Laerskool Park verwelkom nuwe personeel
V.l.n.r: Mnr. Tiaan van den Bergh (Graad 7), Mej. Hancké Mari Cronjé (Graad 5) en mej. Danelle Human (assistent) Dit is vir Laerskool Park, Mosselbaai, ‘n voorreg om die nuwe personeel…
Laerskool Park eerste skooldag 2020
Leah Brown reeds hard aan die werk en Chrislo Schoeman lui die klok. Waar is die dae waar die Graad 1-leerdertjies huil en sommer net vasskop vir hierdie nuwe onbekende…
Hoërskool DF Malan Gr 8 ouers kuier saam
DF se Graad 8-ouers het Donderdagaand heerlik saam gekuier en nuwe vriendskappe is rondom braaivleis vure gesmee. Welkom by die DF-familie! #trotsDF
Hoër Jongenskool Interhuis Gala
Hoër Jongenskool Paarl het ‘n baie suksesvolle Interhuis Swemgala aangebied.#boishaai
Paul Roos Gimnasium Gr 8’s nou deel van Maroen Masjien
Die verwelkomingsprogram van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het op ‘n hoogtepunt geëindig. Elke Graad 8 het sy skooldas en – pet ontvang en daarna saam die skoollied gesing. Hulle het…
Worcester Gimnasium Skaakspelers skitter by SA Junior Kampioenskappe
V.l.n.r: Lindsay Africa, Aidan Steyn en Logan Mercuur Worcester Gimnasium se skaakspelers het uitgeblink by die Junior Skaakkampioenskappe. Aidan Steyn, Logan Mercuur en Lindsay Africa het die Kaapse Wynland o.16A…
Worcester Gimnasium skitter by Jukskei kampioenskappe
Cecil le Roux en Ruan Olivier Cecil le Roux (o.16A) en Ruan Olivier (o.16 Akademie) het gedurende Desember die Kaapse Wynland Jukskei by die SA Junior Jukskei Kampioenskappe te Kroonstad…
Oakdaler woon Burger Jeugleierskonferensie by
Zander Raubenheimer Zander Raubenheimer, Hoofseun van die Hoër Landbouskoool Oakdale was een van vyftig hoofleiers wat die Burger Jeugleierskonferensie vanaf 6 – 12 Desember 2019 in Kaapstad bygewoon het. Volgens…
Oakdaler vereer as een van Top presteerders
Henk Smit Tydens die Wes-Kaap 2019 Nasionale Seniorsertifikaat toekenningseremonie, aangebied deur die Premier van die Wes-Kaap, mnr. Alan Winde en die Minister van Onderwys in die Wes-Kaap, mev Debbie Schäfer,…
OAKDALERS BYT VAS IN VASBYT
Agter: v.l.n.r: Deon Horne, Jurie Groenewald, Jandré Jordaan, Rudolph van Dyk, Nico de Jager en Ajay Oelofsen. Voor v.l.n.r: Wian Jonck en Pierre Fourie. Sewe leerders van die Hoër Landbouskool…
Trans Agulhas Uitdaagvaart 2019/20
V.l.n.r.: Jaco en Jean van Deventer. Jaco van Deventer, graad 12-leerder van Hoër Landbouskool Oakdale, en sy pa, Jean van Deventer, het die Trans Agulhas Uitdaagvaart, vanaf 28 Desember 2019…
‘n Nuwe verwagting en Avontuur vir Oakdalers
Oakdale Graad 8’s ‘n Groep van 100 graad 8 Oakdale-leerders het hulle met aanvang van die 2020 skooljaar aangemeld vir ‘n opwindende vyf jaar vol verwagting en avontuurbelewenisse. Leerders kom…
Oakdale leerder presteer by Attakwas Extreme Bergfietswedren
Foto: Oakdale Attakwas Extreme ,regs: Nico Bester Op Saterdag, 18 Januarie 2020, het 5 van Hoër Landbouskool Oakdale se leerders aan die Attakwas Mini bergfietswedren deelgeneem. Hierdie wedren vind plaas…
Worcester Gimnasium leerder in o.15A Boland Tweekampspan
Rudolf de Wet van Worcester Gimnasium is gekies vir die o.15A Boland Tweekampspan wat aan die Interprorvinsiale byeenkoms op 1 Februarie 2020 in Oudtshoorn gaan deelneem. Baie geluk, Rudolf!
