Prysuitdeling 2025 – BVHS vereer uitstaande prestasies
Prysuitdeling 2025. Ons stuur ’n hartlike gelukwensing aan al ons uitblinkers wat spesiale toekennings ontvang het tydens die prysuitdeling 2025! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het werklik vrugte afgewerp…
Matriekraad 2026 – Hoërskool Bultfontein kondig met trots aan
Matriekraad 2026. Met groot trots kondig Hoërskool Bultfontein die verkiesing van die Matrieksraad vir 2026 aan! Hierdie groep uitstaande leerders is gekies om Hoërskool Bultfontein se waardes en gees te…
Skole dogters-krieket – Hoërskool Sentraal eindig skitterend
Skole dogters-krieket. 🏏 Hoërskool Sentraal se o.18A dogters-krieketspan sluit seisoen glansryk af. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein se o.18A dogters-krieketspan het hul 2025-krieketseisoen gister op ’n hoogtepunt afgesluit met ’n indrukwekkende…
Wildeklawer T20-toernooi – Hoërskool Waterkloof triomfeer
Wildeklawer T20-toernooi – Hoërskool Waterkloof het hul krieketmeesterskap bevestig deur as wenners uit die 2025 Wildeklawer T20-toernooi te tree. Die toernooi het plaasgevind vanaf 16 tot 19 Oktober in Pretoria.…
Skoolseuns krieket – Hoërskool Fichardtpark teen Jim Fouché
Skoolseuns krieket. 🏏 Krieketaksie: Fichardtpark o.15A teen Jim Fouché o.15A Die jong kriekethelde van Hoërskool Fichardtpark het Woensdag ‘n indrukwekkende oorwinning behaal teen Jim Fouché in ‘n spanningsvolle o.15A-krieketwedstryd. Jim…
SAOU – Primêre Skool Naudeville betrokke by bestuur
SAOU. Baie geluk aan mnr. Tommie Doubell, Skoolhoof van Primêre Skool Naudeville, is verkies as ondervoorsitter van die Provinsiale Uitvoerende Raad van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU). Juffrou Lizandè Blom van…
Hoofleiers 2026 – Hoërskool Dr EG Jansen trotse leiers
Hoofleiers 2026. Baie geluk aan die nuutverkose hoofleiers 2026 van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg! Julle is die fakkeldraers van jul skool se waardes, kultuur en toekoms. Hierdie is nie…
SANESA Nasionale kampioene – Hoër Volkskool Heidelberg skitter
SANESA Nasionale kampioene. Volkies se ruiters gekroon as Nasionale Kampioene. Hoër Volkskool Heidelberg het geskiedenis gemaak deur al die groot ruiterskole in Suid-Afrika agter te laat en as SANESA se…
SA20-Krieket Halfeindstryd – Paarl Gim teen Paaul Roos Gimnasium
SA20-Krieket Halfeindstryd. 🏏 Paarl Gimnasium o.19A krieketspan wen Paul Roos in SA20-halfeindstryd Hoërskool Gimnasium Paarl se o.19A krieketspan het hul plek in die eindstryd van die Schools SA20-kompetisie verseker. Die…
Skole Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg teen BVHS
Skole Dogterskrieket. 🏏 Witteberg se dogters skitter in oorheersende krieketvertoning teen Bethlehem Voortrekker! Hoërskool Witteberg het opnuut hul staal gewys. Hulle het Bethlehem Voortrekker Hoërskool oortuigend met 109 lopies geklop…
Spesiale Sporttoekennings 2025 – Hoërskool Punt skitter
Spesiale Sporttoekennings 2025. By Mosselbaai se trots, waar uitnemendheid nie net ’n droom is nie, maar ’n daaglikse prestasie. By Hoërskool Punt vier hulle nie net akademiese uitnemendheid nie —…
Oppie Tong Af – Hoër Meisieskool Oranje
Oppie Tong Af – Hoër Meisieskool Oranje is ongelooflik trots op Daniëlle Herbst. Sy het ‘n uitsonderlike prestasie behaal tydens die Oppie Tong Af redenaarskompetisie. Daniëlle Herbst, ’n graad 12-leerder,…
Top toekennings 2025 – Hoërskool Witteberg vereer leerders
Top toekennings 2025. Met die prysuitdeling van Top toekennings 2025 het Hoërskool Witteberg in Bethlehem agt-en-twintig uitstaande presteerders vereer.
