)

You are sponsoring

Hoërskool Strand leerder presteer in visvang

Die Arende kan ook visvang! Cherilies Grobler in graad 9, is ‘n ywerige varswaterhengelaar. In die 2020/2021-seisoen het sy die volgende prestasies by die CTAC (Cape Town Angling Club behaal:…