HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE: BAKKIE-WENNER
V.l.n.r.: Mnre. Nicolaas Strydom (M Briers Landboudienste), André Latsky (skoolhoof), Pietie Uys (seun van Piet Uys) Kobus Louwrens (Riversdal Toyota), Barend van Heerden en Kosie Lombard (M Briers Landboudienste). Hoër…
AKKERFEES LOK DUISENDE NA RIVERSDAL
Oakdale 19A: Keaton Busch Die tradisionele Oakdale Akkerfees is vanjaar saam met die interskole kragmeting aangebied. Die naweek het afgeskop by die Riversdal Gholfbaan waar die twee skole se gholfspanne…
EHS o/15A-rugby veg hard in Virseker Beker kwartfinaal
Die o/15A-rugbyspan. Op Vrydag, 9 Augustus, het die Erries se o/15A-rugbyspan te staan gekom teen Hoër Volkskool, Potchefstroom. Hierdie was die semifinaal van die Virseker Beker-uitspele. Ongelukkig het die Erries…
Drie Ligbron rugbyspanne deur na die Virseker Beker Finaal
Drie-Ligbron-rugbyspanne-Sias-Jacobs Dit is vir Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, ‘n groot eer en seëning om drie van hul rugbyspanne in die Virseker Beker finale te hê. Die o/14A, Computer Connection,…
Union High School: Interschools – 1st Rugby team
Mxolisi Zikalala, Ethan Gedult, Mpisekhaya Duba, Matteo Mahona, Ezra Mangunda, William Kayster, River Carey, Luke McNaughton, Ebben Johnston, Mack Rubidge, Jaden Brotherton, Zusakhe Ngwane, Mr. Raymond Hamilton (coach), Iviwe Ndamane…
Paarl Boys’ High Rugbyplayer vice-captain of SA Schools team
Paarl Boys’High is very proud to announce that Tyler Bocks (left) has been appointed vice captain of the SA Schools team. Congratulations
INTERSKOLE: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM
Punt Gholfspan: Malcolm Hamilton, Estian Hobbs, Reece Taljaard, Wouter Dercksen, Divan Oosthuizen en Ian Pautz. GHOLF: Hoërskool Punt, Mosselbaai, se 1ste gholfspan het die Interskole goed begin deur Langenhoven Gimnasium,…
Drie Ligbron Rugbyspanne deur na Virseker Beker Semifinale
Die o/14A-, Computer Connection o/16A- en die Calstar Group Eerste rugbyspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope naweek, Saterdag, 3 Augustus, aan die Virseker Beker Kwartfinale deelgeneem. Die…
EHS o/15A-rugby deur na Virseker Beker-semifnaal
Op Saterdag, 3 Augustus, het Hoërskool Ermelo se o/15A-rugbyspan teen Hoërskool Ben Viljoen te staan gekom in die kwartfinaal van die Virseker Beker-uitspele. Die seuns het hard gespeel en ware…
Laerskool Stulting: Rugby- en netbalnuus
Die afgelope tyd was weer propvol opwinding vir Laerskool Stulting, Humansdorp, se netbal- en rugbyspanne. Alhoewel hulle opponente baie sterk was, het die spanne oor die algeneem goeie resultate behaal.…
GLENWOOD HIGH VS MARITZBURG COLLEGE RUGBY
On Saturday, 3 August, Glenwood High School, Durban, tackled Maritzburg College in a pulsating derby on Goldstones in front of a huge crowd, as Maritzburg College celebrated their Reunion Day.…
Hoërskool Cradock beleef puik interskole
Dit is lekker om Inter skole te wen Die jaarlikse interskole tussen Hoërskool Cradock en Gill Kollege het op 26 en 27 Julie plaasgevind. Dit was ‘n ekstra-spesiale naweek vir…
Hartswater Primary Rugby tour to Lamberts Bay
Hartswater Primary School enjoyed their annual rugby tour to Lamberts Bay. Once again it was a weekend to remember. A big thank you to all the sponsors, teachers, bus drivers,…
Laerskool Aliwal-Noord o/13 Rugbyspelers speel op Toyota Vrystaat Stadion
Dis nie elke dag dat ‘n 0/13 rugbyspeler van die platteland die geleentheid kry om op die groen gras van die Toyota Vrystaat Stadion uit te draf nie. Hierdie geleentheid…
