)

Prysuitdeling 2025 – BVHS vereer uitstaande prestasies

Prysuitdeling 2025. Ons stuur ’n hartlike gelukwensing aan al ons uitblinkers wat spesiale toekennings ontvang het tydens die prysuitdeling 2025!

Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het werklik vrugte afgewerp — en niemand verdien hierdie erkenning meer as julle nie.

BVHS is ongelooflik trots op elkeen van julle. Mag hierdie prestasie net die begin wees van nog vele suksesse!

  • Adriaan Bonthuys: 1964 MatriekreĂ¼nie-beker – Seun leierskap
  • Wian Muller: Johan en Gert Claasen-beker – Matriekseun veelsydigheid
  • LeanĂ© van den Berg: 1980 MatriekreĂ¼nie beker – Dogter leierskap; VRL-2009 Matriekkomitee Getroue Dienstrofee
  • Carise van Rooyen: Sportvrou van die jaar
  • Marilie Terblanche: Dux-leerling
  • WJ Kruger: Sportman van die jaar
  • Ermari Botha: Behaal 2de plek in Top10; Michelle van Huyssteen Beker
  • Mieke Hattingh: HelĂ©ne de Kock Wisselbeker – Kultuurdogter
  • Lize Hattingh: HelĂ©ne de Kock Wisselbeker – Kultuurdogter
  • Celri Botha: Herka Erkentlikheidstrofee – Matriekdogter veelsydigheid
  • Liam-Lloyd Doman – Johan Blignault-Wisselbeker kultuurseun; Drummer Beker Kultuur/ Akademie/ Sport veelsydigheid
  • Kylie Otto: Gideon en Esther Knobel-verdienstelikheidsbeker

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal