)

Hallo! vanuit Viëtnam – Hoërskool Ermelo

Hallo! vanuit Viëtnam. Foto: Die groep Erries – Hallo! vanuit Viëtnam

Vanaf 20 tot 29 September het drie onderwysers en 18 leerders van Hoërskool Ermelo Viëtnam verken.

Die nege dae was gevul met nuwe ervarings en blootstelling aan verskeie kukture en hul gebruike. Dit was ’n kleurvolle, opwindende toer. Die leerders en onderwysers het dit besonder baie geniet ten spyte van die drukkende hitte. EHS is trots om leerders te hê wat regoor die wêreld Hoërskool Ermelo se naam hoog hou met goeie gedrag en gees.

Die toer het onder andere toeriste-aantreklikhede, boot-, kanoe en treinreise ingesluit. Verder was inkopies, pragtige natuurskoon, plaaslike musiekvertonings, interessante disse en heerlike koffie ingesluit.

Die EHS-toeriste het altesaam byna 30 000 km in 10 dae getoer en het beslis ryker uit hierdie ervaring getree.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal