
St. John’s Easter Festival. BVHS se 1ste rugbyspan het aan die St. John’s Easter Festival in Johannesburg deelgeneem en twee klipharde wedstryde gespeel.
Wedstryd 1:
- BVHS verloor 10-21 teen Graeme College
Puntemakers:
- Drie: Attila Ozturk
- Doelskop: Nolen du Plooy
- Strafskop: Nolen du Plooy.
Wedstryd 2:
- BVHS verloor 8-21 teen SACS
Puntemakers:
- Drie: Wessel Hattingh
- Strafskop: Nolen du Plooy
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor