Gedagte vir die week/ Thought for the week
Is die Here tevrede met jou lewe? / Do you please the Lord?
Hoërskool Strand kies Verteenwoordigende Raad en Arenderaad
Strand kies VRL & Arenderaad. Daar word jaarliks ʼn demokratiese stemproses gevolg en die resultaat daarvan is ʼn nuwe groep Verteenwoordigende Raad van Leerders (Graad 8-11) en Arenderaad (Graad 12).…
Hoërskool Strand leerder neem deel aan Eskom Ekspo vir jong Wetenskaplikes
Strand Leerder Eskom Ekspo. Michelle Pretorius, ‘n Gr. 11 leerder van Hoërskool Strand, het aan die Eskom Ekspo vir jong Wetenskaplikes in die Wes Kaap deelgeneem. Sy het ‘n goue…
Admin dames van Laerskool Hendrik Louw is kosbaar
Hendrik Louw Admin dames. Die leerkragte van Laerskool Hendrik Louw het ‘n kort beriggie oor hul skool se admindames geskryf het net om vir hulle dankie te sê vir dit…
PRG WATER POLO PLAYER IN PRAGUE AT THE WORLD CHAMPIONSHIP
PRG Water Polo player in Prague. Lonwabo Mfikili has been selected for the South African u20 men’s water polo team to compete at the world championship in Prague, Czech Republic.…
Laerskool Hendrik Louw in Helderbergkom vier Lentedag
Hendrik Louw vier Lentedag. Vroeëkinderontwikkeling speel ‘n belangrike rol in die vaslegging van vaardighede en vermoëns vir verdere opvoeding. Kinders wat van ‘n vroeë ouderdom goeie stimulering ontvang, het dikwels…
Laerskool Hendrik Louw is boodskappers van Hoop
Hendrik Louw is hoop-boodskappers. Die Louwtjie-boodskappers van HOOP in die Strand, het vir Boomplantdag spekboomsteggies skool toe gebring. Juffrou Westraat het die grond vir hul Louwtjie Tuin Van Hoop gebreek.…
Paul Roos Gimnasium en Investec stel die lat hoog vir ’n skole kunsuitstallings
Paul Roos skole kunsuitstallings. Paul Roos Gimnasium en Investec is opgewonde om die “See and Be Seen” Kunsuitstalling en Veiling aan te kondig. Dit vind plaas vanaf 19 tot 30…
WP Closed Juniors Squash Tournament
Photo above: Lochlan Williamson participated in the WP Closed Juniors Squash Tournament WP Closed Juniors Squash. The Williamson brothers from Hout Bay have done it again! Lochlan, currently in Matric…
Hoërskool Punt atlete, Jandri Snyders en Dané Lubbe presteer in Landloop
Hoërskool Punt Landloop atlete. Hoërskool punt van Mosselbaai se landloop atleet, Jandri Snyders, het ‘n 1ste plek vir dogters o/17 tydens Saterdag se landloop behaal met ‘n tyd van 14:58.62. …
Camps Bay Learner wins Creative writing Competition
Camps Bay writing Competition. Jordan Prince, Grade 10 learner from Camps Bay High School, won a Creative Writing Competition. He has been chosen as one of the category winners (aged: 14-17)…
Hoërskool Punt 2de in Eerste Afdeling van die ‘HSEL’
Punt 2de in ‘HSEL’. Hoërskool Punt het in Februarie 2021 met E-Sport begin. Hoërskool Punt van Mosselbaai se CSGO-span het 2de in die Eerste Afdeling van die HSEL (High School…
Hoërskool Punt in Eden Provinsiale o/18 Surfspan
Punt in Eden o/18 Eden span. Baie geluk aan Chanel Shaw en Divan de Villiers wat in die Eden Provinsiale o/18-Surfspan ingesluit is. Hulle neem vanaf 1 tot 5 Oktober…
Hoërskool Punt skitter by ATKV-DigiSpanpraat
Spanfoto vlnr: Gratia Pauw, TJ Vorster, Evert Potgieter en Johannes Pretorius Punt skitter by ATKV-DigiSpanpraat. Hoërskool Punt is baie trots op hul graad 9-span wat ‘n uitstekende A++ behaal het.…
Hoërskool Punt leerder in SA Skyfskietspan
Skyfskiet is nie ‘n sport wat deur Punt aangebied word nie. Tilana Landman (Gr 9) neem skyfskiet as ‘n buitesport. Punt is baie trots op Tilana met haar insluiting in…
Hoërskool Punt adjunkhoof ontvang 30-Jaar sertifikaat
Foto: Mnr van Zyl Punt adjunkhoof ontvang 30-Jaar sertifikaat. Baie geluk aan Mnr I. van Zyl (adjunkhoof) wat sy 30 jaar langdiens sertifikaat ontvang het. “Ek het in 1990, na…
‘n Paul Rooser met ‘n kop vir Syfers
Glasson Osborne (Gr 12) van Paul Roos Gimnasium, is ‘n Paul Rooser met ‘n kop vir Syfers. Hy is een van die Top 60 hoërskool-finaliste in die landswye Netwerk24 Wiskundekompetisie.…
PRG Old Boy part of SA Paralympic squad to Tokyo!
Photo: PRG swim coach, Keith Jansen, with Old boy, Christian Sadie. Bidding them farewell at the airport are Paul Roos swimmers Ruard van Renen and Mitchel Engelke PRG SA Paralympic…
Paul Roos leerder in finaal by Blitsbrein
Paul Rooser in finale Blitsbrein Die landswye Blitsbrein Junior-kompetisie het weer vanjaar aanlyn plaasgevind. Justin Cowley (graad 11) van Paul Roos Gimnasium, het 4de in die Wes-Kaap geëindig. Hy sal…
Gimnaste maak Langenhoven trots
Die vier gimnaste vlnr: Anke Gildenhuys, Franziska Uys, Zoë Heenop en Janke Heenop Vier gimnaste van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, maak Langenhoven trots! Hulle het hul Eden-kleure vir ritmiese gimnastiek…
Langenhoven leerder is Presidentverkenner
Wiehan Rall is ‘n graad 12-leerder en voortekker van Hoërskool Langenhoven in Riversdal. Hy het na baie jare se harde werk sy Presidentsverkenner toekenning, ontvang. Om ‘n Presidentsverkenner te word…
Hoër Jongenskool vier 153 jaar
Mev Hetta Kirsten ontvang die toekenning namens wyle mnr. JD Kirsten Hoër Jongenskool vier 153 jaar. Met die 153 ste bestaansjaar vieringe van Hoër Jongenskool van Paarl op 13 Augustus,…
Langenhoven leerder presteer by Toneelkompetisie
Emmari Gildenhuys is van Hoërskool Langenhoven in Riversdal. Sy het op 6 Mei aan dìe kompetisie vir potensiële akteurs deelgeneem. Sy was een van 60 tieners van regoor die land…
Camps Bay High learner won bronze medal
Camps Bay High School Grade 10 learner, Ella Goddard, has been selected to compete at the Western Cape Championships for Rhythmic Gymnastics http://www.westerncapegymnastics.com/western-cape-championships.html set to take place early in September.…
Hoërskool Punt Debatspanne presteer
Foto’s Vlnr: Junior debatspan: Dane Lubbe, Qure Roets en Liane Pretorius en Senior debatspan: Stefani Muller en Lischen Roets Op 20 Mei het die junior en senior debatspanne aan die…
Punt Tennisspeler presteer by Grand Prix TSA
Foto: Kayla en Naledi saam met hulle afrigter, Tielman Meyer Kayla Esselen tennisspeler van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die afgelope naweek aan ‘n groot Grand Prix TSA tennis toernooi…
Hoërskool Punt – jou eerste keuse in Kultuur
Hoërskool Punt van Mosselbaai bied ‘n verskeidenheid kultuur-aktiwitete aan hul leerders. Die deelname aan kultuur is baie gewild by Punt. Dit sluit onder andere die volgende in:CANSA, Debat, Eerstehulp, Groenenergie,…
Hoërskool DF Malan-blaasorkes verras op Vrouedag
Die DF-blaasorkes het op Vrouedag 2021 vir ‘n heerlike verrassing by die Willowbridge winkelsentrum in Kaapstad gesorg. Hierdie gewilde orkes het besoekers met ‘n opelug middaguur-konsert bederf. Bekende en geliefde…
Leef heilig met jou vrou/ Honour your wife
Vandag vier ons Vrouedag. Kan ons ‘n vrou se waarde werklik meet? ‘n Vrou is ‘n Dogter, ‘n Moeder, ‘n Tuisteskepper, ‘n Versorger, ‘n Leier, ‘n Vriendin, ‘n Eggenote, ‘n…
Nico Malan oud-leerder Mej SA finalis
Jeanni Mulder, oud-leerder van Hoërskool Nico Malan, is aangewys as een van die 10 finaliste vir Mej SA 2021. Jeanni van Seepunt in Kaapstad is ‘n voltydse model en beskryf…
Laerskool Hendrik Louw leerder skitter in Toneel
Je-ani Swiegelaar het ‘n Graad 5-leerder van Laerskool Hendrik Louw van die Strand, Dianei Bekker, die afgelope twaalf maande gementor. Je-ani is ‘n bekende aktise van die televisie-sepie Binnelanders. Dianei…
FILMIT’s Mentorship kicks off with Suidooster actors
Photo FLTR: Suidooster actors :Dean Smith, Eden Classens, Esther von Waltsleben, Jawaahier petersen , Marco Spaumer While Filmit judges (Suidooster actors) were selecting the twenty best film concepts and schools…
Curro Durbanville matrics’ meaningful memories
Photo From the left: (Back) Andre Kotze and Ongeza Shabang (Front) Ashleigh Sykes, Kim Toerien, Emma Beckley, Mieke Stander, and Anneri de Villiers are seen here unboxing Curro Durbanville’s travelling…









