Skole netbal – HoĆ«rskool Montana Worcester teen Piketberg
Skole netbal. Gister, 8 Mei, het HoĆ«rskool Montana se netbalspanne kragte gemeet teen Piketberg in ān reeks opwindende wedstryde. Die hoogtepunt – HoĆ«rskool Montana 1ste netbalspan het vir die eerste…
Skaak: Wes-Kaap HoĆ«rskole – HTS Drostdy
Skaak: Wes-Kaap HoĆ«rskole. Luandi van der Linde en Willem Groenewald, twee van HTS Drostdy, Worcester, se skaakspelers, het op 26 en 27 April aan die Skaak: Wes-Kaap HoĆ«rskole Individuele Kampioenskap…
Lejweleputswa Netbal spanne – Welkom Gimnasium Skool
Lejweleputswa Netbal spanne. Sestien netbalspelers van Welkom Gimnasium Skool is ingesluit in verskeie Lejweleputswa Netbal spanne. Hulle sal deelneem aan die Vrystaat proewe wat in Bloemfontein plaasvind. Lees meer skolenuus:…
Noord-Vrystaat Hokkiespanne – HoĆ«rskool Goudveld
Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Sewe-en-dertig hokkiespelers van HoĆ«rskool Goudveld is gekies vir die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
Free State DTMA uitslae – HoĆ«rskool Sentraal
Free State DTMA uitslae. Alet-Catherine de Hart, leerder van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, het aan die Dance Talent and Model Association kompetisie deelgeneem en skitterend presteer met vier eerste plekke.…
Wildeklawer Netbaltoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Wildeklawer Netbaltoernooi. Die o.13A netbalspan van PrimĆŖre Meisieskool Oranje het vanaf 23 tot 26 April aan die Wildeklawer netbaltoernooi deelgeneem in Kimberley. In die uitspeel rondtes het die span 7…
Skole tennis – Langenhoven Gimnasium leerders presteer
Skole tennis. Gedurende die afgelope twee weke het twee leerders van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, TamerĆ© Stewart en Fourie Delport die tennisbane behoorlik aan die gons gehad met hul fantastiese spel…
Skole Netballiga – SekondĆŖre Meisieskool Oranje teen Sentraal
Skole Netballiga. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se netbalspanne het teen HoĆ«rskool Sentraal se spanne meegeding in Skole Netballiga wedstryde. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za/ Foto’s verskaf
SA Cup-Gimnastiekkompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark
SA Cup-Gimnastiekkompetisie. Klarise Ribeiro, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die SA Cup-Gimnastiekkompetisie deelgeneem. Slegs die top 16 gimnaste in Suid-Afrika ā van alle ouderdomme…
Wildeklawer Netbal – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria
Wildeklawer Netbal uitslae. Die Affies se 1ste netbalspan het hul staal gewys tydens die Wildeklawer-Netbal toernooi deur ses strawwe groepswedstryde te speel. Hulle behaal vier indrukwekkende oorwinnings teen Shaymoya, HoĆ«rskool…
Trompoppies – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer
Trompoppies. PrimĆŖre Skool Naudeville van Welkom het die afgelope naweek ‘n tweede plek behaal by die FDDCMFS Trompoppies kompetisie in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Robday Bergsig Sporttoernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Robday Bergsig Sporttoernooi. JF het deelgeneem aan die Robday Bergsig Sporttoernooi. Die 1ste netbalspan het ses wedstryde gespeel en onoorwonne weggestap. Die meisies het gewys wat in hulle steek tydens…
Robday Bergsig Sport Festival – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter
Robday Bergsig Sport Festival. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerstespanne in hokkie, netbal en rugby het geseĆ«vier in al hul wedstryde op dag 1 van die Robday Bergsig Sport Festival in…
National All Girlsā Festival – Oranje Meisieskool weer wenners
National All Girlsā Festival. Die 1ste tennisspan van Oranje Meisieskool het die 4de jaar agtereenvolgens (en die 10de uit die laaste 11 keer) die National All Girlsā Festival in Kaapstad…
All Girls Tennisspan – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
All Girls Tennisspan. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, se All Girls Tennisspan het ‘n derde plek behaal nadat die span Affies met 3-1 wen. HoĆ«r Meisieskool Oranje van Bloemfontein is vanjaar…
Suid-Vrystaat Hokkie – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©
Suid-Vrystaat Hokkie. Drie seuns-hokkiespelers van PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©, JahaziĆ«l van Wyk o.13A, Chayton Beans o.13B en Cayleb Johns o.12B is onderskeidelik vir die Suid-Vrystaat Hokkiespanne gekies. Lees meer skolenuus:…
Vrystaat Bokkie Hokkiespan – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©
Hokkie Bokkieweek. Vier o.14 hokkiespelers van PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, Juane van Huysteen, Amy Bolton, Laura Pitout en ZarinĆ© Texaira, is gekies vir die o.14 Vrystaat Bokkie Hokkiespan.…
Suid-Vrystaat Hokkiespanne – JF hokkiespelers in spanne
Suid-Vrystaat Hokkiespanne. Veertien hokkiespelers van HoĆ«rskool JIm FouchĆ© in Bloemfontein is vir verskeie Suid-Vrystaat hokkiespanne gekies. Dogters: Seuns: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Sentraal Netbaltoernooi – BVHS spanne presteer
Sentraal Netbaltoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool netbalspanne het by die Sentraal Netbaltoernooi deelgeneem en vier uit vyf wedstryde gewen. Dag 1. Dag 2. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf
Sentraal Sporttoernooi Rugby – HoĆ«rskool Fichardtpark
Sentraal Sporttoernooi Rugby. Op die eerste dag van Sentraal Sporttoernooi Rugby, het Hoƫrskool Fichardtpark se rugbyspanne as volg presteer: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
Landloopliga 1- Hoƫrskool Framesby atlete presteer
Landloopliga 1. Sowat 60 Framesby leerders het aan die landloopliga 1 by HoĆ«rskool Andrew Rabie, Gqeberha, deelgeneem. Framesby het, soos altyd, uitstekend gevaar. Framesby se atlete het drie van die…
Freedom Run Half Maraton – HoĆ«rskool Kalahari
Freedom Run Half Maraton. Wat ‘n ongelooflike prestasie behaal by die Freedom Run Half Maraton op 26 April. Om 21.1 km in slegs 1 uur en 51 minute te voltooi,…
Nasionale Interprovinsiale Hokkie Toernooi – HoĆ«rskool Kalahari
Nasionale Interprovinsiale Hokkie Toernooi. Bienn La Grange is ān trotse leerder van HoĆ«rskool Kalahari in Kuruman. Sy is gekies as doelwagter om die Noord-Kaap o/14A Dogtershokkiespan te verteenwoordig by vanjaar…
Skole Netbal – HoĆ«rskool Stellenbosch teen HoĆ«rskool Strand
Skole Netbal. HoĆ«rskool Stellenbosch se netbalspanne het teen HoĆ«rskool Strand in skole netbal wedstryde gespeel. Uitslae behaal HoĆ«rskool Stellenbosch: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellies.com/ Foto’s verskaf
Sport-naweek – HoĆ«rskool Outeniqua teen Pearson High
Sport-naweek. HoĆ«rskool Outeniqua van George se hokkie- en rugbyspanne het hierdie naweek ‘n sport-naweek waar hulle gaan meeding teen Pearson High School van Gqeberha. Die spanne wat gaan meeding: Lees…
Skole Netbal – HoĆ«rskool Transvalia 1ste span
Skole Netbal. HoĆ«rskool Transvalia, Vanderbijlpark, stel met trots die Ligblou-span bekend wat die skool in die 2025 Skole Netbal Liga gaan verteenwoordig. Hierdie dinamiese groep dogters is gereed om met…
Skolehokkie – HoĆ«rskool Die wilgers White Tigers
Skolehokkie. āšØšššš šš ššš š š šš šššššš, šššššššš, šš ššš š š šš šššš.ā – šÆšššš š²ššššš. Die 2025-Northerns hokkieliga, skolehokkie, begin hierdie week en HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria. stel hul…
Skole Hokkie – HoĆ«rskool Die Wilgers White Rhinos
Skole Hokkie. š©ššššš ššš ššš ššššš šš šššššššš ššš ššš ššš ššššššš ššš šššššš ššš, ššššš šš š ššš ššš šššš šš šššš šššš ššš šššš ššš ššššš šššššš šššš.…
SA U19 Action Netball – Stellenberg High School
SA U19 Action Netball. Stellenberg High School, Cape Town, proudly announced that Chloe Pio has been selected for the SA U19 Action Netball Team. This is following her outstanding performance…
NWU Prestige Sportreeks – HoĆ«rskool Wesvalia presteer
NWU Prestige Sportreeks. HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se landloopspanne het goed presteer by die NWU Prestige Sportreeks finaal. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf
Vrystaat Atletiekspan – HoĆ«rskool Sentraal
Vrystaat Atletiekspan. Heinrich Grobbelaar, leerder van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, in ingesluit in die Senior Vrystaat Atletiekspan. Die span gaan vanaf 24 tot 26 April aan die SA’s deelneem. Lees…
St. Johnās Easter Festival – BVHS speel klipharde rugbywedstryde
St. Johnās Easter Festival. BVHS se 1ste rugbyspan het aan die St. Johnās Easter Festival in Johannesburg deelgeneem en twee klipharde wedstryde gespeel. Wedstryd 1: Puntemakers: Wedstryd 2: Puntemakers: Lees…
Kearsney Easter Rugby Festival ā Framesby vs Dr EG Jansen
Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: EG Jansen scrumhalf Joseph Diesel in the game against Framesby at the Kearsney Easter Rugby Festival. Day 3 – Match 3 HoĆ«rskool Dr EG Jansen…
Individuele skaak toernooi – Laerskool Westwood
Individuele skaak toernooi. Agt skaakspelers van Laerskool Westwood, Boksburg, dring deur na die Distriks rondte vir die individuele skaak toernooi. Die deelnemers: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf
Plasie dogtershokkie – Merensky Landbou Akademie
Plasie dogtershokkie. Die Plasie dogtershokkiespanne het op 15 April puik spel gelewer tydens hul ligawedstryde teen Stanford Lake College op tuisgrond. Die o14A-span het met goeie samewerking en deursettingsvermoĆ« ān…
Cheerleading – HoĆ«rskool Stellenberg
Cheerleading. HoĆ«rskool Stellenberg, Kaapstad, is verheug om met die uitstekende prestasies van hul cheerleading-span te kan spog. Op 29 Maart het hulle aan die eerste van vier uitdunkompetisies deelgeneem en…
Botswana ITF Tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Botswana ITF Tennistoernooi. Charlotte Bouwer, leerder van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, het uitstekend presteer by die Botswana ITF Tennistoernooi. Charlotte het die semi-finaal van die enkels gehaal en is…
SANSSU Top-80 proewe – HoĆ«rskool SPS Brandfort
SANSSU Top-80 proewe. Rickus Steyn, leerder van HoĆ«rskool SPS Brandfort, het die afgelope naweek in Upington sy plek los geskiet by die SANSSU Top-80 proewe. Hy het sy plek tot…
SA Skole Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Diamantveld
SA Skole Swemkampioenskappe. Sewe leerders van HoĆ«rskool Diamantveld, Kimberley, het die Noord-Kaap verteenwoordig by die SA Skole Swemkampioenskappe, wat vanaf 4 tot 8 April in Bloemfontein plaasgevind het: Die leerders…
Skoleswem – HoĆ«rskool Durbanville
Skoleswem. Foto, agter: Schalk Bredenhann, Sion Coetzee, Wian Joubert, Roean Troskie, Jean Troskie, Joshua White. Voor: ZianĆ© Jantzen, Lily Otterbach, JuanĆ© Burger, Margo Senekal Tien swemmers van HoĆ«rskool Durbanville het…
Vlak 2 swem Potchefstroom – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vlak 2 swem Potchefstroom. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder, SJ van Biljon (seuns o.10 jaar), het in die vlak 2 swem Potchefstroom afdeling die volgende prestasies behaal: SJ het ook vir…
Krieket SA o17 TAP – Grey Kollege
Krieket SA o17 TAP – Twee van Grey College se Eerste XI krieketspelers, Christian Kind en Edrich Hanekom, was genooi om die Krieket SA o17 TAP Kamp by te woon.…
Cheerleaders WĆŖreldkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
Cheerleaders WĆŖreldkampioenskappe. Drie Fichie Lions Cheerleaders het Saterdag, 12 April, hul Protea kleure tydens ‘n glansgeleentheid ontvang. Klarise Ribeiro, Melissa Nel en Alexis Le Roux vertrek op 19 April saam…
Noord-Vrystaat Hokkie – HoĆ«rskool Bothaville
Noord-Vrystaat Hokkie. Drie hokkiespelers van HoĆ«rskool Bothaville, Thato Mototo o.14A, Kara van der Walt o.16B en Soso Sefika o.18B, is gekies vir die Noord-Vrystaat Hokkie A rn B spanne. Twee…
Skolerugby – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© Eerste span 2025
Skolerugby. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© stel hul Eerste Rugbyspan vir 2025 bekend. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Nasionale Binnenshuise Krieket IPT – HoĆ«rskool Dr EG Jansen
Nasionale Binnenshuise Krieket IPT. HoĆ«rskool Dr EG Jansen in Boksburg leerder, Bruzaan Goosen, is tydens die Nasionale Binnenshuise Krieket IPT in Kaapstad aangewys as die beste junior kolwer van die…
Eerste Netbalspan 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Eerste Netbalspan 2025. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© stel met trots hul Eerste Netbalspan vir 2025 bekend. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Fichie Big Brag 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Fichie Big Brag 2025. “Aan al ons wintersport-eerstespanne. Die Fichie-brag is nie sommer net nog ān oorhandigingsgeleentheid nie. Dis die dag wat julle die gees van Fichardtpark op en af…
ASA HoĆ«rskole Kampioenskappe – HoĆ«rskool Jan van Riebeeck
ASA HoĆ«rskole Kampioenskappe. HoĆ«rskool Jan van Riebeeck, Kaapstad, is ongelooflik trots op hul atlete wat die afgelope weke deelgeneem het aan die ASA HoĆ«rskole Kampioenskappe by Groenpunt Ć©n die SA Skole…


























































