)

Hoërskool DF Malan-blaasorkes verras op Vrouedag

Die DF-blaasorkes het op Vrouedag 2021 vir ‘n heerlike verrassing by die Willowbridge winkelsentrum in Kaapstad gesorg. Hierdie gewilde orkes het besoekers met ‘n opelug middaguur-konsert bederf.

Bekende en geliefde treffers soos Eye of the Tiger, uittreksels uit die Fame-musiekblyspel en Jazz Chaconne (om maar net ‘n paar te noem! ). Hiermee het hulle die sonskyn vakansiedag vir almal wat die vrolike musiek gehoor het, ekstra spesiaal gemaak.

Dankie aan mnr. Faan en mev. Kim Malan, sowel as al die DF-Blaasorkessers en -ouers wat die spesiale konsert moontlik gemaak het! Die blaasorkes word deur me. Aletta Dorfling georganiseer en deur Faan en Kim Malan afgerig.

Hoërskool DF Malan bied ook ‘n groot verskeidenheid kultuur-aktiwiteite vir hul leerders aan: Blaasorkes, Blauw, DF Kuns en ontwerp, Debat, Dink-of-Sink, Drum Line, Fotografieklub, Herout, Koor, Musiek, Redenaars en Wye Wêreld.

Meer oor DF Malan:

https://schoolsthatrock.co.za/category/western-cape/western-cape-schools/cape-town/

https://www.dfmalan.com/#/tuis

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal