Lejweleputswa Tennisproewe. Drie leerders van Welkom Gimnasium het deelgeneem het aan die 0/15 Lejweleputswa tennisproewe!
Hulle behaal die volgende plekke op die ranglys:
- 5de – Jan-Thomas Bezuidenhout
- 3de – Henré Rossouw
- 8ste – Avelino José
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf