Hoërskool Bredasdorp leerder skitter op kultuurgebied
Helena Kriel (gr9) van Hoërskool Bredasdorp is ‘n veelsydige leerder wat, ten spyte van die beperkings wat die Covid-pandemie meebring, op kultuurgebied haar heel beste gee. Sy het deurgedring na…
Vier Oakdale Rugbyspelers in SA 0/18 Elite Hoë Prestasiegroep
Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal spog vanjaar met nie minder nie as vier leerders wat ingesluit is in die SA 0/18 se Hoë Prestasiegroep. Paul de Villiers, Dian Heunis, Niel…
Drie Oud-Kwaggas verteenwoordig SA by 2020 Olimpiese Spele in Tokio
Op die foto VLNR, pryk Jo-Ané van Dyk (matriek 2015), Elroy Gelant (matriek 2004) en Bianca Buitendag (matriek 2011) Hoërskool Outeniqua in George is baie trots op die drie oud-Kwaggas,…
Hoër Meisieskool Paarl Sokkieprojek – 320 pare sokkies afgelewer
Shana Kotze, die dryfveer agter Hoër Meisieskool Paarl se Sokkie Projek, het tydens die afgelope vakansie die 320 pare sokkies wat ingesamel is gaan aflewer by die Loxton sopkombuis. Thank…
Ex-boys from Point High School at Olympic Games
Point High School from Mossel Bay is extremely proud of ex-pupils, Llewellyn Whittaker and Johan Swanepoel who are part of the 2021 Olympic Games: Llewellyn Whittaker, Olympic Surf coach Tokyo…
Curro learners call on all South Africans to join the #HopeToHeal movement
Following the events of the past few weeks, 66 000 learners from the independent school group, Curro Holdings, have initiated a movement called #HopeToHeal. As we need to #RebuildSA, the movement…
Graad 12 Kwagga na Jnr Pluimbal Kampioenskappe
Baie geluk aan Johann Oberholzer van Hoërskool Outeniqua in George met sy puik pluimbal prestasie. Hy is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Interkontinentale Junior Kampioenskappe wat vanaf 27…
Hoër Landbouskool Boland ontvang Landboutegnologie opleiding
Schools That Rock berig oor Hoër Landbouskool Boland Die Hoër Landbouskool Boland se matrieks is besig met kettingsaagopleiding. Ten spyte van die yskoue, grys weer geniet hulle hierdie opleiding in…
Top 10 wenners van ATKV-DigiToneelkompetisie Video
Schools That Rock bring hiermee kort video-grepe van die Top-10 skole se leerders: Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, Hoërskool Tygerberg in Kaapstad,…
Paul Roos Learner SA U16 Open Chess Champion
Photo above: Alexander van der Merwe Schools That Rock reports on Paul Roos Gymnasium Chess Champion Alexander van der Merwe, a Grade 10 Paul Roos Gymnasium learner is the U16…
Hoërskool Montagu blink uit met twee Sprinkbokke
Foto: Rynhardt Elstadt (links) en Ronald Brown (regs). Schools That Rock berig oor Hoërskool Montagu se Springbokke. Monties is besonder trots op twee oud-leerders wat vir die Springbokke in aksie…
ATKV-DigiToneel se TOP 10 skitter op TV
Schools That Rock berig oor Tienertoneel Die ATKV-DigiToneelkompetisie mag dalk nog in sy kinderskoene staan, maar sy deelnemers is afgerond, kreatief en word nie deur die uitdagings van die samelewing…
Schools developed Springboks for British & Irish Lions matches
Schools That Rock report on schools attended by the South African team. Here are the official 46-man Springbok squad to take on the British & Irish Lions. The following 33…
Jan van Riebeeck skitter in Wiskunde
Schools That Rock berig oor Hoërskool Jan van Riebeeck se Wiskunde-boffins Baie geluk aan Peet Karsten van Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad met sy puik prestasie! Hy het die…
First ever Curro Cup Minecraft tournament a huge success
Schools That Rock Report on Curro’s first ever Cup Minecraft tournament After tough building battles which saw 29 teams going head-to-head, the winners of the first-ever Curro Cup Minecraft tournament…
Hoër Jongenskool Paarl rugbyspelers ingesluit in SA o.18-hoëprestasiegroep
Vier rugbyspelers van Paarl Boys’ High is ingesluit in die SA o.18-hoëprestasiegroep vir 2021. Hierdie groep sal Suid-Afrika in ‘n reeks van vier wedstryde in Tbilisi en Georgië gedurende Augustus…
DF Malan leerders skitter in Trinity en Unisa Musiekeksamens
Schools That Rock berig oor DF musiekleerders se prestasies Musiekleerders van me. M Nel en me. M. de Villiers het uitstekend gevaar in Trinity en Unisa Musiekeksamens. Die uitslae is soos volg:…
20 Schools in SA in run for Filmit movies
Schools That Rock report on movies for Filmit and Paul Roos Gymnasium 33 Schools from South Africa and 2 from Namibia entered 2-minute film pitches for the Filmit competition during…
Argief-en-Erfenisklub nuut by Hoërskool Jan van Riebeeck
Schools That Rock berig graag oor Hoërskool Jan van Riebeeck se nuwe en interessante Argief-en-Erfenisklub. Alhoewel Jan van Riebeeck tans 34 klubs het, het die skool besluit om nog ‘n…
Blitzbokke oefen hard by Hoërskool Robertson
Die Blitzbokke het op 30 Junie tot 2 Julie gebruik gemaak van Hoërskool Robertson se oefen-fasiliteite. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Rugby Sewes span (Blitzbokke) neem deel in die “World Rugby Sevens…
Hoërskool Strand by 2021 TechPoint SOS-uitdaging/ challenge
Challenge Hoërskool Strand het ‘n span van 4 leerders ingeskryf vir die SOS-kompetisie. Charis Williams (gr.9), Marais Westraat (gr.9), Amelia Lewies (gr.10) en Jordan Vaaltyn (gr.10) het Hoërskool Strand verteenwoordig…
What The Bible says about Faith/ Wat sê die Bybel van geloof
Without faith it’s impossible to please God (Heb. 11:6), so our relationship with the Lord is dependent on it. Faith is what brings the things God has provided for us…
Hoërskool Strand ontdek oorspronklike Skoollied
Die oorspronklike skoollied van Hoërskool Strand, met die woorde sowel as die bladmusiek, is onlangs ontdek. Op die foto oorhandig mnr. Anthony Olivier, voorsitter van die Oud-Skolierebond van Hoërskool Strand,…
Camps Bay High School’s Interact Society ran a Clothing Drive
Camps Bay High School’s Interact Society recently ran a Clothing Drive to benefit the Hebron Project and handed over the collected items to the Project. Hannah Steyn from the Hebron…
Hoërskool Oudtshoorn Hokkiespelers gekies vir Cape Town Premiere League
Edward Dalton en Audan Olivier is gekies om aan die Cape Town Premiere League deel te neem. “Cape Town Premiere League is a Franchise Hockey Tournament for Youth Hockey players…
Camps Bay High School staff delighted to get Vaccinated
A number of Camps Bay High School’s staff were delighted to get their #vaccinationdone yesterday! Photos supplied









