)
Laerskole rugby – Grey Kollege Primêr teen Kruinsig

Laerskole rugby. Ses van Grey Kollege Primêr se rugbyspanne het Laerskool Kruinsig se spanne aangedurf. Die Grey-manne het uitstekende rugby gespeel en al die spanne het hul wedstryde gewen. Die…

Vrystaat Laerskole Swemgala – Primêre Skool Fichardtpark

Vrystaat Laerskole Swemgala. Fichardtpark Primêre Skool, Bloemfontein se leerders het aan die Vrystaat Laerskole Swemgala deelgeneem en die volgende prestasies behaal: Top10 plekke in algehele ouderdomsgroepe: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/…

Lejweleputswa Tennisproewe – Welkom Gimnasium

Lejweleputswa Tennisproewe. Drie leerders van Welkom Gimnasium het deelgeneem het aan die 0/15 Lejweleputswa tennisproewe! Hulle behaal die volgende plekke op die ranglys: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf

Balling Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje skitter

Balling Hokkietoernooi. Die 1ste hokkiespan van Hoër Meisieskool Oranje het die jaar goed afgesit met vyf oortuigende seges en net een doel afgestaan in die Balling Hokkietoernooi in Bethlehem. Oranje…

Noord Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Welkom Volkskool

Noord Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Welkom Volkskool se atlete het die afgelope naweek aan die Noord Vrystaat Atletiekkampioenskappe in Sasolburg deelgeneem. Die Volkies atlete het baie goed gevaar. Dertien van die sewentien…

JKS Vrystaat en KZN – Hoërskool Witteberg leerder vereer

JKS Vrystaat en KZN. Die JKS Vrystaat en KZN het die afgelope naweek ‘n JKS seminaar in Bethlehem aanfebied. Hanré Dreyer, ‘n leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het tydens…

Motheo/Xhariep Atletiek byeenkoms – Grey Kollege Primêr

Motheo/Xhariep Atletiek byeenkoms. Op Vrydag, 23 Februarie, het 59 van Grey Kollege Primêr se atlete gekwalifiseer vir deelname aan die Motheo/Xhariep Atletiek byeenkoms. Tydens die byeenkoms was daar ook vyf…

OMS Redenaars – Primêre Meisieskool Oranje

OMS Redenaars. Primêre Meisieskool Oranje se eerste uitdunronde van OMS redenaars het 22 Februarie plaasgevind. Die uitslae van hierdie brawe eendjies was as volg: Graad 1-3 Graad 4-5 Graad 6-7…

Interhoër Gala 2024 – Grey Kollege maak skoonskip

Interhoër Gala 2024. Grey Kollege het skoonskip gemaak tydens die 2024 Interhoër Gala. Grey se swemmers het die volgende trofees huis-toe gebring: Beste seunswemmer in die ouderdom: Aiden Nel is…

Vrystaat Interprimêre Swemgala – Primêre Skool Universitas

Vrystaat Interprimêre Swemgala. Agt-en-vyftig leerders van Primêre Skool Universitas, Bloemfontein, het aan die Vrystaat Interprimêre Swemgala deelgeneem. Die Tjokkies-swemmers het baie mooi presteer. Uitslae behaal deur Tjokkies: Die volgende Tjokkies…

Ruiterkuns – Hoërskool Fichardtpark leerders presteer

Ruiterkuns. Twee van Hoërskool Fichardtpark se leerders, Chrisilee Rossouw en Corné Rossouw, het aan die eerste kwalifiserende rondte van die Bloemfontein Equestrian deelgeneem. Chrisilee Rossouw en Corné het as volg…

Suid-Vrystaat Interlaer Swemgala – Hoërskool Bultfontein

Suid-Vrystaat Interlaer Swemgala. Hoërskool Bultfontein se leerders het die Suid-Vrystaat Interlaer swemgala te Bloemfontein op 20 en 21 Februarie bygewoon. Een van Bulties se leerders, Leandi Prinsloo, het uitstekend presteer.…

Vrystaat Interskole Gala – Primêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Interskole Gala. Na ‘n lang dag 1 het dag 2 van die Vrystaat Interskole gala afgesluit met puik prestasies van die Eendjies! Die A-leeraflos was tweede na ‘n baie…

Bethlehemskole atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Bethlehemskole atletiekbyeenkoms. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Mia Rautenbach en Johnathan Matthew, het beide rekords verbeter tydens die Bethlehemskole atletiekbyeenkoms. Mia Rautenbach, girls U.10 shot-put  8.78m and…

Fichardtpark Prestige Atletiekbyeenkoms – Tjokkies presteer

Fichardtpark Prestige Atletiekbyeenkoms. Primêre Skool Universitas in Bloemfontein se atlete het aan die Fichardtpark Prestige atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hierdie Tjokkies-atlete het gehardloop en (presteer) dat die stof spat! Die volgende prestasies…

Thabo Mofutsanyana Atletiek – Laerskool Truida Kestell

Thabo Mofutsanyana Atletiek. Sewe-en-dertig atlete van Laerskool Truida Kestell het tydens die Graanveld atketiekbyeenkoms gekwalifiseer om aan die Thabo Mofutsanyana Atletiek byeenkoms deel te neem. Johnathan Matthew, 0/11, het die…

Interdistrikte Noord-Vrystaat Swemgala – Hoërskool Witteberg

Interdistrikte Noord-Vrystaat Swemgala. Hoërskool Witteberg van Bethlehem het 4 en 5 Februarie aan die Interdistrikte Noord-Vrystaat Swemgala deelgeneem. Die gala is in Kroonstad aangebied. Witteberg swemmers se uitslae: Inge van…

Toe daag Kwela op – Primêre Skool Naudeville

Toe daag Kwela op. Groot was die verbasing vir Benjamin de Necker (Graad 6), Christopher de Necker (Graad 5) en Elsjé de Necker (Graad 1) toe KykNET se programorganiseerders (Pieter…

Skoolkaptein 2024 – Grey Kollege

Skoolkaptein 2024. In ons reeks oor Hoofseun 2024, gesels Schools That Rock vandag ook met die Skoolkaptein van Grey Kollege in Bloemfontein, Pieter van der Merwe. Pieter, vertel ons meer van jouself en…

Fezile Dabi Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Trio

Fezile Dabi atletiekbyeenkoms. Hoërskool Trio se atlete het deelgeneem aan die Fezile Dabi Atletiekbyeenkoms, te Sasolburg. Die volgende plekke is behaal in Hammergooi: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.triohs.co.za/ Foto’s verskaf

JF Hokkie – Hoërskool Jim Fouché by Kovsies

JF Hokkie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o/18-hokkiespanne het vandag by Kovsies vier voorseisoen-wedstryde elk gespeel. JF Hokkie se seunsspan het uitstekende hokkie gespeel en drie uit vier wedstryde gewen.…

Graanveld atletiek – Primêre Skool Jordania

Graanveld atletiek. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se atlete het puik gevaar by die Graanveld atletiek byeenkoms. Tydens die byeenkoms het Jordania se atlete ‘n totaal van 94 toekennings behaal: 52…

Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg TBM kampioene

Dogterskrieket. Hoërskool Witteberg se 1ste dogterskrieket span is vir die 11de jaar agtereenvolgend TBM kampioene! Hierdie spanhet die afgelope naweek ndag in die TBM finaal teen Hoërskool Paul Erasmus van…

Skole krieket – Hoërskool Witteberg vs BVHS

Skole krieket. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, en Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek kragte gemeet in ‘n 50-boulbeurte skole krieket wedstryd. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste…

VRL/ RCL 2024 – Welkom Gimnasium

VRL/ RCL 2024. Welkom Gimnasium has announced their newly elected VRL/ RCL 2024 for all grades. Grade 12 VRL/RCL 2024: Grade 11 VRL/RCL 2024: Grade 10 VRL/RCL 2024: Grade 9…

Kovsie Hokkie Toernooi – Hoërskool Trio Seuns Hokkie

Kovsie Hokkie Toernooi. Hoërskool Trio, Kroonstad, se 1ste Seuns Hokkie span het deelgeneem aan die Kovsie Hokkie Toernooi in Bloemfontein. Die span het uitstekende uitslae so vroeg in die seisoen…

Top 20 atletiek – Hoërskool Sentraal atlete presteer

Top 20 atletiek. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se atlete het gister,16 Februarie, tydens die Top 20 atletiek byeenkoms in Bloemfontein, sktterend presteer. Die Tralies se A-span het nie minder as…

Skole krieket – Hoërskool Fichardtpark vs St Dominics

Skole krieket. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se 1ste krieketspan het ‘n skole krieket wedstryd gespeel teen die 1ste span van St Domominics, Welkom. Fichies het die loot gewen en het besluit…

Tjokkies Tweelinge – Primêre Skool Universitas

Tjokkies Tweelinge. By Tjolkies in Bloemfontein is daar altyd dubbele pret. Hierdie jaar is daar 5 pare tweelinge in die skool. En dit is nie al nie! Die skool het…

Graanveld atletiek – Hoërskool Witteberg skitter

Graanveld atletiek. In ‘n vertoning van uithouvermoë, spoed en uitnemendheid het Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se atlete hul merk gelaat by die Graanveld Atletiek byeenkoms by Goble Park op 8 Februarie.…

Uitnodigingsgala – Primêre Skool Naudeville

Uitnodigingsgala. Twaalf leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom, het aan ‘n Uitnodigingsgala op Woensdag,14 Februarie, by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein deelgeneem. Die Naudie leerders is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Dogters krieket – Hoërskool Goudveld vs Wessel Maree

Dogters krieket. Hoërskool Goudveld se eerste dogters krieket span het Dinsdag,13 Februarie, ‘n wedstryd teen Wessel Maree gespeel. Gouties het die wedstryd met 199 lopies gewen. Hierdie dames het die…

Noord-Vrystaat Tweekamp – Welkom Gimnasium

Noord-Vrystaat Tweekamp. Welkom Gimnasium leerder, Shyenne Laubscher, het skitterend presteer by die derde Liga vir Noord-Vrystaat Tweekamp in Kroonstad. Sy behaal die volgende plekke: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf

Zone Atletiek – Hoërskool SPS Brandfort dring deur

Zone Atletiek. Hoërskool SPS Brandfort is baie trots op hul atlete. Vyftien atlete van Hoërskool SPS Brandfort het deurgedring na die volgende rondte van die Zone Atletiek byeenkoms. Die leerders…

Metallic Silhouette Shooting – Hoërskool Jim Fouché

Metallic Silhouette Shooting. Martin Maasdorp, Graad 12 leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is ingesluit in die SA Proteaspan vir Metallic silhouette shooting. Martin sal Suid-Afrika by die 15de…

Vrystaat Junior Gholfproewe – Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Junior Gholfproewe. Gerald Fowler, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het die afgelope naweek in Kroonstad aan die 0.17 Vrystaat Junior Gholfproewe deelgeneem. Gerald het nie op hom laat…

Skole Krieket – Grey Kollege vs Sand du Plessis

Skole Krieket. Grey Kollege se o.19 4de krieketspan het ‘n goeie T20 skole krieket wedstryd gespeel teen Hoërskool Sand du Plessis se o.19 2de span. Uitslae: Grey se beste spelers:…

Skole Atletiek – Gouties by Sasolburg Hoër uitnodigingsbyeenkoms

Skole Atletiek. Hoërskool Goudveld se atlete het die afgelope Saterdag aan Sasolburg Hoër se skole atletiek uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. 1ste Plekke 2de Plekke behaal 3de Plekke behaal 4de Plekke behaal 5de…

T20 Krieket – Hoërskool Witteberg vs BVHS

T20 Krieket. Hoërskool Witteberg en Bethlehem Voortrekker Hoërskool het mekaar ontmoet vir ‘n vriendskaplike T20 Krieket wedstryd. BVHS het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. eerste. Witteberg…

Fichie Krieket – Hoërskool Fichardtpark krieket naweek

Fichie Krieket. Wat ‘n Fichie krieket naweek vir Hoërskool Fichardtpark se krieketspanne! Hoërskool Fichardtpark se 0/15A krieketspan het tuis teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool gespeel en met 3 paaltjies gewen. Fichie…

Fezile Dabi Tennis – Hoërskool Parys leerders in span

Fezile Dabi Tennis. Sewe leerders van Hoërskool Parys is ingesluit in die Fezile Dabi Tennis span. 0.15 Fezile Dabi Tennis 0.17 Span 0.19 Span Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://hs.parys.co.za/ Foto verskaf

Zone Athletics – Eunice High School

Zone Athletics. Eunice High School learner, Inge van Staden broke a record at the meet yesterday, 10 February at the Zone Athletics. It’s a third for the day, after Isobel…

Eskom Ekspo – Hoërskool Jim Fouché presteer

Eskom Ekspo. Hoërskool Jim Fouché leerder, Jaco Deysel, het Suid-Afrika onlangs verteenwoordig by die Taiwan International Science Fair. Jaco het uit 26 ander lande en meer as 200 take, ‘n…

Noord Vrystaat Gala – Hoërskool Goudveld presteer

Noord Vrystaat Gala. Die Gouties het op 5 en 6 Februarie aan die Noord Vrystaat gala in Kroonstad deelgeneem. Die volgende puik prestasies behaal: Mianique Lombaard, dogters onder 17-18 behaal…

Tjokkies swemmers – Primêre Skool Universitas

Tjokkies swemmers. Tjokkies is baie bly dat hulle ‘n foto van hierdie ses kon kry – want hierdie Tjokkies swemmers is baie meer in die water as op land! Primêre…

Graad 8 Baadjie-Seremonie – Hoërskool Fichardtpark

Graad 8 Baadjie-Seremonie. Hoërskool Fichardtpark het vandag hul Graad 8 Baadjie-seremonie beleef. Om ‘n volwaardige Fichie te wees leef jy die Fichies se vyf waardes van GELOOF, UITNEMENDHEID, RESPEK, INTEGRITEIT…

Beroemde Sport Pa’s – Hoër Meisieskool Oranje

Beroemde Sport Pa’s. Groen- Cheetah bloed vloei in Oranje Graad 8’s se are! Dit is te danke aan hul beroemde Sport Pa’s. Die dogters van 2 Rugbywêreldbekerwenners, ’n gewese Protea, ’n…