Worcester Gimnasium leerder presteer in Tennis
André Viljoen van Worcester Gimnasium het gedurende die Desember vakansie aan 4 tennistoernooie deelgeneem. In die Eden Masters het hy in die finaal 2de geëindig en by die Eastern Cape…
Worcester Gymnasium Chess players excel
Atiyyah Adams and Robin Brand Robin Brand (u.16A) and Atiyyah Adams (u.16B) was selected for Western Province Chess Girls Team. They participated in the 2019 South African Junior Chess Championships…
Worcester Gimnasium ontvang Engels (huistaal) toekenning
Mnr Charl Schoeman, mev. Tania Heradien en mej Des Mills van Worcester Gimnasium se Engelse Departement. Tydens Wes-Kaapse Onderwysdepartement 2019 Nasionale Senior Sertifikaat Prysuitdeling wat by Leeuwenhof plaasgevind het,word die…
Worcester Gimnasium leerder ontvang top-toekenning
Mnr. Charl Schoeman (skoolhoof), Tineke Swanepoel en Ian Claassens (Oudskoliere-Bond). Tineke Swanepoel van Worcester Gimnasium het “The Marks Wurwand Mathematics Scholar of the Year Award” vir haar uitmuntende uitslae in…
Hoërskool Strand Toutrek
Dertien Arend-toutrekspanne van Hoërskool Strand het die afgelope Saterdag aan die Brandvlei-kompetisie deelgeneem. Hoërskool Strand, die Helderberg-gemeenskap en die ouers kan opreg trots voel op die wyse waarop hierdie pragtige …
Hoërskool Strand Hokkiespelers by hokkietoets tussen SA en Ierland
Ses spelers van die eerste meisiehokkiespan van Hoërskool Strand het Sondag as baljoggies by die Hokkietoets tussen Suid-Afrika en Ierland op Stellenbosch opgetree. Die flukse meisies is Anjanka Olivier, Elrika van…
Hoërskool Jan van Riebeck spog met nuwe musiekskool
James Burchell, mnr Geruan Geldenhuys en Graham Lowneds. Dit is met groot opwinding dat Hoërskool Jan van Riebeeck kan aankondig dat ons hierdie jaar met ‘n splinternuwe buitemuurse musiekskool begin!…
Hoër Meisieskool Paarl verwelkom hul nuwe personeel
Vlnr: Danelle Rabie, Chilida Heydenreich, Bianca de Villiers, Mari van Wyk, Hanlie de Waal, Huibreth Beukes en Karen Swart. Hoër Meisieskool Paarl verwelkom hul nuwe personeel in 2020 en wens…
Robertson Logos Christian School 2019 Matrics excel
“From our group of 11 matrics of the Robertson Logos Class of 2019, we would like to specifically congratulate our 2 “A” Candidates: Armand Cilliers and Ruben Reeves. Together they obtained…
Hoërskool Strand AR-lede gereed vir 2020
Die volledige 2020 Arendraad. Hoërskool Strand se Arendraad-lede is gereed vir 2020 in hul nuwe hemde wat deur mnr. Gey van Pittius Besproeiing geborg is.
Hoërskool Strand leerder lewer puik Akademiese prestasie
Chris Langeveldt saam met sy ouers en mnr Danie Malan, skoolhoof van Hoërskool Strand. Hoërskool Strand is baie trots op Chris Langeveldt wat ‘n 7de posisie op die Wes-Kaap se…
Camps Bay Primary welcomes new learners
On 15 January, Camps Bay Primary School’s Preparatory Campus welcomed it’s latest intake a new learners. Last year, the development of the new Reception Grade Campus across the road from…
Camps Bay Pupil part of winning Western Cape Basketball Team
Huge congratulations to Camps Bay High School Matric Pupil, Kidimbu Junior, and the rest of Western Cape U18 Basketball Team who are the South African National Champions! Kidimbu and the…
Hoër Jongenskool 2019 Toppresteerdersfunksie
Baie geluk aan elke graad 12 leerder wat vereer is vir hul puik uitslae in die 2019 NSS-eksamen. Mag dit met julle goed gaan in hierdie nuwe fase van julle…
Welcome back to Paarl Girls’ High
2020 Started on a feather light note with Minister Theo Hay addressing Girls Highers and parents under the legendary oak trees. Every grade 1 received a feather to remind them…
Worcester Gimnasium Matriekuitslae 2019
Vandag het die Bosvarke tydens die saalbyeenkoms die 20 A-kandidate en hulle ouers gelukgewens met hul uitstekende uitslae en aan elkeen ‘n spesiale geskenk oorhandig. Welgedaan, die Bosvarke is baie…
Hoërskool DF Malan verwelkom die Graad 8’s van 2020
Dinge is al volstoom aan die gang hier by DF. Gister het die Graad 8-atletiek byeenkoms plaasgevind. Die monitors het mnr. Dieter Voigt en sy span behartig en DF is…
Hoërskool Robertson nuwe onderwysers
Vlnr: Juffrou S. Brink; Juffrou T. Botes; Mnr F. Conradie; Juffrou L. Fourie. Hoërskool Robertson het Juffrou S. Brink, Juffrou T. Botes, Mnr F. Conradie en Juffrou L. Fourieverwelkom by…
Worcester Gimnasium verwelkom nuwe Bosvarkies
‘n Spesiale welkom aan Worcester Gimnasium se jong Bosvarkies wat vandag amptelik begin met hul hoërskool loopbaan. Mag julle diep spore trap by Worcester Gimnasium en baie “memories” maak. Gryp…
Hoërskool Punt verwelkom nuwe leerders
Behalwe die nuwe “Gorries” (gr. 8-leerders) het Hoërskool Punt, Mosselbaai, ook leerders in ander grade verwelkom.
