Heart Health

Sandveldproewe – Bothaville Hoërskool rugbyspelers

Sandveldproewe. Agt o/16 en o/18 rugbyspelers van Bothaville Hoërskool het na verlede week se eerste rondte Sandveldproewe deurgedring om Dinsdag, 22 April, deel te neem aan die Griffons Cravenweek- en Grant Khomo-proewe.

  • Jomar Lombard – Verteenwoordig Sandveld o.16A by Grant Khomo proewe
  • Frans Eloff – Verteenwoordig Sansveld o/18A by Griffons Cravenweek proewe
  • Dian de Jager – Verteenwoordig Sandveld o/18A by Griffons se Cravenweek proewe
  • Cilliers van der Merwe – Verteenwwordig Sandveld o/18A by Griffons se Cravenweek proewe
  • Hanro Booysen – Verteenwoordig Sandveld 0/16A by Griffons Grant Khomo proewe
  • Frikkie Botma – Verteenwoordig Sandveld o/16A by Griffons Grant Khomo proewe
  • Daniël van Heerden – Verteenwoordig Sandveld o/16A by Griffons Grant Khomo proewe
  • Ludwig van der Merwe – Verteenwoordig Sandveld o/16A by Griffons Grant Khomo proewe

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.facebook.com/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Netbalspan span die kroon – BVHS maak indrukwekkende merk

Netbalspan span die kroon. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste-netbalspan van het in alle opsigte ‘n indrukwekkende merk gemaak tydens die jaarlikse Sentaal netbaltoernooi. Die toernooi is by Hoërskool Sentraal in…

Griffons oefengroepe – Hoërskool Trio rugbyspelers ingesluit

Griffons oefengroepe. rugbyspelers van Hoërskool Trio in Kroonstad is voorlopig ingesluit is by die onderskeie Griffons oefengroepe. O.15 Oefengroep: O.16 Oefengroep: O.17 Oefengroep: O.18 Oefengroep: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.triohs.co.za/…

Leave a Reply

You Missed

Netbalspan span die kroon – BVHS maak indrukwekkende merk

Netbalspan span die kroon – BVHS maak indrukwekkende merk

Griffons oefengroepe – Hoërskool Trio rugbyspelers ingesluit

Griffons oefengroepe – Hoërskool Trio rugbyspelers ingesluit

Kovsies Aandliga Hokkietoernooi – Grey Kollege Primêr

Kovsies Aandliga Hokkietoernooi – Grey Kollege Primêr

Gert Sibande Streek Gholf – Hoërskool Piet Retief

Gert Sibande Streek Gholf – Hoërskool Piet Retief

Hokkie Aandliga – Primêre Meisieskool Oranje

Hokkie Aandliga – Primêre Meisieskool Oranje

Noord-Vrystaat Bokkieweek – Primêre Skool Naudeville

Noord-Vrystaat Bokkieweek – Primêre Skool Naudeville