Die volgende toekennings is aan Robbies se rugbyspelers gemaak:
Christof Viljoen – beker vir verdienstelikheid.
Merlon Oktober – Beste agterspeler uitgesluit gr 12 leerder
Dane Bezuidenhout en Maxwell Rhode – Beste agterspeler word gedeel.
Maxwell Rhode – Meeste drieë
Marchiano Davids – beste Voorspeler
Andrew Williams – Meeste vordering uitgesonder ‘n 0/19 speler
Antonie van Ass – Beste vordering deur 0/19A rugbyspeler
Jumaine Eyssen – beste 0/15 rugby speler
Zackira Carolus – meeste vordering o/15 rugbyspeler
Kirwan Mentjies – meeste vordering o/16 rugbyspeler
Albert Bruwer – Beste algehele rugbyspeler van die jaar.
Taylor May – beste voorspeler uitgesluit gr 12 leerder
Thean Swanepoel – Beste Juniorrugbyspeler
Albert Bruwer – Suksesvolste rugbyspan van 2019 is o/19A rugby en word ontvang deur kaptein.