Ashwin Swart van die Laerskool Noord-Eind in Wellington, het die WP o.13B-sewes rugbyspan verteenwoordig. Hulle het aan die Sewes Kustoernooi te Kareedouw (29 tot 31 Augustus) deelgeneem.
Noord-Eind is baie trots op jou, Ashwin!
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Â So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Â Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…