Aliwal North High School Rugby vs Cathcart
Aliwal Noord het die naweek van 27 Julie teen Cathcart in Aliwal te staan gekom. Dit was ‘n baie goeie wedstryd waarin daar ‘n paar mooi driee gedruk is. Die…
Hoërskool Vryburg Rugby 1stes vs Fochville
Na ‘n senutergende wedstryd verloor Hoërskool Vryburg se 1ste rugby-span ongelukkig teen Fochville met 26 – 34. Julle het werklik karakter en deursettingsvermoë getoon en VHS bly trots op hul…
Hoërskool Vryburg O/15 Rugby vs Hoërskool Jan Viljoen
Hoërskool Vryburg se onoorwonne O/15 span het weer hul opponente, Hoërskool Jan Viljoen in die stof laat byt met 33-20. Hierdie span sal die komende naweek te staan kom teen…
Hoërskool Punt sport-naweek
V.l.n.r: Kyle Briesies, Lucky Tshawe en Heiku Visser van Hoërskool Punt Die hokkie-, netbal- en rugbyspanne van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het ‘n baie besige naweek gehad. Die rugbyspanne het…
Union Junior rugby teams face Clarendon Park Primary
This past Saturday morning, 27 July, Union’s junior rugby teams played a fixture against Port Elizabeth’s Clarendon Park Primary School at home. The u/11B team lost 5 – 33,…
Union School and Volkskool in sporting encounter
Sports, whether team-based or individual, are great for children as they provide not just physical activity, but also help build children’s self-esteem, confidence, social skills and motivate them to excel…
INTERSKOLE: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM
1Ste span kapteins: Taegan van Niekerk (seunshokkie), Janade Shaw (dogtershokkie), Heinrich Alberts (rugby), Winona Huisamen (netbal) en Ian Pautz (gholf) Die jaarlikse Interskole vind op Saterdag, 3 Augustus op die…
MOOIRIVERRUGBY: TWEE SPANNE WEN NW-LIGA; 4 SPANNE NW-NAASWENNERS
Baie geluk aan die 6 van die 9 rugbyspanne wat in die finale ronde van die Noordwesliga gespeel het. Twee van die spanne het die liga gewen en 4 spanne…
Laerskool Stulting Bulletjiedag
  Die o/7 rugbyspan en Juffrou Rienie is reg vir die wedstryd en kan nie wag om te begin speel nie.  Die o/7 rugbyspan en Juffrou Rienie is reg vir die…
EHS-rugby oorwin in Virseker Beker-uitspele
Op Saterdag, 27 Julie, het die Erries se o/15A- en eerstespan aan die eerste rondte van die Virseker Beker deelgeneem. Die o/15A-span speel uitsonderlike rugby en wen Hoërskool Bastion met…
3 Ligbron rugbyspanne na Virseker Beker Kwartfinale
Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se o/14A-, o/15A-, o/16A en eerste rugbyspanne het op Saterdag, 27 Julie aan die eerste Virseker Beker uitspeel wedstryde deelgeneem. Die o/14A’s het saam met…
Hoërskool Oudtshoorn by sportdag op Bradasdorp
Struisies het Saterdag, 27 Julie, ‘n sportdag op Bredasdorp bygewoon. Die uitslae van hul verskeie spanne is as volg: • 1st Rugby team lost 21-17 • 1st Hockey boys won…
Laerskool Stulting Rugby
Stulting se Bulletjies na ‘n heerlike wedstryd! Dis belangrik om sommer al vroeg-vroeg goeie sportmanskap by ons kinders te kweek… Die afgelope tyd was weer propvol opwinding op Laerskool Stulting…
Hoërskool Robertson Rugby
Albert Bruwer van Hoërskool Robertson het gedurende die afgelope vakansie deelgeneem aan die o/18 Cravenweek te Bloemfontein, waar hy die Boland verteenwoordig het. Baie geluk met jou prestasie, Albert!
Hoërskool De Aar o/15 Rugbyspeler by Rhinoweek
JP Senekal van Hoërskool De Aar, het deelgeneem aan die GW 0.15 Rhinoweek in Vereeniging.
Hoërskool De Aar 0.17 Rugby
Op Saterdag, 13 Julie, het HSDA se o.17 rugbyspan teen Hoërskool Vaalharts van Jan Kempdorp gespeel. Die spelers was ʼn bietjie geroes na die lang vakansie, maar die feit dat…
HSDA 0.19 RUGBY
Hoërskool De Aar se eerste rugbyspan het op 13 Julie teen Hoërskool Vaalharts op Jan Kempdorp gespeel. Dit was van meet af ʼn harde en fisieke wedstryd. Die seuns het…
Laerskool Outeniqua O/11A Rugbyspan presteer
Die 0/11A-rugbyspan van Laerskool Outeniqua, George, het aan die ALOE CUP deelgeneem in Jefferysbaai en puik presteer. Dylan Jordaan, Matthew Prins, Gerard Bekker en Jacobus de Villiers is aangewys as…
Uppies Rugbyspelers speel Springbok warm
Hoërskool Upington het dié afgelope naweek na Hoërskool Namakwaland getoer en heerlik gespeel in die koue. Vrydag, 18 Julie, het die skaak al vingers losgemaak en is daar begin met…
Glenwood High School vs Durban High School (DHS)
Glenwood edge past DHS in Old Boys day thriller. Glenwood’s dominance over DHS prevailed on Saturday when they beat their rivals in a typical see-saw derby day encounter in Durban.…
Union High School Rugby
It was tough going for Union’s rugby teams in Port Elizabeth on Saturday, 20 July. Playing in ice-cold weather against tough opposition, the teams recorded the following results in…
EHS se o/15A-rugbyspan is MPU-naaswenners
Op Saterdag 20 Julie, het die Erries se o/15A-rugbyspan aan die Mpumalanga Grootskole-finaal deelgeneem. Die span het te staan gekom teen Hoërskool Piet Retief en geveg om gekroon te word…
Drie Ligbron A-Rugbyspanne gekroon as Mpumalanga Kampioene
7 MPU kampioene vir die Ligbron rugbyspanne Ná afloop van die Mpumalanga finale wat op Saterdag, 20 Julie, op Ligbron se velde plaasgevind het, het Ligbron Akademie vir Tegnologie nou…
Vereeniging Gimnasium Rugbyspelers presteer
Vereeniging Gimnasium is trots op hul rugbyspelers wat ingesluit is by verskeie spanne. 0/14 Bokkieweek: Ruan van Vuuren, Michael Lubbe, Marco Steyn, Juan Stols, Ryan Thompson, Brendan Mocke, Neville Swanepoel, Jaco…
New rugby kit for Union’s u/13As
During the recent Anne Beagley Junior Rugby and Hockey Festival, Union’s u/13A rugby team took the field in their brand new rugby kit. This was made possible by the generous…
Outies se eie ‘Blitsbokke’
Laerskool Outeniqua in George het Saterdag, 13 Julie, aan die jaarlikse Park Sewes-toernooi deelgeneem. Twee spanne was ingeskryf wat onderskeidelik in Afdeling A en B gespeel het. Albei spanne het…
Hoër Jongenskool rugbyspelers in SA Skolespan
Hoër Jongenskool, Paarl is trots op Jacques Rousseau, Rhynardt Rijnsburger, Quan Horn, Kian Meadon, Tyler Bocks en Gideon van Wyk wat HJS verteenwoordig in die SA Skolespanne. HJS is baie…
LANGENHOVEN RUGBYSPELER IN AKADEMIESPAN
Suhayle Herling, ‘n graad 11-leerder en kranige rugbyspeler van Hoërskool Langenhoven, is in die SWD O/18-akademiespan opgeneem. Suhayle het vanaf 1 – 6 Julie aan die SA Rugby Akademieweek, te…
HOËRSKOOL FLORIDA GOUE LEEUS RUGBY
Hoërskool Florida is trots op MacNeal Lawak, 0/16 Goue Leeus Akademie, Johan Erasmus Spanbestuurder 0/18 Goue Leeus Akademie en Chade Delport 0/18 Goue Leeus Akademie span.
GLENWOOD HIGH VS HTS MIDDELBURG RESULTS
Sport Fixtures v HTS Middelburg 2019 Rugby 1st won 29-22 2nd won 28-25 3rd won 22-14 4th won 50-7 U16A won 23-14 U16B won 19-12 U15A lost 14-17 U15B won…
Erries rugbyspelers wys staal by Mpumalanga-week
Vanaf 25 tot 29 Junie het CJ van Huyssteen van Hoërskool Ermelo vir die o/15A-Pumaspan in Vanderbijlpark gespeel. Hulle het al drie hulle wedstryde gewen en is as wenners van…
Erries rugbyspelers wys staal by Bokkie-week
Tydens die Junie-vakansie het 16 van Hoërskool Ermelo se rugbyseuns aan die bekende Bokkie-week te Naboomspruit deelgeneem. Altus Boshoff, Adriaan Davel, Arnau Champaud, Marco Boshoff en Zian Kotze was deel…
Hoërskool Kalahari: Rugby Akademie week
Die Rugby Akademie week van 1 tot 6 Julie te Grey College in Bloemfontein het ten einde gekom. Jacques Erasmus en Hansie Fourie van Hoërskool Kalahari het tydens dié week…
Krugersdorp High: GLRU U18 Rugby Girls Excel
It has been 4 years since the GLRU U18 Rugby girls have won all their games and they did it this year! Well done to the K.H.S. girls and coach,…
Hoërskool Outeniqua staan uit by 0/18 Cravenweek
Bennett Nortje (regs) en Tinsley Stuurman van Hoërskool Outeniqua in George, glimlag breed na hul eerste oorwinning teen die Pumas by die o/18 Cravenweek te Grey College, Bloemfontein. Die Kwaggas…



























