)
Camps Bay High School Grade 9 learner excels at SA Marathon Championships

Camps Bay High School Grade 9 learner, Holly Smith from Hout Bay, has done it again!  Hot on the heels of her brilliant performance at the SA Marathon Championships held…

Hoërskool Strand leerder presteer by Western Cape Motor Cycle Trials

Arno Schaake, gr.8-leerder van Hoërskool Strand, het op 20 Junie in die Paarl aan die vierde van ses rondtes van die Western Cape Motor Cycle Trials* deelgeneem. Hy het in…

Worcester Gimnasium leerder resenseer boeke

Christiaan Genade (14) in graad 9A5 is deur Lapa gevra om as jong beïnvloeder (“influencer”) boeke vir Lapa en Klaskameraad te resenseer. Nadine Petrick van Lapa verduidelik: “Die Bosvarke is…

Hoërskool Punt leerder verteenwoordig Wes-Kaap by die National Acrobatics

Hoërskool Punt van Mosselbaai is baie trots op Gracey Johnson. Sy gaan die Wes-Kaap verteenwoordig by die National Acrobatics Level 4.

Camps Bay High learner plays for UCT in Sasol League

Photo: Daniella with her UCT team mates.  Daniella is pictured in the bottom row -third from left. Camps Bay High School Grade 10 learner, Daniella Segall from Hout Bay, played…

Hoërskool Punt leerder na SA Junior Chess Championships

Reuben Daniels (gr 8) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is genooi om aan die SA Junior Chess Championships ( aanlyn) deel te neem op 11 en 12 Julie. As hy deurdring…

Worcester Gimnasium leerders dring deur na 2de rondte van Proverto-olimpiade

Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die tweede rondte van die Proverto-olimpiade vir Rekeningkunde en Besigheidstudies.Accounting:- Alicia-Skye Vashu, Minke du Toit, Handri Pretorius en Kasandra van…

Paul Roos Gymnasium excited about the 70 film concept entries

Photo left: Jan-Hendrik Opperman (right) and Johannes Pieter Nel. Photo Right: Neil Sandilands Filmit entries have officially closed. Paul Roos Gymnasium is excited about the 70 film concept entries as…

Hoërskool Strand leerder presteer in visvang

Die Arende kan ook visvang! Cherilies Grobler in graad 9, is ‘n ywerige varswaterhengelaar. In die 2020/2021-seisoen het sy die volgende prestasies by die CTAC (Cape Town Angling Club behaal:…

Camps Bay High School learner represented the Metro District in Ncuva

Camps Bay High School Grade 11 learner, Lithemba Silinga, recently represented the Metro District in the Western Cape Government Indigenous Games in a Game called Ncuva.  Lithemba won all her…

Hoërskool Durbanville Afrikaans Poort Skryfkompetisie

Baie geluk aan Inge Botes en Ruan Cronjé van Durbies wie se skryfstukke in #poort opgeneem is. POËSIE: Inge Botes- Blues sonnet- Langpad- my stilte en my stop. PROSA: Ruan…

Hoër Landbouskool Oakdale Gr 12’s leer van kunsmatige inseminasie

Mnr. Hennie Uys het vir die graad 12’s van Oakdale by die melkstal gewys hoe KI werk. Kunsmatige inseminasie is ‘n proses wat wetenskaplik baie akkuraat uitgevoer moet word om…

Camps Bay High dancers featured in Artscape Show

18 Camps Bay High School dancers, from Grades 8 to 12 performed in the Borne Frees – Sacred Hearts over the weekend,  The last performance of the show is scheduled…

The new Curro Durbanville High School campus is moving along swiftly

Curro Durbanville, a school managed by JSE-listed independent education provider Curro Holdings, is proud to announce that construction of its new contemporary high school campus is moving along swiftly. The new…

Hoërskool Outeniqua : Ruan Rossouw wen silver by Wêreldkampioenskappe

Die talentvolle jong Kwagga, Ruan Rossouw, in Graad 8, is in die Suid-Afrikaanse Moderne Pentathlon Assosiasie se Elite Span opgeneem om Suid-Afrika by die Wêreldkampioenskappe in Kairo, Egipte (7-13 Junie)…

Hoërskool Outeniqua leerders presteer in ATKV Suid-Kaap Debatkompetisie

Foto bo: Vlnr: Yvonne de Villiers, Hannes de Lange en Annemy van Rooyen Die Kwaggas van George se Ella Rossouw, Alex König, Toiné van Heerden, Yvonne de Villiers, Hannes de…

Camps Bay High RCL puts an end to period poverty at school

Camps Bay High School’s RCL has put an end to period poverty at the school – at least for the next year! Said Camps Bay High School’s Educator-in-Charge of RCL,…

Hoërskool Durbanville Atlete presteer tydens WP Liga 2 Tweekamp byeenkoms

Uitslae vanHoërskool Durbanville atlete by WP Liga 2 byeenkoms: Dogters o15: Mila Aucamp – 1ste Seuns o15: Ulrich Badenhorst – 4de, Charl Saaiman -5de Seuns o17: Rikus Saaiman – 2de,…

Camps Bay High School creates Garden of Hope

Camps Bay High School creates Garden of Hope – a food garden for the future with roots in the past. Sustainable living has become a key driver for the future…

Langenhoven Gimnasium leerder presteer by SA Strandhengel-kampioenskap

Renaldo Hiscock het deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Strandhengel-kampioenskap wat 9 – 12 Junie by Mtunzini in KwaZulu-Natal plaasgevind het. Renaldo het ‘n derde plek in die juniorafdeling behaal en is…

Paul Roos Gimnasium oud-leerders in O.20 Junior Springbokspan

Baie geluk aan Corne en Dylan, oud-leerders van Paul Roos Gimnasium, met jul insluiting in die Junior Springbokspan! Dylan de Leeuw: Standing at over 2m tall, De Leeuw is one…

Hoërskool Punt leerders voltooi DBV Kadette kursus

Foto bo: Kaitlyn Kruger, Caria Kruger, Tiara Kruger, Bianca Muller, Cassidy Smit en Jaco Meintjes. Hoërskool Punt van Mosselbaai se DBV-kadette van 2020 het onlangs hul balkies, sertifikate en T-hemde…

Paul Roos Gimnasium leerder stap met die louere op internasionale vlak weg

Pellatt Smith, ’n graad 11-leerder aan Paul Roos Gimnasium, is een van vyf hoërskoolleerders uit die Wes-Kaap wat vroeër vanjaar spesiale keuring ontvang het om aan die Performing Arts International…

Hoërskool Jan van Riebeeck leerder skitter by ‘Graded Provincial’-perdespringvertoning

Hoërskool Jan van Riebeeck is baie trots op Daniella Coetzee wat eers die tweede en toe die eerste plek behaal het in die ope -afdeling van die ‘Graded Provincial’-perdespringvertoning Saterdag…

Hoërskool Outeniqua leerdeer Kyle Koeries verwerf Eden kleure in Seiljag

Baie geluk aan die Kwagga, Kyle Koeries, aan wie Eden kleure vir die 2020-2021 Seiljag Seisoen toegeken is. Kyle is een van die agt deelnemers wat die toekenning in die…

Can you save 3 lives?

On World Blood Donor Day, we encourage a small action that could have a deep impact. South African National Blood Service is calling for South Africans to take this quick quiz to…

Lekker Luister ‘n moet vir alle kinders

Lekker Luister is ’n oudio platform met stories vir kinders. Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Op die webwerf is daar verskeie…

Hoërskool Punt se Heart 2 Hand projek

Hoërskool Punt se gr 11 Sosiale komitee (en Me. Visagie) het op 10 en 11 Junie 2021  met groot ywer weggespring om klere in te samel vir die Heart 2…

Hoërskool Punt Se Wish Vereniging

Sedert die begin van die jaar het leerders en ouers Hoërskool Punt ondersteun met vrygewige bydraes van kruideniersware en kontantdonasies vir WISH se Kruideniersware Projek. Die doel van die projek…

Hoër Landbouskool Boland – om ‘n kalf te vang is nie speletjies nie

Vroegoggend op die plaas. Goeie tye! Die seuns moes behoorlik bontstaan en hulle het bitter vinnig besef om ‘n Brahman-kalfie te vang én te laat sit is heelwat moeiliker as…

Hoër Landbouskool Boland JLV Uitstappie

Hoër Landbouskool Boland van die Paarl se JLV-uitstappie was ongelooflik! Die seuns was bevoorreg om oud-Bolander, Willie Dreyer (onderhoofseun 1980), se splinternuwe wynkelder (Leeuwenkuil) te besoek. Wynmaker, Pieter Carstens, was…

Former Paul Roossers in Springbok Squad

With the announcement on Saturday, 5 June, of the Springbok Rugby squad for the upcoming series against Georgia and the British and Irish Lions there was a lot of reason…

Life Healthcare nominees and winners for Life Healthcare’s Great 100 Nurses Awards 2021

Congratulations to all the nominees and winners for Life Healthcare’s Great 100 Nurses Awards 2021! We celebrate you and all your hard work in contributing to #MakingLifeBetter for our patients…

Hoërskool Strand maak hul Top Akademiese Presteerders bekend

Graad 12 Derik Nortjé – 92,6%; 2. CJ Smit – 91,1%; 3. Anjanka Olivier – 90%; 4. Marli Botha – 88,1%; 5. Lisa Westraad – 87,9%; 6. Maryna Erasmus –…

Camps Bay learner receives his honours blazer

Last week Matric Learner, Lochlan Williamson from Hout Bay, received his Honours Blazer from Camps Bay High School Principal, Mr Louis Mostert, at a special Assembly for Matric Learners. The…

Camps Bay High School Prefects spread message of Kindness

On Thursday last week, the Camps Bay High School Prefects visited the Camps Bay Primary School Preparatory Campus in what has become a tradition at the school.  Every year the…

Hoërskool Outeniqua blink uit met ATKV Digitoneel

V.l.n.r is Anja van der Merwe en Juanette Spangenberg. Gedurende die inperkingstyd in 2020, het die ATKV ‘n nuwe kompetisie geloods. Leerders het die geleentheid gekry om hul eie monoloog…

Hoërskool Outeniqua oud-leerder bied huiskonsert aan

Agter (v.l.n.r.) Nekeshia Africa (York), Monicke van der Walt (OHS), Siba Sithembile (York), Bradley Prince, Keno Carelse, Nicklen Gelderbloem (OHS), Philip Myburgh (OHS), Kelsey Albertus, Dillon Cornelius, Logan Jantjies (OHS)…