vier harde dae van netbal, sluit Bulties se eerste netbalspan hul toer op ‘n hoĆ« noot af. Hulle wen hul laaste groepwedstryd teen Campsbay High School…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Goudveld

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Gouties het reeds hul merk gemaak tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf

Bosveld Hokkieweek – HoĆ«rskool Ben Viljoen

Bosveld Hokkieweek. Die Senior-afdeling van die Bosveld Hokkieweek het Woensdag, 2 April, ten einde geloop met die prysuitdeling wat om 07:00 plaasgevind het. In samewerking met Hubach Hockey Academy is…

Rondebosch Hokkietoernooi – Worcester Gimnasium

Rondebosch Hokkietoernooi. Die o.16A-seunshokkiespan van Worcester Gimnasium het die afgelope naweek in die Rondebosch Hokkietoernooi gespeel. Uit vyf wedstryde gespeel, het die span in vier van die wedstryde as wenners…

Kloof Netbalfees 2025 – HoĆ«rskool Witteberg

Kloof Netbalfees 2025. Na afloop van die Kloof Netbalfees 2025, aangebied deur HoĆ«rskool Waterkloof in Pretoria, het Witteberg se netbaldogters gewys dat hulle gereed is vir ’n kookwater seisoen. Hiermee…

Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof

Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Die o.16 en o.18 HoĆ«r Meisieskool Bloemhof netbalspanne het met moeĆ« bene en vol harte teruggekeer na Stellenbosch. Hulle het aan die jaarlikse Menlopark Netbal…

Bloemfontein Laerskole Netbal – Laerskool Truida Kestell

Bloemfontein Laerskole Netbal. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se 0/10A en 0/11A netbalspanne het deelgeneem aan die Bloemfontein Laerskole Netbal Toernooi vanaf 26-28 Maart in Bloemfontein. The tournament not only enforced…

AJ Sportweek Netbal – HoĆ«rskool Punt presteer

AJ Sportweek Netbal. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, se o.15A netbalspan het met hul ongelooflike oorwinnings tot dusver hul plek in die semi-finale verdien. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.pointhighschool.co.za/ Foto’s…

Amajuba Rugbyweek – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Amajuba Rugbyweek. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se o14B/C en o15B rugbyspanne het vanaf 31 Maart tot 2 April aan HoĆ«rskool Volksrust se Amajuba Rugbyweek deelgeneem. Die o14-span is ook aangewys as…

ASA Kampioenskappe Kaapstad – HoĆ«rskool Kemptonpark

ASA Kampioenskappe Kaapstad. Kempies-atlete het uitstekend presteer by die ASA Kampioenskappe Kaapstad wat die afgelope naweek plaasgevind het: Michael Bekker Anna-Mart Viljoen Natalie Strydom Carla Muller Mia de Jager en…

Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe – AHMP atlete presteer

Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe. Sewe swemmers van Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria het aan die gesogte Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe by LC de Villiers deelgeneem. Die kampioenskap het 780 swemmers van…

AJ Sportweek Hokkie – HoĆ«rskool Punt

AJ Sportweek Hokkie. HoĆ«rskool Punt se spanne het tydens die AJ Sportweek Hokkie die volgende uitslae behaal. Dag 1 – 28 Maart Dogters: Seuns: Dag 2 – 31 Maart Dogters:…

Internasionale Karate Kampioenskappe – HoĆ«rskool Swartland

Internasionale Karate Kampioenskappe. Twee sussies van HoĆ«rskool Swartland, Anja (matriek 2023) en DanĆ© Styger (graad 11) het deelgeneem aan die Internasionale Karate Kampioenskappe in Okinawa, Japan. Albei het in hul…

Noord/Suid Rugbytoernooi – BVHS teen HoĆ«rskool Duineveld

Noord/Suid Rugbytoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het HoĆ«rskool Duineveld van Upington die stryd aangesĆ© in die NMI Toyota Noord/Suid Rugbytoernooi. Uitslae: Puntemakers vir die 1ste span: DrieĆ« deur BVHS: Doelskoppe deur…

Patriot Hokkie Sport Fest – HoĆ«rskool Bellville Presteer

Patriot Hokkie Sport Fest. HoĆ«rskool Bellville se seuns- en dogters-hokkiespanne het puik presteer tydens die Patriot Hokkie Sport Fest sonder om een wedstryd te verloor. Meisies Seuns Spelers van die…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Rustenburg

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Tien atlete van HoĆ«rskool Rustenburg is gekies vir die Noordwes-atletiekspan. Die Noordwes-atletiekspan gaan by die SA Skole Atletiekkampioenskappe deelneem wat vanaf 2 tot 5 April in Bloemfontein…

Kloof Netbalfees – HoĆ«rskool Sentraal presteer

Kloof Netbalfees. HoĆ«rskool Sentraal netbalspanne het deelgeneem aan die Kloof Netbalfees en uitstekend presteer. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

Suid-Afrikaanse skole atletiek – HoĆ«rskool Swartland

Suid-Afrikaanse skole atletiek. Vyf atlete van HoĆ«rskool Swartland in Malmesbury neem volgende week deel aan die Nasionale Suid-Afrikaanse skole atletiek (SASA) byeenkoms in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://swartlandhs.co.za/ Foto…

Fichie Hokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark susters in 1ste span

Fichie Hokkie. Twee pare Fichie Hokkie susters speel saam in HoĆ«rskool Fichardtpark se 1ste meisies hokkiespan. Hulle is Lana van Deventer (Graad 12) en Lisa van Deventer (Graad 9), sowel…

Eden Muurbalproewe – Langenhoven Gimnasium

Eden Muurbalproewe. Wian Espach, leerder van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het aan die volwasse mans Eden Muurbalproewe deelgeneem. Wian is in die span opgeneem wat vanaf 30 April tot 3…

Noordwes Hokkiespelers – HoĆ«rskool Wesvalia

Noordwes Hokkiespelers. Nege Hokkiespelers van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, is ingesluit in die spanne as Noordwes Hokkiespelers. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf

ASA Kampioenskappe – HoĆ«rskool Nelspruit

ASA Kampioenskappe. Agtien atlete van HoĆ«rskool Nelspruit is tans in Kaapstad waar hulle Mpumalanga verteenwoordig by die ASA Kampioenskappe. Dit word by die Groenkloof Stadion aangebied. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

SA Biathlon-kampioenskappe – HoĆ«rskool Nelspruit

SA Biathlon-kampioenskappe. Foto van links: Rebekah Braack, ZoĆ« Janse van Vuuren, Jessica Matthysen, Samuel Tryhou, Eduan NaudĆ© en Christiaan Tryhou. Ses Nellie-atlete het deel uitgemaak van die Mpumalanga Biathlon-span wat…

ASA Jeug & Junior Kampioenskappe – HoĆ«rskool Punt

ASA Jeug & Junior Kampioenskappe. Tien atlete van HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, het gekwalifiseer vir die ASA Jeug & Junior Atletiek Kampioenskappe. Hierdie atlete sal van 27 tot 29 Maart by…

SA Atletiekkampioenskap – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

SA Atletiekkampioenskap. Sestien Affie-atlete is gekies is om Gauteng-Noord by die SA Atletiekkampioenskap te verteenwoordig. Die kampioenskap vind vanaf 27 Maart tot 29 Maart in Kaapstad plaas. O.15 O.17 O.19…

SA Tweekamp Kampioenskappe – HoĆ«rskool Diamantveld

SA Tweekamp kampioenskappe. Twee atlete van HoĆ«rskool Diamantveld in Kimberley, Lehane Lategan en Toors Bezuidenhout, het aan die SA Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem. Lehane het skitterend presteer deur derde te eindig…

Skole hokkie toernooie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Skole hokkie toernooie. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se hokkiespanne het die afgelope naweek aan die Grey Beling / Tony Godding Festival, Skole hokkie toernooie, in Oos Londen deelgeneem. Dit was ‘n…

Skole Netbal – Die HoĆ«rskool Wagpos

Skole Netbal. Netbalspelers van Die HoĆ«rskool Wagpos, Brits, is deur na die distik Skole netbal proewe wat 16 April 2025 plaasvind. 0/14 0/15 0/16 0/18 Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wagposhs.co.za/…

Tweekamp SA Kampioenskap – Hugenote HoĆ«rskool

Tweekamp SA Kampioenskap. Hugenote HoĆ«rskool, Wellington, se tweekamp-atlete het die naweek aan die Tweekamp SA Kampioenskap in Oudtshoorn deelgeem en baie goed presteer. Dogters o.17 Dogters o.19 Seuns o.19 Lees…

Luke se ongelooflike suksesverhaal – PrimĆŖre Skool Worcester

Ontvou Luke se sukseverhaal. Op die foto saam met Luke en Mario, is Bertie van Greunen, mede-afrigter. Luke Strydom is 13 jaar oud, in Worcester PrimĆŖre Skool en in Graad…

Akrobatiese dans – HoĆ«rskool Fichardtpark leerder presteer

Akrobatiese dans. Lana van Deventer van HoĆ«rskool Fichardtpark het onlangs haar onderwys-eksamen in akrobatiese dans geslaag (AFSA). Na 15 jaar van toegewyde oefening en prestasie het sy die eksamen voltooi.…

Skole netbalwedstryde – HoĆ«rskool Outeniqua

Skole netbalwedstryde. HoĆ«rskool Outeniqua in George se netbalspanne het die afgelope naweek aan verskeie skole netbalwedstryde deelgeneem. Dag 1 Weens onvoorsiene weersomstandighede kon slegs die 0.14 netbalspan Donderdagaand teen Worcester…

Suid- Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Suid- Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is baie trots op Joshua Melaat wat die naweek aan die Suid- Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe, in Germiston, deelneem. Joshua gaan meeding in…

Eerste Netbalspan 2025 – HoĆ«rskool Linden

Eerste Netbalspan 2025. HoĆ«rskool Linden se Eerste Netbalspan 2025 vir die seisoen is Donderdagaand, 20 Maart, tydens ‘n spoggeleentheid amptelik bekendgestel. Die afrigters van die span is Juf. LizĆ©e Jansen…

ASA Kampioenskap – HoĆ«rskool Eldoraigne

ASA Kampioenskap. Vyf atlete van HoĆ«rskool Eldoraigne, Pretoria, gaan vanaf 27 tot 29 Maart aan die ASA-Kampioenskap by die Groenpunt Stadion in Kaapstad deelneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/ Foto…

Gauteng Netbalproewe – HoĆ«rskool Oos-Moot

Gauteng Netbalproewe. Agt netbaldogters van HoĆ«rskool Oos-Moot, Pretoria, is deur is na die volgende rondte proewe. Die Gauteng netbalproewe vind op 22 Maart plaas by HoĆ«rskool Florida. Lees meer skolenuus:…

Eerste Netbalspan Capping – HoĆ«rskool Dr EG Jansen

Eerste Netbalspan Capping. Die Eerste Netbalspan van HoĆ«rskool Dr EG Jansen in Boksburg, Gauteng, het hul Eerste Netbalspan Capping seremonie gehad waartydens die dogters hul rokkies ontvang het. Dit was…

ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia

ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se atlete het weereens ‘n suksesvolle naweek by die ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe beleef. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf

Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Die Wilgers

Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms. Jean-Jacques Ellis, leerder van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, het die afgelope naweek by Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms aan die 0.15-Verspring en Driesprong deelgeneem. Jean-Jacques verewig sy naam in die…

Wes-Kaap Atletiekkampioenskap – HoĆ«rskool Punt atlete presteer

Wes-Kaap Atletiekkampioenskap. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, se atlete het aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap deelgeneem en puik prestasies behaal. Goud: Silwer: Brons: Top 10 Prestasies: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.pointhighschool.co.za/ Foto’s verskaf

Junior Streekskiet Suikerbosrand – Fichardtpark PrimĆŖre Skool

Junior Streekskiet Suikerbosrand. Reinhardt Peens, leerder van Fichardtpark PrimĆŖre Skool, is ook ā€˜n trotse lid van die SA Jagtersvereniging. Reinhardt het die afgelope naweek aan die Junior Streekskiet Suikerbosrand deelgeneem…

Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap. Nege dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat atletiekspan wat vanaf 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap in Germiston gaan deelneem.…