Noordwes Krieketwenners – Potchefstroom Gimnasium gekroon
Noordwes Krieketwenners. 🏏 Noordwes Krieketwenners: Potchefstroom Gimnasium maak geskiedenis! Vir die eerste keer in 11 jaar het Potchefstroom Gimnasium se eerste-, o.15A- én o.15B-span saam as Noordwes-kampioene uitgestyg — ’n…
Fichies Matriekklas Groet – Hoërskool Fichardtpark
Fichies Matriekklas Groet – Hoërskool Fichardtpark se Fichies Matriekklas van 2025 groet met trots en dankbaarheid. Maandag, 20 Oktober 2025, het Hoërskool Fichardtpark se matriekklas hul laaste groet ontvang. Dit…
Gauteng Dogters Krieketspanne – Hoërskool Linden uiters trots
Gauteng Dogters Krieketspanne. Linden skitter op die krieketveld! 🏏 Hoërskool Linden in Gauteng is ongelooflik trots op vier uitmuntende Lindeniete wat hul plek in die Gauteng-provinsiale krieketspanne losgeslaan het! Hierdie…
Seuns Skolekrieket – Hoërskool Fichardtpark teen HTS Louis Botha
Seuns Skolekrieket. Die o.19B Seuns Skolekrieket span van Hoërskool Fichardtpark het Saterdag ’n krieketvertoning gelewer wat beslis nog lank onthou gaan word. Hierdie wedstryd was ’n eenzijdige stryd teen HTS…
Grey/ Oranje Atletiek-uitslae – Hoërskool Jim Fouché skitter
Grey/ Oranje Atletiek-uitslae. Hoërskool Jim Fouché het met trots aan die byeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Die skool het algeheel tweede geëindig in die B-afdeling — ’n merkwaardige prestasie! Dogtersafdeling…
Biathle Triathle Laser Run – Hoërskool Outeniqua skitter nasionaal
Biathle Triathle Laser Run. 🏆Kwagga-kampioene skitter op nasionale vlak. Vier uitmuntende leerders van Hoërskool Outeniqua in George het tydens die vakansie aan drie nasionale kampioenskappe deelgeneem en hul staal gewys:…
Wildeklawer North/South T20 – Grey College superior results
Wildeklawer North/South T20. Grey College Cricket Triumphs at Wilderklawer T20. Grey College’s 1st cricket team delivered a stellar performance on day 2 of the prestigious Wilderklawer T20 tournament. The team…
Nasionale Ringbalkampioenskap – Hoërskool Montana, Pretoria
Nasionale Ringbalkampioenskap. Hoërskool Montana, Pretoria is baie trots om Bailee Rossouw geluk te wens met haar uitsonderlike prestasie tydens die Nasionale Ringbalkampioenskap. Dit het van 5 tot 11 Oktober by…
Matriek Eindeksamen – Belangrike Mylpaal
Matriek Eindeksamen – Die matriek eindeksamen is ’n belangrike mylpaal nou in jou lewe. Maar onthou: jy is sterker as enige vraestel. Jy het al soveel oorwin, en hierdie is…
Valia Matrieks Groet – Hoërskool Transvalia
Valia Matrieks Groet – Hoërskool Transvalia se matrieks het vandag die laaste hekkie van hul hoërskoolloopbaan aangepak. Die dag vir die Valia matrieks het aangebreek om te groet. Elke matrikulant…
Matriek Uitstapdag & Klokseremonie – Hoërskool Outeniqua
Matriek Uitstapdag & Klokseremonie. Vanoggend, Vrydag 17 Oktober, het Hoërskool Outeniqua, George, se matriekgroep van 2025 hul laaste skooldag op ’n gedenkwaardige manier gevier. Die dag het afgeskop met ’n…
Koshuisleiers vir 2026 – Hoërskool Hoopstad kondig met trots aan
Koshuisleiers vir 2026. Met groot opgewondenheid en trots stel Hoërskool Hoopstad hul nuwe span koshuisleiers bekend — leerders wat met toewyding, leierskap en integriteit die pad vorentoe sal lei. 🌟…
Geslote Skaaktoernooi – Primêre Skool Naudeville presteer
Geslote Skaaktoernooi. Naudies is baie trots op Eugene Smith, ’n Graad 4-leerder. Hy het op Saterdag, 4 Oktober, aan die Geslote Skaaktoernooi deelgeneem by die Tegniese Hoërskool Welkom. Hierdie toernooi…
SA Junior Nasionale Pluimbalgroep – Hoërskool Jim Fouché
SA Junior Nasionale Pluimbalgroep. Christiaan Botha, ’n Graad 12-leerder van Hoërskool Jim Fouché, het pas ’n uitsonderlike mylpaal bereik — hy is gekies as lid van die Suid-Afrikaanse Junior Nasionale…
Hoofleiers 2026 – Hoërskool Langenhoven kondig met trots aan
Hoofleiers 2026. Met groot trots het Hoërskool Langenhovenhul hoofleiers 2026 aangekondig. Baie geluk aan elkeen van julle met hierdie besondere eer! Mag julle met integriteit, empatie en toewyding lei —…
ATKV Uitklop Spelkompetisie – Hoërskool Fichardtpark
ATKV Uitklop Spelkompetisie – Hoërskool Fichardtpark is besonder trots op hul leerders wat deelgeneem het aan die ATKV Uitklop Spelkompetisie se finaal. Fichies het onlangs hul Spelmeesters van formaat in…
Matriekraad 2026 – Welkom Gimnasium kondig met trots aan
Matriekraad 2026. Lei met moed, vriendelikheid en visie – die toekoms begin by julle. Met trots en opgewondenheid kondig Welkom Gimnasium die lede van die Matriekraad 2026 aan! Hierdie groep…
O.19 IPT Gholfspan – Hoërskool Fichardtpark
O.19 IPT Gholfspan – Hoërskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Gerald Fowler gekies is vir die Vrystaat se o.19 IPT-gholfspan! Gerald is as deel van die Vrystaat…
Tennis Synergy Cup – Hoër Landbouskool Marlow
Tennis Synergy Cup – Foto heel links: Skag; middel: Valk; derde van regs: Atlas; tweede van regs: Murray Vier Marlow seuns skitter op Cradock tydens die Tennis Synergy Cup. Hoërskool…
SA Stoeikampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché uitstaande
SA Stoeikampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché blink uit op nasionale stoeiverhoog. Drie talentvolle leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het die Vrystaat met trots verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe wat…
Sportsterre vereer – Hoër Meisieskool Oranje
Sportsterre vereer. Op die groepsfoto. Voor: Elizabeth Fick, Xylia Choene, Danyelle Pienaar, Rumé Burger. Agter: Ezeth Esterhuizen, Lianri Fourie, Rushelle Griffiths, Danny Pienaar en Donna le Roux. Afwesig: Diné le…
Leierskapspan 2026 – Hoër Meisieskool Oranje bekendmaking
Leierskapspan 2026. 👑 Hoofleiers: Graad 12 VRL-lede: Ameli Bezuidenhout, Jenna du Plessis, Lisa du Randy, Carien Fourie, Miana Fourie, Zuré Jacobs, Sunica Labuschagnie, Lea Lindeque, Mirah Louw, Leah Maarman, Inke…
Super Seals Gala – Primêre Skool Naudeville presteer
Super Seals Gala. 🏊♂️ Naudie-swemmers blink uit by Super Seals Gala! Drie talentvolle leerders van Laerskool Naudeville in Welkom het op Saterdag, 11 Oktober, hul staal gewys tydens die gesogte…
SA Skoleskiet Kampioenskappe – Hoërskool SPS Brandfort
SA Skoleskiet Kampioenskappe. SA Skoleskiet Kampioenskappe – Hoërskool SPS Brandfort. Baie geluk aan Rickus Steyn, wat tydens die vakansie met groot sukses aan twee nasionale skietkampioenskappe deelgeneem het! Die Suid-Afrikaanse…
Goue Leeus IPT Rugbyspelers – Hoërskool Linden uiters trots
Goue Leeus IPT Rugbyspelers. 🏉 Hoërskool Linden se rugbyhelde blink uit by IPT-week! Hoërskool Linden, Randburg in Gauteng, het drie uitmuntende rugbyspelers wat die skool se naam met trots gedra…
Onderwyseresse verwelkom – BVHS stel nuwe leerkragte bekend
Onderwyseresse verwelkom. Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwelkom met groot opgewondenheid die volgende onderwyseresse wat vanaf hierdie kwartaal by die skool aangesluit het: “Ons sien daarna uit om saam met julle te…
SADTA Nasionale Eisteddfod – Welkom Volkskool Sabrina skitter
SADTA Nasionale Eisteddfod. 🎉 Uitmuntende Prestasie by die SADTA Nasionale Eisteddfod! Sabrina Knoesen het die afgelope naweek aan die SADTA Nasionale Eisteddfod deelgeneem in Bloemfontein. Sy het as volg presteer:…
SA Biathle Kampioenskap – Hoërskool Durbanville
SA Biathle Kampioenskap. Tydens die afgelope skoolvakansie het die Durbies met trots aan die Suid-Afrikaanse Biathle Kampioenskap in Nelspruit deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar en die volgende uitslae behaal: O/15…
Nuwe Afrigters vir Netbalspan – Hoër Meisieskool Oranje
Nuwe Afrigters vir Netbalspan. Hoër Meisieskool Oranje het nuwe afrigters vir die eerste netbalspan aangewys. Die twee bekende name wat aangewys is, om die o.19A-netbalspan te lei is Me. Ané…
SA Modern Pentathlon-kompetisies – Hoërskool Randburg
SA Modern Pentathlon-kompetisies. 🏆 Hoërskool Randburg vier kampioen-prestasies! Megan Kleynhans, ’n dinamiese Graad 9-leerder van Hoërskool Randburg, het tydens die skoolvakansie haar merk gemaak op nasionale vlak. Sy het aan…
Animato A Capella Kompetisie – Hoër Meisieskool Oranje
Animato A Capella Kompetisie. Hoër Meisieskool Oranje se sanggroep Con Spirito het Saterdagaand Pretoria behoorlik laat bewe. Met hul kragtige optrede by die nasionale Animato A Capella-kompetisie het hulle amper…
SA Biathlé Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg atlete skitter
SA Biathlé Kampioenskappe. 🏆 Wittebergers op pad na Wêreldkampioenskappe! Drie uitmuntende leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het hul staal gewys tydens die SA Biathlé Kampioenskappe wat van 3 tot…
Elements of Dance Nationals – Hoërskool Goudveld skitterend
Elements of Dance Nationals. 🎉 Hoërskool Goudveld vier ’n ster! Op 11 Oktober 2025 het Miché Erasmus haar talent laat skitter by die Elements of Dance Nationals in die Etienne…
Zegrity Tennis Kooi Cup – Hoërskool Gimnasium Paarl die wenners
Zegrity Tennis Kooi Cup. 🎾 Hoërskool Gimnasium Paarl skitter op die tennisbaan. Baie geluk aan die Paarl Gim o.19-meisies én -seuns wat hul staal gewys het tydens die Zegrity Tennis…
Matriekafskeid 2025 – Hoërskool Jim Fouché is ‘n aand in Parys
Matriekafskeid 2025. Die rooi tapyt is uitgerol, die sterre fluister beloftes. Dit is weer tyd vir Hoërskool Jim Fouché se glansgeleentheid van die jaar, die hoogtepunt op hul sosiale kalender.…
Vrystaat Sportsterre 2025 – Hoërskool Jim Fouché baie trots
Vrystaat Sportsterre 2025. 🏆 Hoërskool Jim Fouché vier hul sportsterre! Met trots en bewondering sê JF baie geluk aan Conrad van der Zwaard (Atletiek en Kragoptel) en Dané de Klerk…


























































