)

Hoërskool Vryburg o/15 7’S-span wen Beker-afdeling

Hoërskool Vryburg se O/15 sewes rugbyspan het die Beker-afdeling van die TWIZZA 7’s toernooi te Lichtenburg die afgelope naweek gewen!

VHS’s U / 15 team won the Cup section of the TWIZZA 7’s tournament in Lichtenburg this weekend!

Wen Potch Gimmies 55 – 5
Wen Lichtenburg 28 – 0
Wen Zeerust 52 – 5
Kwartfinaal: Wen Wesvalia 21 – 5
Semi-finaal: Wen Lichtenburg 21 -14
Finaal: Wen Hoërskool Rustenburg 22 – 5

Baie geluk, manne!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal