Hokkie Bokkieweek. Vier o.14 hokkiespelers van Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein, Juane van Huysteen, Amy Bolton, Laura Pitout en Zariné Texaira, is gekies vir die o.14 Vrystaat Bokkie Hokkiespan.
Hulle gaan die Vrystaat verteenwoordig in Naboomspruit tydens die Bokkieweek, vanaf 7 tot 11 Julie 2025.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










