Robday Bergsig Sporttoernooi. JF het deelgeneem aan die Robday Bergsig Sporttoernooi. Die 1ste netbalspan het ses wedstryde gespeel en onoorwonne weggestap.
Die meisies het gewys wat in hulle steek tydens hierdie wedstryde en drie van hulle is aangewys as speler van die wedstryd:
- Janeli Saaiman
- Calista Viljoen
- Elri Pieters
Baie geluk aan Elri Pieters wat na drie keer as speler van die wedstryd-toekennings aangewys is as o/18-speler van die Robday Bergsig Sport Toernooi.


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








