Vrystaat Interskole Gala. Na ‘n lang dag 1 het dag 2 van die Vrystaat Interskole gala afgesluit met puik prestasies van die Eendjies!
Die A-leeraflos was tweede na ‘n baie opwindende uitdun. By die ouderdomsgroepe is Lisa le Roux (o.10) en Livia Gutter (o.12) as wenners aangekondig.
Uitslae:
o. 9
- Anje Weldhagen: derde 50m Vryslag
o.10
- Lisa le Roux: Eerste 50m Vryslag en tweede 50m Vlinderslag
- Kailah Nel: Tweede 50m Vryslag
o.12
- Livia Gutter: Eerste 100m Borsslag en Eerste 50m Vryslag
- Ella van Viegen: Tweede 50m Vryslag; derde 200M Rugslag; derde 50m Vlinderslag; tweede 100m Rugslag
Vryslagaflosse se uitslae:
- o.9A- Derde
- o.10A- Eerste
- o.10B- Derde
- o.11A- Tweede
- o.12A- Eerste
- o.13A- Derde
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf