)

Lourierfunksie 2024 – Hoërskool Ermelo

Lourierfunksie 2024. Foto: Graad 12 Top Tien. Voor: JF Möller, Katelyn Potgieter, Helené Lotz, Hayley van der Walt, Robin Jooste. Agter: Kayleigh Moore, Megan van Rensburg, Blessing Oduntan, Riël Hugo, en Mia Davel.

Hoërskool Ermelo het hul jaarlikse Lourierfunksie 2024 op Woensdag, 16 Oktober gehou.

Die top tien vir 2024 se graad 12’s, is (vanaf nommer 1 tot 10):

  • JF Möller,
  • Katelyn Potgieter,
  • Helené Lotz,
  • Hayley van der Walt,
  • Robin Jooste,
  • Kayleigh Moore,
  • Megan van Rensburg,
  • Riël Hugo,
  • Blessing Oduntan en
  • Mia Davel.

JF Möller ontvang die groot eer om as Dux-leerder aangewys te word en ontvang hiervoor ’n TWK-Silwer skinkbord en Fairbairn-medalje en die Dr Odie Swart-kontantprys.

JF Möller (Dux leerder)

Die leerders is vereer vir die prestasies wat deur 2024 behaal is. Tydens die Lourierfunksie 2024 het leerders trots weggestap met baie toekennings wat hulle ontvang het.

Van die toekennings wat uitgestaan het, was onder andere:

  • Jemé Potgieter met beste kultuurbydrae (Theana de Beer-WT),
  • Hayley van der Walt ontvang die Mareli Senekal-WT vir beste akademiese prestasie in Adriani,
  • Katelyn Potgieter ontvang die Nelstehuis-WT vir beste akademiese prestasie in Nelstehuis,
  • JF Möller ontvang die Veltman Akademiese-WT vir beste akademiese prestasie in Veltman.
  • Die Danie van der Walt-boekprys word aan JF Möller toegeken vir beste tweetaligheid (Afrikaans HT en Engels EAT).
  • Katelyn Potgieter ontvang die Danie van der Walt Book prize for bilingualism (English HL en Afrikaans FAL).
  • Mia Davel ontvang die NJ Robberts-boekprys vir beste sport en akademie in graad 12.
  • Die Sybrand Harris-kontantprys vir die hoogste prestasie vanaf graad 8 tot graad 12 word aan JF Möller toegeken.
  • Katelyn Potgieter ontvang die Roelien Groenewald-motiveringstrofee vir die tweede beste presteerder in graad 12.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.erries.co.za/

Foto voorsien

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal