)
Wenke vir eksamen-voorbereiding – HoĆ«rskool Die Wilgers

Wenke vir eksamen-voorbereiding. Suzaan Lourens, Geregistreerde Berader (BSocSci Hons, Bed Hons, BA) het aan Schools That Rock hierdie wenke vir eksamen-voorbereiding. Dit is ‘n gids vir alle tieners. Dit is…

Krieket Premierliga – HoĆ«rskool Ermelo

Krieket Premierliga – Juard Toerien van HoĆ«rskool Ermelo is gedurende 2024 gekies vir twee in twee onderskeie krieket Premierligas. Hy verteenwoordig die Middelburg Wolves in die Mpumalanga krieket Premierliga. Hulle…

Lourierfunksie 2024 – HoĆ«rskool Ermelo

Lourierfunksie 2024. Foto: Graad 12 Top Tien. Voor: JF Mƶller, Katelyn Potgieter, HelenĆ© Lotz, Hayley van der Walt, Robin Jooste. Agter: Kayleigh Moore, Megan van Rensburg, Blessing Oduntan, RiĆ«l Hugo,…

SANESA Prysuitdeling – Errie-Ruiter beste in Mpumalanga

SANESA Prysuitdeling – Foto: JoanĆ© van Zyl en Zelmari van der Walt ‘n Groot eer het Errie-Ruiter, JoanĆ© van Zyl, te beurt geval. Sy is tydens die SANESA prysuitdeling te…

Mpumalanga Finale Tennis-uitslae – HoĆ«rskool Ermelo

Mpumalanga Finale Tennis-uitslae. Foto: Die groep tennis-spelers wat deel was van die onderskeie spanne wat aan die Mpumalanga finale deelgeneem het. Ses van EHS se agt tennisspanne het 4 Oktober…

Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Ermelo

Radikale Redenaars – Foto: Madri van Niekerk en An-EunĆ© van Niekerk Twee redenaars van HoĆ«rskool Ermelo het hulle goed van hul taak gekwyt en plekke los geredeneer by die Radikale…

Con Spirito – HoĆ«rskool Ermelo

Con Spirito. Foto: Voor: Mardi van Niekerk en Kara McKenzieAgter: Siyabonga Makhanta, MianĆ© Swanepoel, Layla Greyling, Janeske Janse van Rensburg en Johanco Griesel. Sewe leerders van HoĆ«rskool Ermelo het die…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. I run to you, Lord, for protection. By U, Here, skuil ek, laat my tog nooitteleurgestel staan nie!

Prayer for Matrics 2024 – Gebed vir Matrieks 2024

Prayer for Matrics 2024. Along with these prayers, we at Schools That Rock pray that all matrics will take the exams with the power, knowledge and wisdom coming from the…

Hallo! vanuit ViĆ«tnam – HoĆ«rskool Ermelo

Hallo! vanuit ViĆ«tnam. Foto: Die groep Erries – Hallo! vanuit ViĆ«tnam Vanaf 20 tot 29 September het drie onderwysers en 18 leerders van HoĆ«rskool Ermelo ViĆ«tnam verken. Die nege dae…

2025 Western Mounted Games – HoĆ«rskool Ermelo

2025 Western Mounted Games. HoĆ«rskool Ermelo is baie trots op Carli Huber se uitsonderlike prestasie. Sy het haar SAEF-kleure verwerf vir die 2025 Western Mounted Games Junior Girls. Meer skolenuus:…

NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Ermelo

NWU Top 30 Atletiek. Die Errie-atlete het hul naam hoog gehou by die NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van HoĆ«rskool Ermelo het 11 en 12 Oktober aan die NWU…

Kerssangdiens laat warm harte – HoĆ«rskool Ermelo

Kerssangdiens laat warm harte. Foto: Ruan Grobler en Wianke Cloete, Kultuurvoorsitters van 2025, wat aan stuur was van die geleentheid. Die jaarlikse Kerssangdiens van HoĆ«rskool Ermelo is deur die Kultuurvoorsitters…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. To People belong the plans of the heart, but the answer of the tongue comes from the Lord. ‘n Mens kan sy voornemens hĆŖ, maar die…

SAWMGA en SANESA – HoĆ«rskool Ermelo

SAWMGA en SANESA. Die Erries het die afgelope vakansie Mpumalanga verteenwoordig by SAWMGA en SANESA Nasionale Kampioenskappe in Parys. Hierdie ruiters het beslis hulle merk gemaak! Hulle presteer as volg:…

Spoiings – HoĆ«rskool Ermelo spog weer

Spoiings. Jaarliks word ’n Spoiings gepubliseer by HoĆ«rskool Ermelo. Dit is ’n bundel wat die top Afrikaanse skryfstukke van graad 8- tot graad 12-leerders bevat. Dit is vir die leerders…

Head Leaders 2025 – Curro Nelspruit

Head Leaders 2025. Meet the newly appointed head leaders of Curro Nelspruit for 2025! “You’ve all worked incredibly hard and are more than deserving of these roles! Your leadership will…

Graad 12’s ontvang Streepbaadjies – HoĆ«rskool Ermelo

Graad 12’s ontvang Streepbaadjies. Foto: Elizma Swart en me Erna Schoeman met die oorhandiging van die Skoolbybel Graad 12’s ontvang Streepbaadjies. HoĆ«rskool Ermelo se jaarlikse Streepbaadjiesseremonie het op Maandag, 7…

Afrikaanse Ekspo – HoĆ«rskool Ermelo presteer

Afrikaanse Ekspo. Foto van links, Voor: An-EunĆ© van Niekerk, Sbongakonke Madela, Kara McKenzie, Melokuhle Mashabane; Agter: JF Mƶller, Mar-Louise Viljoen, Abigail Ekermans, Franco Gibbens Nege leerders van HoĆ«rskool Ermelo het…

SA Skole Skietkampioenskap – HoĆ«rskool Ermelo

SA Skole Skietkampioenskap. Foto: AJ Verster, Marla de Jager, Dehandri Morkel en LynnĆ© RademanĀ Ā  Die Errie-skuts het die afgelope vakansie ge-“skutter” in Limpopo. Die Errie-skuts het aan die SA Skole…

WOW Spelfees Nasionaal – HoĆ«rskool Ermelo

WOW Spelfees Nasionaal. Om reg te kan spel, is een ding, maar om hardop reg te kan spel tussen die land se bestes en dan boonop nog onder druk, is…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. The Lors is pleased only with those who worship him and trust his love. Wat Hy wil hĆŖ is dat mense Hom moet dien en aanbid.…

Oppie Tong Af Redenenaars – HoĆ«rskool Nelspruit

Oppie Tong Af redenenaars. HoĆ«rskool Nelspruit se redenaars het weer uitgeblink by Oppie Tong Af redenaars deur weereens die eerste plek te behaal. NHS se redenaars het die afgelope drie…

Happy Teachers Day 2024 – Gelukkige Onderwysersdag 2024

Happy Teachers Day 2024. Gelukkige Onderwysersdag 2024. Mag elke onderwyser besef hoe waardevol hulle is vir alle kinders. May every teacher realize how valuable they are to all children. The…

Beeld-skryfkompetisie – HoĆ«rskool Ermelo

Beeld-skryfkompetisie. Verskeie EHS-leerders het besonder goed presteer tydens 2024 se Beeld-skryfkompetisie. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto verskaf

Interskole Redenaarsliga – HoĆ«rskool Ermelo

Interskole Redenaarsliga. Op Saterdag, 21 September, het drie Erries makroskole die stryd aangesĆŖ in die landswye finaal van die Interskole Redenaarsliga Redenaarskompetisie. Carel Hancke (graad 9) het aan die voorbereide…

Mpumalanga Golf Team Captain – Ermelo High School

Mpumalanga Golf Team Captain. EHS proudly celebrates Bea Breedt, a key member of the Mpumalanga Golf Team. Bea secured the B-Section title at the SA Women’s Inter-Provincial Tournament. Serving as…

Fast 5 Netbal – HoĆ«rskool Ermelo by SA’s

Fast 5 Netbal Nasionaal. HoĆ«rskool Ermelo se o.18-Fast 5 netbalspan, Flames, het gedurende die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Fast 5 netbal kampioenskap deelgeneem. Die uitslae getuig van goeie kompetisie en…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. Kom ons hou aan om goed te doen. Let’s not get tired of doing good. More news: https://schoolsthatrock.co.za/

U17 Sevens National Tournament – BVHS

U17 Sevens National Tournament. Photo from left, back: Kane duplessis, Virgil Pockpas, Henru Nell, Myburgh Eksteen,Reshaan Damans. Middle: Jay Zee Apollis, Farrel-Leigh Dido, Dylan Jordaan, Wayne Ganniwa, Deveno Barnardo. Front:…

SASN Fast Five kampioenskap – HTS Middelburg

SASN Fast Five kampioenskap. HTS Middelburg se meisiespanne het dag 1 van die SASN Fast Five kampioenskap hul staal gewys met uitstaande vertonings. Die span het al drie van hul…

Western Mounted Games – HoĆ«rskool Ermelo

Western Mounted Games – Ses ruiterkuns-leerders van HoĆ«rskool Ermelo is gekies is vir die Mpumalanga Provinsiale span vir Western Mounted Games. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto verskaf

Matrieksfskeid 2024 – HoĆ«rskool Ermelo

Matrieksfskeid 2024. Op Donderdagaand, 19 September, het EHS se graad 11’s, graad 11-ouers en onderwysers ā€˜n spoggeleentheid gereĆ«l vir die matrieks van 2024. Hierdie funksie met ’n ā€œtwistā€ is aangebied…

MPU XCO Fietsry Liga – HoĆ«rskool Piet Retief

MPU XCO Fietsry Liga. Na afloop van die TWK Mpumalanga Skole XCO-liga het HoĆ«rskool Piet Retief trots weggestap as vierde in die provinsie. Dertien van HPR se fietsryers spog met…

Mpumalanga Provinsiale Fietsryspan – HoĆ«rskool Piet Retief

Mpumalanga Provinsiale Fietsryspan. Drie leerders van HoĆ«rskool Piet Retief, Megan Filter, Kyla Oosthuizen en Kylie Lerm gaan die Mpumalanga Provinsiale Fietsryspan verteenwoordig die 21ste en 22ste September te HoĆ«rskool Wagpos.…

Fast 5 na SA’s – HoĆ«rskool Ermelo

Fast 5 na SA’s. Foto: Die EHS o.18 Flames-span wat ‘n derde plek behaal het in die Fast 5 netbal. Op Saterdag, 14 September het twee van HoĆ«rskool Ermelo se…

Vier skuts na SA’s – HoĆ«rskool Ermelo

Foto: AJ Verster, Marla de Jager, Dehandri Morkel en Lynne Rademan. Vier skuts na SA’s – Dehandri Morkel, Marla De Jager, AJ Verster en Lynne Rademan van HoĆ«rskool Ermelo is…

Visual Art – Ermelo High School

Visual Art. Foto: EHS se kuns-leerders tydens hul uitstappie. On Friday 6 September the Visual Art learners from EHS went on their yearly art trip to Johannesburg. The Erries visited…

WĆŖreld o.20 Atletiekkampioenskap – HoĆ«rskool Ermelo

WĆŖreld o.20 Atletiekkampioenskap. Kryn Romijn, graad 11-leerder van EHS, was deel van die Suid-Afrikaanse 4x400m mans-aflos span wat ‘n silwer medalje by die WĆŖreld Atletiek o.20 Kampioenskap te Lima, Peru…

Impi Visser-dag – HoĆ«rskool Ermelo

Impi Visser-dag. Op Saterdag 7 September het die Erries hul jaarlikse Impi Visser 7’s-dag aangebied. Hierdie dag bestaan uit 7’s rugby, Fast 5-netbal en 5’s-dogtershokkie. Dit was ’n reusesukses met…

Seunshokkie 5’s-toernooi – HoĆ«rskool Ermelo

Seunshokkie 5’s-toernooi. Foto: Mnr Divan Liebenberg,Ā Mpilo Mbingo, Thapelo Mokoena, Paul Snyman, Ā Willem Jacobsz, Ā Victor Burgers, Nathan Herbst, Marthinus Scheepers. Twee van HoĆ«rskool Ermelo se seunshokkiespanne het 6 en 7 September…

Errieraad maak tonne verskil – HoĆ«rskool Ermelo

Errieraad maak tonne verskil. Die Errieraad van 2024 het ’n inisiatief geloods om plastiekproppies van koeldrank-, water- en melkbottels bymekaar te maak. Hierdie proppies word gebruik om ’n rolstoel aan…

ASA Landloop Kampioenskap – HoĆ«rskool Ermelo

ASA Landloop Kampioenskap. HoĆ«rskool Ermelo se landloopatlete het 8 September deelgeneem aan die ASA Landloop-kampioenskap te Isaac Steyl Stadium. Die atlete het strawwe kompetisie teĆ«gekom, maar hou die Erries se…

Thought of the week/ Gedagte vir die week

Thought of the week. I was verry worried and upset, but you comforted me and made me happy! More school news: https://schoolsthatrock.co.za/

Sewes rugby – HoĆ«rskool Ermelo

Sewes rugby. Foto: o.17 Sewes span van HoĆ«rskool Ermelo HoĆ«rskool Ermelo se sewes rugbyspanne het op Saterdag, 31 Augustus aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem. Hulle het baie goed gevaar. o.15-Span wen…

Fast Five Netbalspanne – HoĆ«rskool Ermelo

Fast Five Netbalspanne. Foto: Die o.18-Flames van HoĆ«rskool Ermelo HoĆ«rskool Ermelo spog met twee Errie Fast Five netbalspanne wat deur is na die Mpumalanga uitspele. Op Saterdag 31 Augustus het…

HoĆ«veld EHS Tennistoernooi – HoĆ«rskool Ermelo

HoĆ«veld EHS Tennistoernooi. Foto: Dick Rouillard, Elizma Swart, mnr Hennie Dippenaar, me Annemie Martins, Wianke Cloete en Ryno Maritz Vir die derde agtereenvolgende jaar het HoĆ«rskool Ermelo hul jaarlikse HoĆ«veld…

Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Ermelo

Radikale Redenaars. Foto: Madri van Niekerk en An-EunĆ© van Niekerk HoĆ«rskool Ermelo se Redenaars het Nasionale plekke los gepraat. Hulle het puik presteer tydens die Radikale Redenaars se Provinsiale uitdunne.…