)
Sandveldproewe – Bothaville HoĆ«rskool rugbyspelers

Sandveldproewe. Agt o/16 en o/18 rugbyspelers van Bothaville HoĆ«rskool het na verlede week se eerste rondte Sandveldproewe deurgedring om Dinsdag, 22 April, deel te neem aan die Griffons Cravenweek- en…

Griffons Platteland Rugby – HoĆ«rskool Bothaville

Griffons Platteland Rugby. Vyf rugbyseuns en twee personeellede is gekies om die onderskeie Griffons Plattelandspanne die naweek te verteenwoordig tydens die Vrystaat bondedag. Hulle verteenwoordig ook die vakansie die onderskeie…