)

Kerssangdiens laat warm harte – Hoërskool Ermelo

Kerssangdiens laat warm harte. Foto: Ruan Grobler en Wianke Cloete, Kultuurvoorsitters van 2025, wat aan stuur was van die geleentheid.

Die jaarlikse Kerssangdiens van Hoërskool Ermelo is deur die Kultuurvoorsitters van 2025 gereël.

Dit was Wianke Cloete en Ruan Grobler se eerste geleentheid om die jaarlikse Kerssangdiens te reël. Dit het plaasgevind op Vrydag, 11 Oktober. Die Kerssangdiens was ‘n groot sukses en het die Erries se harte warm laat klop.

Erries het die alombekende storie van ons Verlosser se geboorte uit ’n ander oogpunt gehoor en is bederf met verskeie items: sang, voorlesing en musiekitems.

Hierdie is ‘n besondere mooi instelling van Hoërskool Ermelo wat sorg dat die Kersseisoen op ’n mooi manier afskop.

Kerssangdiens laat warm harte - Hoërskool Ermelo
Me Lizanne Dippenaar en Wilné Geldenhys tydens ‘n item waarmee die Erries bederf is

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.erries.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal