Toe daag Kwela op. Groot was die verbasing vir Benjamin de Necker (Graad 6), Christopher de Necker (Graad 5) en Elsjé de Necker (Graad 1) toe KykNET se programorganiseerders (Pieter Koen) van Kwêla, Woensdag, 21 Februarie, by hul huis opdaag!
Die seuns het ‘n groot belangstelling om motors op te bou en reg te maak, so jonk soos hul is – en dít was die rede vir Kwela se besoek.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf