)
Aand Om Te Onthou – HoĆ«rskool Stellenbosch

Aand Om Te Onthou – HoĆ«rskool Stellenbosch se matriekafskeid was ‘n aand om te onthou. Dit was glansryk vol styl, en met selfvertroue die belofte van ’n blink toekoms. Elke…

Vrystaat Sportsterre Gala-aand – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter

Vrystaat Sportsterre Gala-aand. šŸ† HoĆ«rskool Fichardtpark skitter by Vrystaat Spertsterre Gala-aand. Foto bo: Judy Watson, Mnr Herman van der Merwe en Matthew Durow. Tydens Vrystaat Sportsterre Gala-aand se glansgeleentheid is…

Knysna Forest-halfmarathon – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Knysna Forest-halfmarathon – Mira Rossouw, ’n graad 12-leerder, van HoĆ«r Meisieskool Oranje het onlangs die Knysna Forest-halfmarathon gewen. Mira se merkwaardige terugkeer na die wenpaal, het plaasgevind ’n paar maande…

SA Skole Gholfkampioenskap – HoĆ«rskool Driehoek Super trots

SA Skole Gholfkampioenskap. šŸŒļøā€ā™‚ļøHoĆ«rskool Driehoek, Vanderbijlpark – Wicus Brand maak geskiedenis! Met ware Hoekie-trots deel HoĆ«rskool Driehoek die fantastiese nuus: Wicus Brand het ’n briljante 3de plek behaal by die…

Super Smash Kriekettoernooi – Grey Kollege PrimĆŖr blink uit

Super Smash Kriekettoernooi. šŸ Grey Kollege PrimĆŖr blink uit by Senekal Super Smash Toernooi. Grey Kollege PrimĆŖr se o.13 Krieketspan het van 6 tot 8 Oktober aan die gewilde Senekal…

The Greatest Farewell – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl Matriekafskeid

The Greatest Farewell. ✨Wat ’n betowerende aand van styl, glans en emosie! Die 2025-matriekafskeid van HoĆ«rskool Gimnasium Paarl het nie net verwagtinge oortref nie. Dit het ’n herinnering geskep wat…

Biathle en Triathle wĆŖreldkampioenskap – Truida Kestell kwalifiseer

Biathle en Triathle wĆŖreldkampioenskap. Laerskool Truida Kestell Bethlehem vier sporthelde! šŸ† Die Truidjies is ongelooflik trots op nege uitmuntende atlete wat gekwalifiseer het om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Biathle…

Interskole Redenaars Finaal – HoĆ«rskool Nelspruit sĆŖ hul sĆŖ

Interskole Redenaars Finaal. HoĆ«rskool Nelspruit presteer skitterend. HoĆ«rskool Nelspruit is ongelooflik trots op hul redenaars wat uitmuntende uitslae behaal het tydens die Interskole Redenaars finaal: Ude van Veenhuyzen het die…

HoĆ«rskool Punt Krieketfees – HoĆ«rskool Sentraal blink uit

HoĆ«rskool Punt Krieketfees. šŸ HoĆ«rskool Sentraal blink uit by HoĆ«rskool Punt Krieketfees. Die eerste krieketspan van HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, het van 3 tot 7 Oktober met groot entoesiasme aan die…

SA Fast 5 Kampioenskap – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

SA Fast 5 Kampioenskap. šŸ Gim Gloei van Trots! HoĆ«rskool Gimnasium Paarl het hul staal gewys by die SA Fast 5-Kampioenskap, en die o.15-netbalspan het met ‘n briljante derde plek…

Suid-Kaap kriekettoer – Jim FouchĆ© Kriekethelde skitter

Suid-Kaap kriekettoer. šŸ JF-Krieket skitter in Suid-Kaap! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan het hul Suid-Kaap toer met ’n onoorwonne rekord afgesluit – ’n prestasie om met trots te vier!…

Nasionale Fast 5-uitspele – Jim FouchĆ© o.17 presteer uitsonderlik

Nasionale Fast 5-uitspele. Baie geluk aan HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se fenomenale o.17-netbalspan met hul indrukwekkende 5de plek op nasionale vlak tydens die Nasionale Fast 5-uitspele! Hierdie toernooi het van die…

Die Laaste Skoolhoofstuk – HoĆ«rskool Hoopstad

Die Laaste Skoolhoofstuk – HoĆ«rskool Hoopstad se matrieks het op 4 Oktober hul laaste skoolhoofstuk in styl afgesluit. Onder die sterrehemel van die Vrystaat was die aand gevul met glans,…

Top 10 Swemmers – PrimĆŖre Meisieskool Oranje wys wie’s baas

Top 10 Swemmers. šŸŠā€ā™€ļø Oranje se EENDE spat die water oop in Natal! šŸ†šŸ„ PrimĆŖre Meisieskool Oranje se Top 10 swemmers het hul vinne gewys en vir Natal gewys wie…

Elite Hokkietoer na Nederland – HoĆ«rskool Goudveld

Elite Hokkietoer na Nederland. šŸ‘ Gouties op Internasionale Hokkietoer – ’n Trotse Oomblik vir HoĆ«rskool Goudveld. HoĆ«rskool Goudveld in Welkom vier ’n merkwaardige prestasie. Agt van hul talentvolle hokkiespelers is…

Fast Five o.15 Netbal – HoĆ«rskool Fichardtpark skitterende toernooi

Fast Five o.15 Netbal. šŸ HoĆ«rskool Fichardtpark skitter op die nasionale Fast Five Netbaltoernooi! HoĆ«rskool Fichardtpark se dapper 0.15 Fast Five Netbalspan het op die eerste dag van die Nasionale…

Van Jagveld tot Sportarena – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Van jagveld tot sportarena – DanaĆ© du Plessis, is ‘n graad 9 leerder van HoĆ«r Meisieskool Oranje. Haar pad na luggeweerskiet het van jagveld tot die sportarena ontwikkel. Wat begin…

JF Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen HoĆ«rskool Bellville

JF Krieket. šŸ JF se eerste span slaan Bellville uit die park! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© van Bloemfontein het krieketliefhebbers laat regop sit met ’n indrukwekkende oorwinning teen HoĆ«rskool Bellville van…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Gedagte vir die Week Be brave and strong! – Deuteronomy 31:6 Hou moed en wees dapper! – Deuternomium 31:6

HoĆ«rskool Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© en HoĆ«rskool Outeniqua

HoĆ«rskool Krieket. šŸ HoĆ«rskool Jim FouchĆ© eerste span se kragvertoning teen HoĆ«rskool Outeniqua van George. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan het Saterdag, 4 Oktober, op Outeniqua se tuisveld in…

Matriekafskeid – HoĆ«rskool Punt

Matriekafskeid – HoĆ«rskool Punt se matrieks het werklik as sterre geskyn. Die rooi tapyt by HoĆ«rskool Punt se matriekafskeid was ’n ware parade van styl, elegansie en sprankelende persoonlikhede. Onder…

Waarnemende Skoolhoof 2026 – HoĆ«rskool Witteberg

Waarnemende Skoolhoof. HoĆ«rskool Witteberg is trots om die aanstelling van Mnr. Mike Visser as Waarnemende Skoolhoof vir die jaar 2026 aan te kondig. Mnr. Visser, ’n ervare en gerespekteerde leier…

Matriek-afskeid 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark Matrieks skitter

Matriek-afskeid 2026. ’n Aand van Herinneringe, Beloftes en Blink Toekomsdrome 🌟 Welkom by HoĆ«rskool Fichardtpark se matriek-afskeid – ’n viering van ’n jaar vol groei, ontdekking en onvergeetlike oomblikke. Vandag,…

Maretha Burger o.15 Tennistoernooi – HoĆ«rskool Stellenbosch

Maretha Burger o.15 Tennistoernooi. Op 26 en 27 September het HoĆ«rskool Stellenbosch met trots hul jaarlikse Maretha Burger o.15 Tennistoernooi aangebied. Hierdie toernooi is al lank ’n hoogtepunt op die…

Monnas Matriekafskeid – HoĆ«rskool Monument

Monnas Matriekafskeid – Welkom by HoĆ«rskool Monument se matriekafskeid. Dit was ‘n aand van Glans en Gees, ’n viering van styl, herinneringe en die begin van ’n nuwe reis. Vandag…

Dogterskrieket Motheo-spanne – HoĆ«rskool Sentraal krieketsterre

Dogterskrieket Motheo-spanne. HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein is uiters trots op vier van sy talentvolle Tralie dogterskrieketspelers wat onlangs gekies is vir die onderskeie Motheo-distrikspanne. Hierdie merkwaardige prestasie is ’n bewys…

Departementshoof Fisiese Wetenskap – HoĆ«rskool Witteberg

Departementshoof Fisiese Wetenskap. HoĆ«rskool Witteberg is verheug om aan te kondig dat me. Elicia Visagie amptelik aangestel is as die nuwe Departementshoof vir Fisiese Wetenskap. Me. Visagie, ’n trotse oudskolier…

Afrika Gevegkuns (Martial art) – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerders skitter

Afrika Gevegkuns (Martial art) – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerders skitter. Twee talentvolle leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, Denica Scheepers en Janco Scheepers, het op 27 September met trots…

Matriekafskeid glans en swier – HoĆ«rskool Strand

Matriekafskeid glans en swier – HoĆ«rskool Strand se matriekafskeid se glans en swier was die regte kombinasie. Met die matriekafskeid het die matrieks bewys dat styl en elegansie die perfekte…

SWD o.17 Sewes Rugbyspan – HoĆ«rskool Outeniqua

SWD o.17 Sewes Rugbyspan. Baie geluk, Kwaggas. HoĆ«rskool Outeniqua, George, is ongelooflik trots op hul sterre wat verkies is tot die SWD o.17 sewes rugbyspan! Hierdie talentvolle span gaan van…

Rugby-afsluiting – HoĆ«rskool Bothaville vier Rugbyglorie

Rugby-afsluiting. Die jaarlikse rugby-afsluiting by HoĆ«rskool Bothaville was ’n viering van toewyding, durf en uitmuntende prestasie. Ons rugbyhelde het deur die jaar hul lywe op die spel geplaas, en hul…

Vrystaat Fast Five Kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark

Vrystaat Fast Five Kampioenskappe. Fichies se Simba’s brul! HoĆ«rskool Fichardtpark se o.15 Simba-netbalspan het hul staal gewys tydens die Vrystaat Fast Five Kampioenskappe – en hoe! Met vasberadenheid, spanwerk en…

Kreatiewe Skryfkompetisie – HoĆ«rskool Witteberg blink uit

Kreatiewe Skryfkompetisie. Witteberg-skrywers skryf hul naam in glansletters! Die pen is inderdaad magtiger as die swaard – veral in die hande van Witteberg se briljante jong skrywers! In die nasionale…

Vrystaat Padfietswedren – Grey Kollege PrimĆŖr trap voort met trots

Vrystaat Padfietswedren. Grey Kollege PrimĆŖr wil ’n groot hoera! uitstuur aan vier ysters op twee wiele wat gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig in padfiets: Ruben du Toit, Sameul…

Boland Sewes Rugbyspanne – HTS Drostdy trots op o.17spelers

Boland Sewes Rugbyspanne. HTS Drostdy, Worcester, vier rugbytrots met Boland-Sewes o.17-keuring. HTS Drostdy, Worcester, is uiters trots op vier van sy uitstaande rugbytalente wat onlangs in die Boland-Sewes o.17-spanne opgeneem…

Erkenning vir B Spanne – Laerskool Stulting

Erkenning vir B Spanne – Laerskool Stulting se sport B spanne blink uit! Tydens Maandagoggend se saalbyeenkoms het die dak amper die lig gevat van trots! Laerskool Stulting het spesiale…

African Cup Cheerleading Kampioenskappe – Fichardpark

African Cup Cheerleading Kampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark skitter by die African Cup! 🦁 Baie geluk aan die fenomenale Fichardtpark Lions Cheerleading-span wat ’n fantastiese tweede plek behaal het tydens die African…

Dink of Sink debatskompetisie – HoĆ«rskool Nelspruit by finaal

Dink of Sink debatskompetisie. NHS Debatspanne skitter by Dink of Sink-finaal. HoĆ«rskool Nelspruit se debatspanne het die afgelope naweek hul slag gewys tydens die finaal van die onvoorbereide Dink of…

Vrystaat HoĆ«rskole Sewes Rugbyspan – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Vrystaat HoĆ«rskole Sewes Rugbyspan. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is baie trots op Franco Greyling. Hy is ingesluit in die Vrystaat HoĆ«rskole Sewes Rugbyspan. Die Vrystaatspan gaan aan die 2025 Sewes-Interprovinsiale Rugbytoernooi…

Vrystaat HoĆ«rskole Sewes Rugbyspan – HoĆ«rskool Fichardtpark

Vrystaat HoĆ«rskole Sewes Rugbyspan. Vrystaat Sewes Rugbyspan 2025 waar Fichies skitter! Baie geluk aan ons vyf uitmuntende rugbymanne wat gekies is vir die Vrystaatspan wat aan die 2025 Sewes-Interprovinsiale Rugbytoernooi…

Swemmers blink uit – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Swemmers blink uit – HoĆ«r Meisieskool Oranje se swemmers blink uit op nasionale vlak. Die twee graad 9-leerders, Meandri de Vos en Emma Pretorius, het hul staal gewys deur te…

MornĆ© Odendaal se terugkeer – HoĆ«r Meisieskool Oranje

MornĆ© Odendaal se terugkeer – HoĆ«r Meisieskool Oranje verwelkom met groot opgewondenheid die terugkeer van MornĆ© Odendaal. Hy keer terug na Oranje, as hoofafrigter van die o.18A-hokkiespan. NĆ” ’n afwesigheid…

Fairmont Top 15-Atletiek – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl Skitter

Fairmont Top 15-Atletiek. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se skitterende atletiekspan het die naweek hul merkwaardige talent ten toon gestel deur as algehele wenners uit die Fairmont Top 15-byeenkoms te tree. Die…

DTMA SA Nasionale Danskompetisie – PrimĆŖre Skool Naudeville

DTMA SA Nasionale Danskompetisie. Baie geluk aan al die talentvolle leerders wat van 16 tot 21 September aan die DTMA SA Nasionale Danskompetisie by Carnival City Casino deelgeneem het. Julle…

Blitz atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Nelspruit atlete skitterend

Blitz atletiekbyeenkoms. NHS-atlete skitter! HoĆ«rskool Nelspruit se naellopers het Donderdag, 25 September, behoorlik die baan laat gons tydens die plaaslike Blitz atletiekbyeenkoms. Met ’n sterk opkoms van Rob Ferreira en…

Kortfilm: Verslawing Addiction Ukulutheka – Midstream College

Kortfilm Verslawing Addiction Ukulutheka. Die ligte skyn helder op Midstream College se filmspan! 🌟 Baie geluk aan DaniĆ«l Reinecke, wat die toekenning vir Beste Redigering losgeslaan het in ‘n Kortfilm.…

Fast Five Netbal – Landboudal Boere presteer puik

Fast Five Netbal. šŸ Landboudal Boere, Jacobsdal – ’n Spogprestasie om te vier! Baie geluk aan Landboudal Boere O.15 “Fast Five” Netbalspan. Hierdie puik span het hul staal gewys tydens…

Oosie Stoei-uitblinker – HoĆ«rskool Oosterlig spog met Kadin Botha

Oosie Stoei-uitblinker. šŸ† HoĆ«rskool Oosterlig vier ‘n kampioen! Kadin Botha, ’n trotse leerder van HoĆ«rskool Oosterlig in Johannesburg, het hom in 2025 gevestig as een van Suid-Afrika se voorste stoeiers.…

SA Nasionale Skole Bergfietskampioenskap – HoĆ«rskool Waterkloof

SA Nasionale Skole Bergfietskampioenskap. šŸŽ‰ Skitterende Nuus uit die Kloof! Klofies se harte klop van trots! ’n Reuse gelukwensing aan die drie uitmuntende Klofie-sterre wat onlangs hul Gauteng Skole Provinsiale…

SANESA Nasionale Kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark

SANESA Nasionale Kampioenskappe. šŸ‡ HoĆ«rskool Fichardtpark leerders skitter op nasionale vlak! HoĆ«rskool Fichardtpark wens CornĆ© en Chrisilee Rossouw met trots en opgewondenheid geluk. Hierdie twee leerders is gekies om deel…