)
Hoërskool Vryburg 1ste Rugbyspan-oefengroep hou spanbou

Hoërskool Vryburg se 1ste Rugbyspan-oefengroep het onlangs ‘n spanbou-sessie bygewoon.  

Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Beste Rugbyspeler

Liam Santos. Laerskool Thabazimbi se Rugbyspeler van die jaar is Liam Santos.

Struisies vang Bok-Gees!!!

Die leerlinge van Hoërskool Oudtshoorn het behoorlik gees gevang met die ondersteuning vir die Bokke.

Laerskool Muldersdrif o/8 Rugby by Little Lions Academy

Baie geluk aan Jean Lindeque, Aldré Wohfahrt, Malan Venter en Luan Johannes van Mullies wat verlede naweek aan die Konka o/8 Rugby toernooi deelgeneem vir die Little Lions Academy. Hulle…

Union High School’s Rugby player excels

Cleathon Koeberg Union High School’s Cleathon Koeberg was recently announced as part of the Western Province Rugby Academy’s intake for 2020. Cleathon, a Grade 12 learner, excelled as Union’s 1st…

Union High School Support The Boks

The learners of Union High School in Graaff-Reinet are totally behind the Springboks as they vie for victory in the 2019 Rugby World Cup tournament. Yesterday, Tuesday, 8 October, the entire school…

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Rugby

Die volgende toekennings is aan Robbies se rugbyspelers gemaak: Christof Viljoen – beker vir verdienstelikheid. Merlon Oktober – Beste agterspeler uitgesluit gr 12 leerder Dane Bezuidenhout en Maxwell Rhode –…

Erries presteer by verskeie Bokkies-toere

Corné Jansen van Rensburg met die bal. Bo en behalwe die prestasie om deel te wees van dié spanne, is Corné gekies as lid van die SA-Bokkiespan wat gedurende Desember…

Vryburg Primary School Rugby and Hockey teams have fun

Vryburg Primary School’s U/13 rugby and hockey teams are enjoying a fun filled farewell trip at Emerald Casino!  

Hoër Jongenskool Rugbyspelers by SARU oefenkamp

‘n Paar van Hoër Jongenskool Paarl se o/16 en o/17 rugbyspelers het die afgelope week SARU se oefenkamp bygewoon. #boishaai #boishaairugby

GLENWOOD SEVENS RUGBY

The Interprovincial U17 Sevens Rugby Tournament kicks off today at the HT Pelatona Stadium in Welkom. Congratulations Nico Steyn (Form V) who has been named the Captain of The Sharks U17 Sevens…

ROBERTSON LOGOS SUPPORT BOKKE IN WORLD CUP

In exciting anticipation for the up and coming RUGBY WORLD CUP 2019, Logos staff and students are behind the BOKKE all the way…gooooooo BOKKE!!

Uppies Rugbyspelers verteenwoordig provinsie

Van links na regs:  TJ Majiedt, Tumi Masenge, Vrele du Toit en Wihan Hendricks. Tydens die Junie/Julie vakansie het 16 van Hoërskool Upington se rugbyspelers die provinsie verteenwoordig by verskeie rugbyweke.…

GLENWOOD HIGH SCHOOL U17 SEVENS RUGBY

Ethan Biljoen (green t-shirt) and Nico Steyn (blue t-shirt) were given their Sharks U17 Sevens jerseys by Sharks flanker, Lubabalo Siphosethu ‘Tera’ Mtembu, on Wednesday 18 September. The U17 National…

Laerskool Hartenbos 0/11A rugbyspan

Agter v.l.n.r.: Geadrine, Arthur, Matthew, Charl, Tihan, Christian, Andrew, Bjorn, Adriaan, Juan-Emile, Ruan en Eward.  Voor v.l.n.r. Hannes, HP, Jayden, Nathan en Tristan. Die 0/11A rugbyspan van Laerskool Hartenbos het…

Laerskool Hartenbos opgewonde oor die Wêreldbekerrugby

So kom die Dolfyne in die gees van Wêreldbekerrugby!  

HOËRSKOOL VRYBURG O/15 NOORDVAAL SEWES TOERNOOI

VHS se O/15 sewes-rugbyspan het die naweek deelgeneem aan die Noordvaal Sewes-toernooi. Hulle eindig 10de uit 16 van die top groot skole. Hulle speel 5 wedstryde waarvan hulle 2 wen…

#BokFriday at St Charles College

Pictured: Some of our boys from the Pre-Primary, Junior and Senior Primary School dressed in their Green and Gold for Bok Friday! St Charles College Prep School celebrated Bok Friday…

EHS speel harde Rugby by MPU-7’s

Arend Fourie voor en Andre Dale Groenewald agter hom Gedurende die naweek van 6 en 7 September het Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die jaarlikse Mpumalanga 7’s-rugbyuitspele in Barberton. Hoërskool Ermelo…

Hoërskool Langenhoven leerders speel rugby in Engeland

Reevin February (links) en Hano Snyman Pieter Els, Reevin February en Courtan Meyer van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, gaan as deel van die Tony Stoops-rugbyspan, vanaf 18 September in Engeland…

Laerskool Stulting o/13 sewes Rugby toernooi

Agter vlnr:  Mnr. Stephan Muller, Alarno Primo, Kenny Ramabodu, Cearon Felix, Damian Albrecht, Jaiden Lucas, Bryan Katoo, JP Hendricks en Mnr. Elandré Smith.  Voor vlnr:  Liam Bekker, Alonso Felix en…

Worcester Gymnasium learner at SA Rugby Elite Player Development camp

Mr Jeff Fransman (coach) and Ghudian van Reenen Ghudian van Reenen, grade 10 learner from Worcester Gymnasium, has been selected to attend the SA Rugby Elite Player Development camp from…

HNK O/17 Rugby 7’s presteer

Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, se o/17 sewes speel kookwater rugby. Die volgende uitslae is behaal: HNK vs Helpmekaar: 21 – 17 HNK vs Grey College: 14 – 15 HNK vs Lichtenburg:…

Laerskool Noord-Eind leerder in WP o.13B Sewes Rugbyspan

Ashwin Swart van die Laerskool Noord-Eind in Wellington, het die WP o.13B-sewes rugbyspan verteenwoordig. Hulle het aan die Sewes Kustoernooi te Kareedouw (29 tot 31 Augustus) deelgeneem. Noord-Eind is baie trots…

Laerskool Noord-Eind leerders in WP o12A Rugbyspan

Jeneall Davids en Dantè Christians van die Laerskool Noord-Eind in Wellington, is gekies as deel van die WP o.12A-rugbyspan wat gedurende die September-vakansie in Riversdal gaan deelneem.  Noord-Eind is baie…

OAKDALE SE 7’s BLITSE PRONK IN DIE PAARL

Oakdale se o.17 sewes-span Agter: v.l.n.r.: Enrique Arendse, Matthew Stephens (SWD), Neil Francis (spanbestuurder), Philip Kleynhans (SWD), Jan-Hendrik Louw, Tiaan Niehaus, Elkan Willemse, Morné Els (SWD) en Tino Singe (SWD).…

Laerskool Stulting ondersteun die Bokke!

Die Gr. 2-Gogga-klas het groot gegaan en baniere gemaak om vir hulle gunsteling span te “cheer”! Laerskool Stulting is trots Suid-Afrikaans!  Vrydag kon die leerders hul Springbok-klere aantrek ter ondersteuning…

RUSTIE SEWES VOLSTOOM AAN DIE GANG

Hoërskool Rustenburg se o.15 en o.17 sewesspanne het die afgelope twee naweke aan die Wesvalia en Lichtenburg sewestoernooie deelgeneem waar hulle baie goed gedoen het. Tydens die Wesvalia Twizza toernooi…

HOËRSKOOL RUSTENBURG O.17 SEWESSPELERS

Baie geluk aan Refentse Moabi, Estiaan van Tonder en Diederick Rocher van Hoërskool Rustenburg, wat gekies is om die Luiperds se o.17 sewesspan tydens die Nasionale Sewestoernooi te verteenwoordig. Hierdie…

Laerskool Noord-Eind Interskole

Laerskool Noord-Eind, Wellington, het onlangs hul interskole-byeenkoms aangebied teen Laerskool Hugenote, Wellington.

Hoërskool Vryburg o/15 7’S-span wen Beker-afdeling

Hoërskool Vryburg se O/15 sewes rugbyspan het die Beker-afdeling van die TWIZZA 7’s toernooi te Lichtenburg die afgelope naweek gewen! VHS’s U / 15 team won the Cup section of…

Rugby 7’s eindig onder top vier by Hino-toernooi

Op Saterdag, 31 Augustus, het die o/17A-sewes rugbyspan van Hoërskool Ermelo aan die Hino-toernooi in Middelburg deelgeneem. Die uitslae van die dag getuig van pragtige rugby wat die seuns gespeel…

Laerskool Stulting Sportdag 2019

o/9 A rugbyspan van Stulting na ‘n welverdiende oorwinning! Soos altyd was Laerskool Stulting se jaarlikse Sportdag ‘n reuse sukses. Dit het behoorlik gewemel van kinders, ouers, afrigters en ondersteuners. …

Hoër Jongenskool Paarl 1ste Hokkiespan presteer

Hoër Jongenskool Paarl se 1ste hokkiespan het  verkede naweek aan die Taylor Blinds Cup deelgeneem wat by Hoërskool Parel Vallei aangebied is. HJS het ‘n derde plek in die toernooi…

Hoër Jongenskool 7’s Rugby

Die HJS 7’s rugbyspan neem Saterdag 31 Augustus as verdedigende kampioen aan die jaarlikse 7’s-toernooi te Humansdorp deel. Hulle sal kragte meet teen onder andere Grey Kollege, Bloemfontein, Hoërskool Outeniqua,…

Hoërskool Noord-Kaap kry borge vir senior 7’s Rugby

Baie dankie aan Mnr. Rudi Ferreira van FindiT in Kimberley en Cell C vir die borgskap van Hoërskool Noord-Kaap se senior 7’s Rugbyspan. Dankie ook aan Mnre. Carlo Grebe van…

Union High School u/17 Sevens participates in action-packed tournament

Ask any rugby fan the most exhilarating way to play and watch the game, they’re likely to answer: Sevens rugby. As the curtain starts to close on the official schools…

Laerskool Park Rugbyspelers in o/12 SWD-span

Vlnr: Henru Nell en CJ Steenkamp Twee leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, Henru Nell en CJ Steenkamp,  is gekies vir die o/12 SWD Rugbyspan. Baie geluk, manne!

Hoërskool Punt o/17’s presteer by SWD Sewes-proewe in George

De la Rey Steyn Hoërskool Punt se o/17 7’s-rugbyspan het op Saterdag, 24 Augustus, by PW Botha in George aan die o/17 SWD sewes-proewe deelgeneem.  ‘n Baie jong o/15-span, wat…

OAKDALERS BLINK UIT BY 7’S-RUGBY-TOERNOOIE

Oakdale se o.17-span wen die 7’s-toernooi! Agter: v.l.n.r.: Mnr. Adriaan Jansen (afrigter), Neil Francis (spanbestuurder), Elkan Willemse, Morné Els, Philip Kleynhans, Enrique Arendse, mnr. Malan du Plessis (afrigter) en Jan-Hendrik…

Laerskool Outeniqua Rugbyspeler Junior Sportman

Rowan Mafutu van Laerskool Outeniqua is Donderdag, 22 Augustus, as Eden Sportraad se Junior Sportman van die Jaar aangewys. Hy was deel van van die SWD 0/13A Cravenweek span en het…

Union High School’s u/13A rugby team ends season on a high

Union’s u/13A rugby team will head off into summer with a good feeling after having comfortably overcome their Volkskool counterparts by 57 points to 12 during the traditional season ending…

Hoërskool Punt o/15A-rugbyspan beleef ‘n baie 2019-seisoen

Hulp-afrigter: Mnr. Erwin Harris (agter 5de van links, Hoofafrigter: Mnr. Michiel Neethling  (agter 7de van links) Hoërskool Punt se o/15A-rugbyseisoen was ‘n ongelooflike ervaring vir spelers en afrigters.  Wat ‘n…

Hoërskool Punt o/14 Rugbyseisoen, ‘n suksesverhaal vir 2019

Die O/14A  “Sardyne” van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het ‘n baie suksesvolle seisoen beleef met slegs 2 nederlae uit die 10 ligawedstryde wat hulle gespeel het. Die seuns het werklik…

Ligbron rugbyspanne maak geskiedenis

Calstar Group Eerstespan 2019 Virseker Beker naaswenners Dit was ‘n ongelooflike geseënde rugbyseisoen vir Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo. Ligbron spog vanjaar met die volgende rugby prestasies vir 2019: Die…

Aanloop tot Stulting Sportdag!

Stulting se rugbyspanne is reg vir die Sportdag en sien uit na die groot dag! Almal weet dat Laerskool Stulting gewoonlik groot gaan met hul jaarlikse Sportdag!  Die een is…

Laerskool Stulting leerders gekies vir die OP Rugbyspan

Vlnr: Nico Lourens, Cearon Felix, Liam Bekker en Tiaan Els Laerskool Stulting is baie trots op Nico Lourens, Cearon Felix, Liam Bekker en Tiaan Els wat opgeneem is in die…

Monnas o.14 Rugbyspan VirSekerbeker Kampioene!

Hoërskool Monument se o.14 rugbyspan is Saterdag, 17 Augustus, gekroon as die VirSekerbeker Kampioene! Hierdie kampioene het HTS Middelburg met 23 – 17 gewen. Baie geluk, manne!??? Monnas is #SuperTrots! ? #LiewerSlytAsRoes #ItsAMonnasThing #AMonnasMoment #DaarsIetsBesondersAanMonnas#UniekGefokus #SecondToNone

Worcester Gimnasium “Fun Week” voor Interskole

Interschools 2019. Fun week – ons bou gees!!! Bosvark tradisie. 4 Days to go!!!!  #interskole2019 #bosvarkgees

Hoërskool Kalahari O/15 Rugby Griekwaland-Wes Kleinskole finaal wenners

Hoërskool Kalahari se O/15 Rugbyspan het die Griekwaland-Wes kleinskole finaal gewen. Die wedstryd het op 9 Augustus in Kimberley plaasgevind.   Baie geluk, manne!