Oud-leerders van Hoërskool Punt vlieg hoog!
Vandag, eerste in sy soort! Twee Hoërskool Punt oud-skoliere, Kaptein Morne Le Roux, matrikuleer in 1993 en saam met hom, Eerste Offisier Heinrich Rehr (onderhoofseun) , Matrikuleer in 2006. Hierdie…
Hoërskool Punt lewer Wes-Kaap se top kandidaat in Visuele Kuns
Foto links: Chanté van der Spuy en foto regs: Een van haar kunswerke. Hoërskool Punt lewer 2019 se top kandidaat in Visuele Kuns in die Wes-Kaap, Chanté van der Spuy.…
PUNT SE PREFEKTE SPOG MET ‘N NUWE HOED!
V.l.n.r: De la Rey Steyn en Minette van Zyl (Hoofseun en Hoofdogter vir 2020). Danksy die initiatief van Me. Schoeman en Mnr. Botha spog die prefekte van HS Punt vanjaar…
Point High School day 1 of the 2020 school year!
Point High School, Mossel Bay, welcomes all their learners in 2020. Geniet julle jaar by Punt!
Hoërskool Strand verwelkom nuwe personeellede
Vlnr: me Neretha Els, mnr Isodor Dirkse en me Adel Marais Hoërskool Strand verwelkom vanjaar drie nuwe personeellede, me. Neretha Els (Wiskunde), mnr. Isodor Dirkse (Wiskundige Geletterdheid en RTT) en me. Adel…
Hoër Jongenskool Gr 8’s bewys hulself op Atletiekveld
Die graad 8’s van Hoër Jongenskool het vanoggend gewys wat hulle alles op die atletiekveld en -baan kan doen! #boishaai
Worcester Gimnasium Seminarie bederf personeel
Die personeel van Worcester Gimnasium bedank die Seminarie vir hul groot bederf vanoggend. Die koshuis is vrolik en huislik. Die nuwe Bosvarkies gaan baie gelukkig wees en gou tuis voel! …
Hoërskool Punt heet hul 2020 Gorries welkom
Hoërskool Punt, Mosselbaai, is baie opgewonde om hul nuwe Gorries welkom te heet.
Hoërskool Robertson Matriekuitslae
Hoërskool Robertson spog met die volgende prestasies. Hulle het 8 leerders wat A gemiddelde behaal het. Hulle is baie trots op die leerders wat so goed presteer het. Hoërskool Robertson…
Hugenote Hoërskool verwelkom nuwe Gr 8’s
Die graad 8-groep van Hugenote Hoërskool, Wellington, het reeds ‘n vol naweek van baie aktiwiteite agter die rug! “Hoop julle voel nou tuis en sien uit om ‘n lang en…
Hoërskool Punt stel hul nuwe onderwysers/ personeel bekend
Our new staff members (from left to right) : Back row: Ms L van Wyk-Visser, Mr G Coetzer, Ms M Marais, Ms L vd Merwe, Ms P Marallich, Ms H…
Hoër Jongenskool 2de Krieketspan presteer
Hoër Jongenskool, Paarl, se 2de span klop Hoërskool Durbanville met 6 paaltjies. Durbanville het 88/10 behaal terwyl HJS 89/4 behaal het. Delle Donne het 4 paaltjies geneem en G Wege…
1ste XI Krieketspan van Hoër Jongenskool teen Noordheuwel
Die krieketwedstryd tussen Hoër Jongenskool en Hoërskool Noordheuwel het gelykop geëindig. Beide spanne het ‘n telling van 158 – almal uit – aangeteken. HJS se beste boulers: Jett Marsberg 4…
Voortrekker High School feel proud on their 2019 Matric class
CONGRATULATIONS to our Matric Class of 2019! Also a shout out to Rochelle Oosthuizen who achieved 8 distinctions. They are enormously proud to announce the TOP 4 candidates: Rochelle Oostuizen…
Hoërskool Punt se matrieks van 2019 stel weereens nie teleur!
Punt groepfoto van A kandidate. Weereens doen Hoërskool Punt, Mosselbaai, sy tradisie gestand deur skitterende uitslae vir 2019 te lewer. Baie geluk aan die matriekgroep. Julle het julself skitterend van…
Hoërskool Robertson 2019 Matriekklas presteer
Hoërskool Robertson is baie trots op hul 2019 matriekklas. Hulle spog met 8 A gemiddeldes en en 87% kwalifiseer vir tersiêre studies. Baie geluk julle en voorspoed vir dit wat…






























