TSA Junior Masters Championship. Die Mandic-broers, Bogdan en Jovan, van Grey Kollege, het die afgelope naweek in Pretoria aan die TSA Junior Masters Championship deelgeneem. Slegs die top 8 van elke ouderdomsgroep in die land word uitgenooi.
In die o.16-kategorie het die topgekeurde Bogdan Mandic merkwaardige veerkragtigheid getoon en ‘n tweede stel oorleef om Pavlos Christoforakis met 6-4, 2-6, 6-2 te verslaan om die seunstrofee op te eis.
Bogdan wen die o16 afdeling, en Jovan eindig 4de in die o14 afdeling.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf
Become a Sponsor








