Graad 12 Alpha Wiskunde – BVHS uiters trots op leerders
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is verheug om die uitmuntende prestasie van die Graad 12 Alpha Wiskunde-klas van BVHS te deel. Ses leerders het die nasionale finale-eksamen geskryf en die klas het…
Prysuitdeling 2025 – BVHS vereer uitstaande prestasies
Prysuitdeling 2025. Ons stuur ’n hartlike gelukwensing aan al ons uitblinkers wat spesiale toekennings ontvang het tydens die prysuitdeling 2025! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het werklik vrugte afgewerp…
MK/HK Eed-afleggingseremonie – BVHS
MK/HK Eed-afleggingseremonie. Foto: Wian Muller, Adriaan Bonthuys, Leané van den Berg, Ermari Botha Tydens Bethlehem Voortrekker Hoërskool se MK/HK Eedafleggingseremonie-geleentheid is die Hoofleiers vir 2025 bekendgemaak. Skoolleiers: Koshuisleiers: Meer skolenuus:…











