Skole hokkie – HoĆ«rskool Standerton
Skole hokkie. Drie leerders, Marlize Rautenbach, JuanĆ© Stuart en Ethan van der Westhuizen, en twee onderwysers, Mnr. Shawn Potgieter en Mnr. Louwrens Koekemoer, van HoĆ«rskool Standerton het Mpumalanga verteenwoordig by…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Jesus gaan na sy Vader toe/ The way, the truth, and the life
Interprovinsiale XCO – HoĆ«rskool Piet Retief
Interprovinsiale XCO. Die Interprovinsiale XCO fietsry byeenkoms te Cascades, Pietermaritzburg het oor 3 dae, vanaf 27 tot 29 Junie plaasgevind. Op dag 1 van die kompetisie is die baan oopgestel…
Mini-tennis – HoĆ«rskool Ermelo
Mini-tennis. HoĆ«rskool Ermelo bied vir die tweede agtereenvolgende jaar ‘n Mini-Tennis Dubbelstoernooi vir die jongspan aan. 28 Spelers het ingeskryf en as dubbelspare in twee groepe meegeding. Na die rondomtalie-wedstryde…
EG Jansen All Ages – HoĆ«rskool Ermelo Netbal
EG Jansen All Ages. Twee netbalspelers van HoĆ«rskool Ermelo, Liani Butter en Abigail Homan asook me U-VandĆ© Nortje was gedurende die vakansie by EG Jansen se All Ages PMU-netbaltoernooi betrokke.…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. A Psalm of David/ ān Lied wat aan Dawid opgedra is.
Landsdiens Provinsiale Kamp – HoĆ«rskool Ermelo
Landsdiens Provinsiale Kamp. Agtien Erries het die voorreg gehad om die jaarlikse Landsdiens Provinsiale Kamp by te woon. Die kamp is aangebied by die Mighty Apies River Lodge. During the…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Give thanks to the Lord/Ā Let op die Here se dade van trou
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Nogtans bly ek hoop/ An individual’s complaint. https://schoolsthatrocksa.co.za
Mpumalanga Hokkiespanne – HoĆ«rskool Nelspruit
Mpumalanga Hokkiespanne. Twee-en-dertig Nellies is gekies om vir die Mpumalanga hokkiespanne te speel en hierdie vakansie aan verskeie toernooie deel te neem. Hierdie spelers het baie hard geoefen en die…
MPU Netbal Uitspele – HoĆ«rskool Ermelo
MPU Netbal Uitspele – HoĆ«rskool Ermelo se netbalspanne het hulle seisoen afgesluit met goeie MPU Netbal uitspele. Die Mpumalanga-uitspele vir die netbal het op Vrydag en Saterdag, 7 en 8…
MPU Grootskole Rugby – HoĆ«rskool Ermelo die wenners
MPU Grootskole Rugby. EHS se A-rugbyspanne het Saterdag, 8 Junie, aan die MPU Grootskole Rugby se Mpumalanga-finaal vir groot skole deelgeneem. Die o.14A-span speel gelykop met 10 punte elk teen…
MPU Hokkie – HoĆ«rskool Ermelo presteer
MPU Hokkie – HoĆ«rskool Ermelo se hokkiespanne het uitstekend presteer tydens die MPU Hokkie kwart- en semifinale. Erries se A-hokkiespanne het op Saterdag, 8 Junie, hulle Mpumalanga kwart- en semifinale…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Physical bodies and external glory/ God is by ons, al kry ons swaar. https://schoolsthatrocksa.co.za
MPU Sport Toernooie – HoĆ«rskool Ermelo presteer
MPU Sport Toernooie. Op Saterdag, 1 Junie, het die A-rugbyspanne van EHS by die MPU Sport Toernooie die Mpumalanga semifinaal gespeel te HoĆ«rskool Rob Ferreira. Vir die B-spanne was dit…
Redenaars Nasionaal – HoĆ«rskool Ermelo
Vyf van EHS se leerders het Saterdag, 1 Junie, aan die eerste rondte van die Interskole Redenaarsliga deelgeneem en as volg presteer: Carel Hancke: 96% Kara McKenzie: 94% Karli van…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week – Gedagte vir die week.Ā Why are you cast down, o my soul?Ā My Rots, hoekom het U my vergeet?
Dogtershokkie liga – HoĆ«rskool Ermelo wenners
Dogtershokkie liga.Ā Op Saterdag, 25 Mei, het die dogtershokkie van EHS teen HoĆ«rskool Piet Retief gespeel. Die dogters het uitstekend presteer: Ā o.14A-span wen 3-0 en eindig as wenners van die liga…
SA Kleure in Karate – HoĆ«rskool Ermelo
SA Kleure in Karate.Ā Divan Botes, leerder van HoĆ«rskool Ermelo, het onlangs ān silwer medalje verwerf het vir sy Kata by die Suid-Afikaanse Karate Kampioenskap. Hy verwerf hiermee SA-kleure in Karate…
EHS-Seunshokkie – HoĆ«rskool Ermelo
EHS-Seunshokkie. HoĆ«rskool Ermelo se seunshokkie het Woensdag,15 Mei teen HoĆ«rskool Secunda te staan gekom. Albei EHS seunshokkie spanne het die stryd teen HoĆ«rskool Secunda verloor. EHS se o.16 span het…
Gedagte vir die week. Thought for the week
Gedagte vir die week.Ā Die Christelike lewenswandel/ How Christians should live.
ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Ermelo leerder na finaal
ATKV Redenaarskompetisie.Ā HoĆ«rskool Ermelo is besonder trots op An-EunĆ© van Niekerk wat deurgedring het na die nasionale finaal van die AKTV-Redenaarskompetisie.Ā Dit is ān merkwaardige prestasie. Met hierdie kompetisie gee ATKV-Redenaars leerders…
EHS golf champion – High School Ermelo, Bea Breedt
EHS golf champion. Ermelo High School Learner,Ā Bea Breedt has once again proven herself as an exceptional golfer.Ā She has been named the Most Improved Player of the Year by GOLF RSA.…
Junior ATKV Debatspan – HoĆ«rskool Nelspruit wen semi-finaal
Junior ATKV Debatspan. HoĆ«rskool Nelspruit se Junior ATKV debatspan het tydens die afgelope naweek se Noordwes-Vrystaat-Limpopo-Mpumalanga semifinaal as die wenners van die rondte uit die stryd getree. Alissa van Niekerk,…
Preparing for final exams – A 5-month guide for Matric Students
Preparing for final exams.Ā Matric students from the Class of 2024 have roughly five months left to prepare for their final exams. While this is a tight timeframe for those who…
Mnr & Mej Errie – HoĆ«rskool Ermelo
Mnr & Mej Errie. HoĆ«rskool Ermelo se Mnr en Mej Errie 2024 was ān spoggeleentheid wat die gehoor weggevoer het na āHarlem nightsā. Dit was ān skouspelagtige aand met hope…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Donāt think about the past/ Kyk ek gaan iets nuuts doen.
Moedersdag – Erries by Mamma Mia
Moedersdag – HoĆ«rskool Ermelo se leerders wat betrokke is by die EHS-musiekblyspel se repetisies vir 2024 het “Mamma Mia” gaan kyk. Die leerders het op Sondag, 12 Mei asem geskep…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Here Antwoord/ Honour the Lord. Psalms 34:19,20
Netbalspan – Erries behaal oorwinning
Netbalspan – HoĆ«rskool Ermelo se netbalspan het op Dinsdag, 7 Mei te staan gekom teen Ligbron Akademie vir Tegnologie. Erries het uitstekend presteer. Die uitslae van die Netbalspanne was as…
Prysskiet – Errie-skuts presteer nog ‘n keer
Prysskiet – Tien van Erries se skuts het deelgeneem aan ‘n prysskiet kompetisie. Dit is gehou op Vrydag en Saterdag, 3 en 4 Mei in Morgenzon. Die volgende skuts wat…
“Die Kaplynā – HoĆ«rskool Ermelo
“Die Kaplyn.ā ān Handjievol van HoĆ«rskool Ermelo se junior toneelspelers het op Sondag, 5 Mei, die AfriForum Teater te Pretoria besoek. Die besoek was vir diebywoning van die welbekende produksie…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The joy of forgiveness. U het my skuld vergewe
MPU Rugbyspanne – HoĆ«rskool Ermelo
MPU Rugbyspanne. Drie rugbyspelers van Hoƫrskool Ermelo is gekies vir onderskeie MPU-rugbyspanne: Die finale spanne word middel Junie aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf
Poort Publikasie – HoĆ«rskool Ermelo pryk weer
Poort Publikasie. HoĆ«rskool Ermelo skryf jaarliks uitstaande opstelle in vir die Poort Skryfkompetisie. Hierdie kompetisie word aangebied in samewerking met die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. EHS kan met…
ATKV Redenaars Kompetisie – Curro Nelspruit
ATKV Redenaars Kompetisie. Curro Nelspruit is baie trots op die drie Kruger-boeties wat so lekker kan redeneer. Luhan (Graad 9), Gustav (Graad 7) en Diederik (Graad 2) het al drie…
SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Nelspruit
SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe. Twaalf Nellie-swemmers het aan die SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe vanaf 19 tot 24 April in Gqeberha deelgeneem. Die Nellies het as volg presteer: Sewe ander swemmers…
Seunshokkie – HoĆ«rskool Ermelo vs HoĆ«rskool Volksrus
Seunshokkie. HoĆ«rskool Ermelo se seunshokkie spanne het Woensdag, 24 April, teen HoĆ«rskool Volksrust te staan gekom. EHS se doelskieter was Nathan Herbst. Die HoĆ«rskool Ermelo se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Mpumalanga netbal – HoĆ«rskool Ermelo spelers deel van spanne
Mpumalanga netbal. HoĆ«rskool Ermelo is besonder trots op die netbalspelers wat gekies is as deel van die onderskeie Mpumalanga-negbalspanne: Me U-VandĆ© Nortje is ook aangewys as die amptelike afrigter vir…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Twee vaar beter as een/ It is better to have a friend.
ATKV-Redenaars – Errie-sprekers praat plekke los
ATKV-Redenaars. HoĆ«rskool Ermelo is besonder trots op die redenaars wat deur is na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaars wat op 10 Mei te HTS Witbank plaasvind: Graad 8-9, Afrikaans…
Veritas Spanredenaars – HoĆ«rskool Pietersburg
Veritas Spanredenaars. Die Veritas Spanredenaars Kompetisie het verlede week by PHS plaasgevind en al die spanne het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Die volgende spanne dring deur na die…
SACD hockey team – EHS coach included in team
SACD hockey team. Ermelo High School is extremely proud of miss ChloĆ© Henstock. She has been selected as a member of the South African Country Districts Hockey Mpumalanga Highveld open…
Skole Liga Rugby – HoĆ«rskool Ermelo teen Rob Ferreira
Skole Liga Rugby. HoĆ«rskool Ermelo se rugbyspanne het Saterdag, 2 April, te staan gekom teen HoĆ«rskool Rob Ferreira in ligawedstryde. Dit was oor die algemeen ān goeie dag vir Errie-rugby…
ASA Senior Nasionale Kampioenskap – HoĆ«rskool Ermelo
ASA Senior Nasionale Kampioenskap. EHS is besonder trots op die Errie-atlete wat vanaf 18 tot 21 April aan die ASA Senior Nasionale Kampioenskap van āField and Trackā deelgeneem het. Die…
Mpumalanga Hokkie – HoĆ«rskool Ermelo seuns in spanne
Mpumalanga Hokkie. Twee seuns van Hoƫrskool Ermelo is gekies is vir onderskeie Mpumalanga Hokkie spanne Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Fotoverskaf
SANESA Core League Q2 – HoĆ«rskool Ermelo
SANESA Core League Q2. Errie ruiters het op 13 en 14 April aan die SANESA Core League Q2 deelgeneem. Hulle het weereens uitsonderlik gevaar en die volgende plekke behaal: JoanĆ©…
Mpumalanga Hokkie – HoĆ«rskool Ermelo spelers in spanne
Mpumalanga Hokkie. Nege dogters van Hoƫrskool Ermelo is gekies vir onderskeie Mpumalanga hokkiespanne: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf
Landloopliga byeenkoms – HoĆ«rskool Nelspruit
Landloopliga byeenkoms. Die landloop atlete van HoĆ«rskool Nelspruit het Saterdag, 20 April, deelgeneem aan nog ān landloopliga byeenkoms deelgeneem. DiĆ© keer het die byeenkoms by die Mbombela-stadion plaasgevind. Die atlete…
Gedagte vir die week/ thought for the week
Gedagte vir die week. God oor nederigheid/ True Humility.































