Con Spirito Debat Semifinaal – HoĆ«rskool Ermelo
Con Spirito Debat Semifinaal – Foto: Kara McKanzie en JonĆ©l Venter. JonĆ©l Venter en Kara McKenzie (gr. 8) van HoĆ«rskool Ermelo het raak gepraat by die Con Spirito Debat Semifinaal.…
Artistatue Redenaars finaal – HoĆ«rskool Ermelo ryg plekke in
Artistatue Redenaars finaal. Foto van links, voor: Shiloh Theron, Ororiseng Septile, SanekeĀ Mtshali. Agter: An-EunĆ© van Niekerk , Kara McKanzie, Nhlakanipho Zwane Die Errie-redenaars het aan die Artistatue Redenaars finaal deelgeneem…
EHS-tennistoernooi – HTS Middelburg die kampioene
EHS-tennistoernooi. HTS Middelburg se tennisspan het weer as kampioene uit die stryd getree by die jaarlikse EHS-tennistoernooi. Die toernooi het oor twee koue dae plaasgevind, maar die spelers het hul…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Blossoms have appeared in the land; Song of Songs 2: 12, 13. More school news:
SANESA Nasionale Kampioenskappe – HTS Middelburg
SANESA Nasionale Kampioenskappe. Ses leerders van HTS Middelburg het gekwalifiseer om vanaf 24 tot 26 September aan die SANESA Nasionale Kampioenskappe deel te neem. Mieke van Niekerk, Danika van Rooyen,…
Interprovinsiale Swembyeenkoms – HoĆ«rskool Nelspruit
Interprovinsiale Swembyeenkoms. HoĆ«rskool Nelspruit se swemmers het Saterdag, 24 Augustus, aan die interprovinsiale swembyeenkoms in Limpopo deelgeneem en baie goed presteer. šš¼š“šš²šæš š¦š²šš»š Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://nelliesh.co.za/ Foto’s verskaf
Euro Dance Kompetisie – HTS Witbank
Euro Dance Kompetisie. Tenika Muller, leerder van HTS Witbank, het op 16 en 17 Augustus, aan die Euro Dance Kompetisie te Pecan College, Hartebeespoort deelgeneem aan die Euro Dance kompetisie.…
HoĆ«veld Tennisspan – HoĆ«rskool Ermelo
HoĆ«veld Tennisspan. Foto van links: Julie Uys, Madri van Niekerk,Ā Ryno MaritzĀ enĀ Rinehardt Bƶhmer Errie-tennisspelers het die afgelope naweek hulself terdeĆ« geniet toe hulle as deel van die HoĆ«veld Tennisspan kragte gemeet…
Koshuis Rade 2025 – HoĆ«rskool Ermelo
Koshuis Rade 2025. Foto bo: Nelstehuis Raad 2025. Voor Lana Te Water, J’Lee Willemse, Maret Maritz, Anje Steyn. Agter: Mikaela Hand, Leneze Nel, Wianke Cloete, Elizma Swart HoĆ«rskool Ermelo het…
Errieraad 2025 – HoĆ«rskool Ermelo
Errieraad 2025. HoĆ«rskool Ermelo het hul Errieraad 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto’s verskaf
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lord’s invitation. Kom terug na My toe.
ATKV-Tienertoneel – HoĆ«rskool Ermelo ryg pryse in
ATKV-Tienertoneel. Foto: Die EHS-Tienertoneel van 2024 saam met die beoordelaars van die FAK Allegretto Toneelfees. HoĆ«rskool Ermelo het aan die ATKV-Tienertoneel, Pronk Podium en die FAK Allegretto Toneelfees deelgeneem en…
Landbouklas Blesbokjag Bewerkingsprosesse – HoĆ«rskool Ermelo
Landbouklas Blesbokjag en Bewerkingsprosesse. Die HoĆ«rskool Ermelo se Landbouwetenskapklas het ‘n praktiese uitstappie onderneem na Mnr. Deon Muller se plaas waar hulle die kuns van blesbokjag en vleisverwerking eerstehands beleef…
SANESA Core League Mpumalanga – HoĆ«rskool Ermelo
SANESA Core League Mpumalanga – Foto van links: JoanĆ© van Zyl, Mandie van der Wath, Anike Davel en Zelmari van der Walt Vier ruiters van HoĆ«rskool Ermelo is gekies vir…
HoĆ«veld Tennisliga – HoĆ«rskool Ermelo neem oor
HoĆ«veld Tennisliga. EHS het op 12 en 13 Augustus aan die HoĆ«veld Tennisliga deelgeneem in Secunda. Die volgende hoĆ«rskole het mekaar die stryd aangesĆŖ: HoĆ«rskool Ermelo, HoĆ«rskool Hoogenhout, HoĆ«rskool Secunda,…
Grease The Musical- Hoƫrskool Ermelo
Grease The Musical – HoĆ«rskool Ermelo het gedurende die week van 12 tot 17 Augustus in samewerking met Dalro die alombekende Grease The Musical opgevoer. Me Theunie Heinz was aan…
HoĆ«veld Tennisliga – HoĆ«rskool Ermelo
HoĆ«veld Tennisliga – HoĆ«rskool Ermelo se leerders het die oorhand geneem by die HoĆ«veld Tennisliga. Erries het op 12 en 13 Augustus deelgeneem aan die tennisliga in Secunda. Die volgende…
Redenaarskompetisies – Erries praat plekke los
Redenaarskompetisies – HoĆ«rskool Ermelo se redenaars het hulle goed gekwyt van hul taak en plekke los gepraat in die redenaarskompetisies. ATKV Redenaars: An-EunĆ© van Niekerk (gr.10) was deel van die…
ASA Landloop – HoĆ«rskool Ermelo
ASA Landloop. Die Erries se landloopatlete het op 17 Augustus aan die ASA Landloop se Mpumalanga Kampioenskap deelgeneem. Die atlete het uitstekend gevaar: Vyf atlete, Aletha Kloppers, Mnqobi Mabuza, Esmari…
Noordvaalbeker – Erries bring beker huistoe
Noordvaalbeker. Op Saterdag, 17 Augustus, het die o.15A-rugbyspan van HoĆ«rskool Ermelo te staan gekom teen Leeuwenhof Akademie van Bedfordview, Johannesburg. Die wedstryd het getuig van goeie rugby vanaf beide spanne…
WOW Spelfees – Erries eindig in Top Vyf
WOW Spelfees. Foto: Johandi Bezuidenhout, Imke Oosthuizen, Kara McKenzie en Tilana Uys Die volgende leerders van HoĆ«rskool Ermelo het provinsiaal onder die Top vyf geĆ«indig tydens die WOW Spelfees. Kara…
Krieket – HoĆ«rskool Ermelo kragmetings
Krieket. Foto: Erries 2de Krieketspan HoĆ«rskool Ermelo se o.14A-krieketspan het op 13 Augustus teen HoĆ«rskool Hoogenhout se o.14B-span gespeel. Die Erries het die loting gewen en besluit om eerste te…
Mpumalanga Golf Union – Ermelo High School
Mpumalanga Golf Union. Bea Breedt, Ermelo High School Grade 12 learner, has been selected to represent the MGU (Mpumalanga Golf Union) at the 2024 Women’s Premier IPT at Humewood Golf…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The lord is always near/ U omsluit my van alle kante.
Gert Sibande Top 100 – HoĆ«rskool Ermelo
Gert Sibande Top 100. Foto van links: JF Mƶller, Katelyn Pogieter en Blessing Oduntan. Op Woensdag 14 Augustus is drie Graad 12 Erries uitgenooi na die Gert Sibande Distrik se…
SANSSU Skietspan – HoĆ«rskool Ermelo
SANSSU Skietspan. Marla de Jager, leerder van HoĆ«rskool Ermelo, het vanaf 29 Julie tot 10 Augustus ‘n toer met die SANSSU Skietspan (Suid-Afrikaanse Skoleskuttersunie) na Engeland meegemaak. Marla het, as…
Visuele Kuns en Ontwerp – HoĆ«rskool Ermelo
Visuele Kuns en Ontwerp. Op 13 Augustus het HoĆ«rskool Ermelo se kunsleerders deelgeneem aan die Mpumalanga kunskompetisie vir Visuele Kuns en Ontwerp. Die kompetisie word jaarliks deur die Departement van…
TWK Skole Fietsry Liga – HoĆ«rskool Piet Retief
TWK Skole Fietsry Liga. HoĆ«rskool Piet Retief se fietsryers het weereens hul staal gewys te Secunda tydens die 3de been van die TWK skole fietsry liga. Die wedren het Vrydag,…
Nuwe personeel – HoĆ«rskool Ermelo
Nuwe personeel. HoĆ«rskool Ermelo verwelkom me Lee-Ann Botha en mnr Divan Liebenberg as deel van die EHS. Me Botha gaan Ekonomiese Bestuurswetenskappe en LewensoriĆ«ntering aanbied en mnr Liebenberg gee Sosiale…
Rugbyseisoen sterk geĆ«indig – HoĆ«rskool Nelspruit
Rugbyseisoen sterk geĆ«indig. HoĆ«rskool Nelspruit se rugbyspelers het hul rugbyseisoen sterk geĆ«indig. Die laaste wedstryde van die seisoen was Vrydag, 9 Augustus, teen HoĆ«rskool Noordheuwel in Krugersdorp.. Die rugbyseisoen van…
SAWMGA Ruiters – HoĆ«rskool Ermelo
SAWMGA Ruiters. Ses Errie-ruiters is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig by die SAWMGA Ruiters Nasionale kampioenskap in Parys, Vrystaat, gedurende September. Errie se ruiters is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto…
Noordvaal A-Hokkietoernooi – Erries wen brons en silwer
Noordvaal A-Hokkietoernooi – Erries wen brons en silwer medaljes by Noordvaal A-Hokkietoernooi. Twee Erriespanne, die o/14A en o/16A dogtershokkiespanne eindig onder die TOP 3 by die Noordvaal A-hokkietoernooi. Hierdie twee…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die tyd loop uit. Time is running out.
World Robot Olympiad 2024 – Curro Aurora
World Robot Olympiad 2024. Photo: Leaners from left: Blane Ernstzen and Aiden Ernstzen (1st place RoboMission Junior) It’s projected that Africa will see the creation of 230 million digital jobs…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. There is still hope. Ek hoop op God.
Noordvaal Hokkiewedstryde – Ligbron Akademie vir Tegnologie
Noordvaal Hokkiekampioene. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se o.14 seunshokkiespan het onoorwonne in die finale Noordvaal hokkiewedstryde geĆ«indig. Hierdie manne het welverdiend die trofee as kampioene gelig! “Alone we go…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Dra mekaar se laste. Help each other.
Akademiese Top Tien – HoĆ«rskool Ermelo
Akademiese Top Tien – Foto: Graad 12 leerders HoĆ«rskool Ermelo het hul Top Tien akademiese presteerders per Graad aangekondig na aanleiding van die tweede kwartaal se eksamen. Graad 12 (vanaf…
Msukaligwa skaaktoernooi – HoĆ«rskool Ermelo
Msukaligwa skaaktoernooi. Op Maandag 22 Julie het die Msukaligwa skaaktoernooi by HoĆ«rskool Ermelo plaasgevind. Die Erries het teen Ligbron Akademie vir Tegnologie te staan gekom. Die uitslae: Albei skole se…
Tienertoneeltalent – Durban ATKV-Streeksfees
Tienertoneeltalent. Die 60ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Durban afgeskop en het simbioties feesgevier. Nie minder nie as 281 tieners het in tien produksies hul stories simbioties op die Playhouse Theatre-verhoog…
Errie rugby – Neem voortou by Noordvaal-uitspele
Errie rugby – Op Saterdag 20 Julie het die Erries se o.14A- en o.16A-spanne, asook die HoĆ«rskool Ermelo TWK Eerste rugbyspan, te staan gekom teen onderskeie skole in die Noordvaal…
Skiet MPU Finaal – HoĆ«rskool Ermelo
Skiet MPU Finaal – HoĆ«rskool Ermelo se skuts het op Vrydag 19 Julie deelgeneem aan die streeksfinaal. Hulle het uitstekend gevaar. Die ses skuts wat deelgeneem het is Marla de…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Gebed van Paulus vir die EfesiĆ«rs. Christ’s love for us.
Mpumalanga Hokkiewenners – HoĆ«rskool Ermelo
Mpumalanga Hokkiewenners. HoĆ«rskool Ermelo se o.14A- en o.16A-dogtershokkiespanneĀ het Saterdag, 13 Julie, aan die Mpumalanga-finaal deelgeneem. Die o.14A wen 2-0 teen HoĆ«rskool Middelburg en word aangewys as Mpumalanga Hokkiewenners. EHS se…
SA-kleure in Ringbal – HoĆ«rskool Ermelo
SA-kleure in Ringbal. HoĆ«rskool Ermelo leerder, MarinĆ© van Nieuwenhuizen het die Mpumalanga Noordelike Ringbal Distrik verteenwoordig by die RSA-Toernooi in Pretoria as lid van die o.15-span. Sy is gekies as…
SA Gholf Kampioen – HoĆ«rskool Ermelo
Erri Gholfer SA Kampioen. Bea Breedt, HoĆ«rskool Ermelo leerder, het op 7 en 8 Julie aan die SA HoĆ«rskool Dogters-kampioenskap deelgeneem by Middelburg Country Club. By diĆ© geleentheid word Bea…
Boerperd Skou – HoĆ«rskool Ermelo
Nasionale Boerperd Skou. HoĆ«rskool Ermelo leerder, Mandi van der Wath, het deelgeneem aan die Nasionale kampioenskap van die Boerperd skou en het uitstekend presteer. Sy behaal twee tweede plekke: onderskeidelik…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Asa destroys the Idols in Judah/ Die godsdienstige hervormings.
Mozzie-krieketweek – HoĆ«rskool Nelspruit
Mozzie-krieketweek. HoĆ«rskool Nelspruit het weer ān suksesvolle Mozzie-krieketweek aangebied vanaf 2 tot 6 Julie. Die skool was gasheer vir 135 spelers en 35 personeel van HoĆ«r Volkskool Potchefstroom, Potchefstroom Gimnasium,…
Departementshoofde – HoĆ«rskool Ermelo
Departementshoofde. Twee onderwysers van HoĆ«rskool Ermelo, Elana Fourie en mnr Hennie Dippenaar is aangestel as die nuwe Departementshoofde van die skool. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto’s verskaf



























































