)

Hoërskool Strand by 2021 TechPoint SOS-uitdaging/ challenge

Challenge

Hoërskool Strand het ‘n span van 4 leerders ingeskryf vir die SOS-kompetisie. Charis Williams (gr.9), Marais Westraat (gr.9), Amelia Lewies (gr.10) en Jordan Vaaltyn (gr.10) het Hoërskool Strand verteenwoordig Agt hoërskoolspanne het aan die kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het in die Drakensberge plaasgevind.

Die SOS-Challenge word vanaf 8 Julie om 16:30 op SABC 3 uitgesaai. Kyk gerus wat die leerders tydens hierdie uitdagende byeenkoms alles moes doen.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal