)

Hoërskool Strand leerder presteer in visvang

Die Arende kan ook visvang!

Cherilies Grobler in graad 9, is ‘n ywerige varswaterhengelaar. In die 2020/2021-seisoen het sy die volgende prestasies by die CTAC (Cape Town Angling Club behaal:

·        Die swaarste karp in die damesafdeling. (Hierdie karp het 4,8 kilogram geweeg en is ook Cherilies se persoonlike beste prestasie.)

·        Eerste plek in die senior damesafdeling vir varswaterhengel. (Hiermee is sy die jongste dame in die klub wat al hierdie prestasie behaal het.)

Op grond van hierdie prestasies is sy genooi om in 2022 aan die WP Proewe vir varswaterhengelaars deel te neem.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal