)

Laerskool Hendrik Louw leerder skitter in Toneel

Je-ani Swiegelaar het ‘n Graad 5-leerder van Laerskool Hendrik Louw van die Strand, Dianei Bekker, die afgelope twaalf maande gementor.

Je-ani is ‘n bekende aktise van die televisie-sepie Binnelanders. Dianei het ook deelgeneem aan ‘n aanlyn dramakursus, SpeelToneel.

Dianei moes na agt aanlynklasse per maand kyk en dan, aan die einde van die maand, alles wat sy geleer het toepas in ‘n kort toneelstukkie.

Dianei se mentor, Je-ani, het opgemerk dat “sy dit met absolute toewyding aangepak het en my elke maand verras het met haar vordering in die gebied.  In ’n tyd wat dit regtig moeilik is om positief en gemotiveerd te bly het sy op so ’n jong ouderdom vasgebyt en seker gemaak haar werk is altyd op tyd én van goeie gehalte.  Om terugvoersessies met haar te hê na elke opdrag was ’n absolute fees en ek kon agterkom dat sy notas met groot volwassenheid vat, neerskryf en dan toepas in haar volgende opdrag.”

Baie geluk met jou vordering, Dianei. Jy’s ‘n ware Louwtjie!

Meer oor Laerskool Hendrik Louw:

https://schoolsthatrock.co.za/category/western-cape/western-cape-schools/cape-town/

https://hendriklouw.com

Hendrik Louw Primary School offers a broad curriculum spectrum and a range of opportunities for all our learners to achieve excellence in academic, creative, social, cultural and sporting endeavours. We value collaborative learning, positive relationships and our values are of cardinal importance; namely: trustworthiness, respect, responsibility, fairness, good citizenship and caring. 

Our vision, “Always our very best for every child”, is visible in the commitment of our educators to deliver a high quality learning experience focused on the individual needs of each child. We are striving to be creative and innovative in our instruction to engage with learners in these challenging times.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal